Nuutste bydraes
- VOLKSVERRAAD... WAAROM?(6)
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MEI
- 25 MEI 2013
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (77)
- SONDER JOU IN HEILIGHEID AF
- KULTUUR- DAGBOEK 24 MEI
- 1870: GENL JC SMUTS
- 1917: SAAMWERK-UNIE GESTIG
- 24 MEI 2013
- VOLKSHOOP (9)
- SOORT SAL ALTYD SOORT SOEK!
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (76)
- 1842: EERSTE SKOTE TUSEN BOER EN BRIT IN NATAL
- KULTUUR- DAGBOEK 23 MEI
- 23 MEI 2013
- VOLKSHOOP (8)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (75)
- 1874: DR DF MALAN
- KULTUUR- DAGBOEK 22 MEI
- 22 MEI 2013
- VOLKSHOOP (7)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (74)
- KOMMUNISME, DIE GODSDIENS VAN HAAT (6)
- DIERESTORIES VAN LANKGELEDE (5)
- MONUMENTE VAN SUID-AFRIKA (27)
- KULTUUR- DAGBOEK 21 MEI
- 1837: ERASMUS SMIT AS PREDIKANT AANGESTEL
- 21 MEI 2013
- VOLKSVERRAAD... WAAROM? (5)
- TOPPUNT VAN OPTIMISME...
- DIE WONDERBOME IN ONS LEWE
- 1916: DIE HUISGENOOT VERSKYN
- KULTUUR- DAGBOEK 20 MEI
- 20 MEI 2013
- NIKS ONTBREEK NIE
- 1849: ANTI-BANDIETE- BETOGING IN KAAPSTAD
- KULTUUR- DAGBOEK 19 MEI
- 19 MEI 2013
- KORSIES VAN PASTEI
- LAAT ONS SKYN VIR JESUS (6)
- KULTUUR- DAGBOEK 18 MEI
- 18 MEI 2013
- LAAT ONS SKYN VIR JESUS (5)
- VOLKSVERRAAD... WAAROM?(4)
- KORSIES VAN PASTEI
- 1901: MEV BETSIE VERWOERD
- KULTUUR- DAGBOEK 17 MEI
- 17 MEI 2013
- LAAT ONS SKYN VIR JESUS (4)
- 1745: ADRIAAN VAN JAARSVELD
- KULTUUR- DAGBOEK 16 MEI
- 16 MEI 2013
- LEER JOU VRESE HANTEER (SLOT)
- LEER JOU VRESE HANTEER
- MONUMENTE VAN SUID-AFRIKA (26)
- KULTUUR- DAGBOEK 15 MEI
- 15 MEI 2013
- LAAT ONS SKYN VIR JESUS (3)
- KOMMUNISME, DIE GODSDIENS VAN HAAT (5)
- AFRIKANER EN SY PROPAGANDA- STRYD
- LIEFDE VAN DIE MEESTE VERKOEL
- KULTUUR- DAGBOEK 14 MEI
- 14 MEI 2013
- LAAT ONS SKYN VIR JESUS (2)
- VOLKSVERRAAD... WAAROM? (3)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (73)
- KULTUUR- DAGBOEK 13 MEI
- 13 MEI 2013
- LAAT ONS SKYN VIR JESUS (1)
- 1915: NASIONALE PERS AS MAATSKAPPY GEREGISTREER
- KULTUUR- DAGBOEK 12 MEI
- 12 MEI 2013
- VOLKSVERRAAD... WAAROM? (2)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (72)
- MONUMENTE VAN SUID-AFRIKA (25)
- KORSIES VAN PASTEI
- 1909: SA-WET ONDERTEKEN
- KULTUUR- DAGBOEK 11 MEI
- 11 MEI 2013
- VOLKSVERRAAD... WAAROM? (1)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (71)
- KORSIES VAN PASTEI
- 1961: VERKIESING VAN EERSTE STAATS- PRESIDENT: CR SWART
- 10 MEI 2013
- IS DAAR SPOKE?
- KULTUUR- DAGBOEK 9 MEI
- 1828: DR ANDREW MURRAY DIE NASIONALIS
- 9 MEI 2013
- KORSIES VAN PASTEI
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (70)
- VOLKSHOOP (6)
- KORSIES VAN PASTEI
- KULTUUR- DAGBOEK 8 MEI
- 8 MEI 2013
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (69)
- KULTUUR- DAGBOEK 7 MEI
- 1945: EINDE VAN 2e WÊRELDOORLOG
- 1900: LAASTE SITTING VAN VOLKSRAAD VAN DIE ZAR
- 7 MEI 2013
- VOLKSHOOP (5)
- 1889: PRES KRUGER LÊ HOEKSTEEN VAN STAATSGEBOU OP KERKPLEIN
- 6 MEI 2013
- BLY SUIWER – SKEI AF!
- 1652: BLANKES VIND EERSTE KAAPSE HOUTBOS
- KULTUUR- DAGBOEK 5 MEI
- 5 MEI 2013
- KULTUUR- DAGBOEK 4 MEI
- 4 MEI 2013
- VOLKSHOOP (4)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (68)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (67)
- KULTUUR- DAGBOEK 3 MEI
- 3 MEI 2013
- VOLKSHOOP (3)
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (28)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (66)
- 2 MEI 1957: DIE STEM VAN SA WORD AMPTELIKE VOLKSLIED
- 2 MEI 2013
- 1882: HOLLANDS IN KAAPSE PARLEMENT TOEGELAAT
- KULTUUR- DAGBOEK 1 MEI
- 1 MEI 2013
- ONDERMYNING, VERRAAD, VAG
- KOMMUNISME, DIE GODSDIENS VAN HAAT (4)
- GELOFTEDAG IS BINDEND
- WAT IS DAN DIE GROOT GEBOD?
- GLO DIT AS JY WIL!
- NIE NET JOU GROND GAAN GEVAT WORD NIE
- KULTUUR- DAGBOEK 30 APRIL
- 30 APRIL 2013
- 1875: BEGIN VAN DIE DORSLANDTREK
- KULTUUR- DAGBOEK 29 APRIL
- 29 APRIL 2013
- MAAK NÓU REG!
- KULTUUR- DAGBOEK 28 APRIL
- 28 APRIL 2013
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (27)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (65)
- KOMMUNISME, DIE GODSDIENS VAN HAAT (3)
- KULTUUR- DAGBOEK 27 APRIL
- 27 APRIL 2013
- 1679: KASTEEL VOLTOOI
- 26 APRIL 1679: KASTEEL DE GOEDE HOOP VOLTOOI
- 26 APRIL 2013
- EIENDOMSREG: DE KLERK SE WAARBORG IN DIE DREIN!
- 1949: EUROPESE IMMIGRASIE KRY GROENLIG
- KULTUUR- DAGBOEK 25 APRIL
- 25 APRIL 2013
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (26)
- DIERESTORIES VAN LANKGELEDE (4)
- KULTUUR- DAGBOEK 24 APRIL
- 24 APRIL 2013
- VOLKSHOOP (2)
- JY 'N SLAAF VAN MENSE?
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (25)
- KEUSE IS JOUNE
- 1914: ERKENNING VAN AFRIKAANS IN KAAPLANDSE PROVINSIALE RAAD
- KULTUUR- DAGBOEK 23 APRIL
- 23 APRIL 2013
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (24)
- KORSIES VAN PASTEI
- KULTUUR- DAGBOEK 22 APRIL
- 22 APRIL 2013
- VOED JUL KINDERS IN DIE HERE OP
- 1619: JAN VAN RIEBEECK GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 21 APRIL
- 21 APRIL 2013
- VOLKSHOOP (1)
- MONUMENTE VAN SUID-AFRIKA (24)
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (23)
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (64)
- 1874: JACK HINDON GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 20 APRIL
- 20 APRIL 2013
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (63)
- KULTUUR- DAGBOEK 19 APRIL
- 19 APRIL 2013
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (62)
- KULTUUR- DAGBOEK 18 APRIL
- LUTHER VOOR DIE RYKSDAG VAN WORMS
- 18 APRIL 2013
- KULTUUR- DAGBOEK 17 APRIL
- 17 APRIL 2013
- BEDROG EN VERRAAD (2)
- ONS VERLANG NA APARTHEID SE VOORSPOED!
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (22)
- 16 APRIL 2013
- DIE JESUÏETE
- SIENER VAN RENSBURG, DIE MENS (21)
- 15 APRIL 2013
- 1900: EERSTE BOEREKRYGS- GEVANGENIS IN ST. HELENA
- REGUIT HOUE MET KROM STOKKE
- 14 APRIL 2013
- STUDIE VAN DIE OU TESTAMENT (61)
- 1688: EERSTE HUGENOTE LAND AAN DIE KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 13 APRIL
- 13 APRIL 2013
- BEDROG EN VERRAAD (1)
- KORSIES VAN PASTEI
- 1877: BRITSE ANNEKSASIE VAN DIE ZAR
- KULTUUR- DAGBOEK 12 APRIL
- 12 APRIL 2013
- KORSIES VAN PASTEI
- ALLE SLIM MENSE VERLANG NA APARTHEID
- DIE LOON VAN VERRAAD
- VOLKSVERRAAD (43)
- OM DIE KRUIS OP TE NEEM
- KULTUUR- DAGBOEK 11 APRIL
- 11 APRIL 2013
- 1854: DIE GRONDWET VD OVS GEPROKLAMEER
- KULTUUR- DAGBOEK 10 APRIL
- 10 APRIL 2013
- 1860: EMILY HOBHOUSE GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 9 APRIL
- 9 APRIL 2013
- KOMMUNISME, DIE GODSDIENS VAN HAAT (2)
GEDAGTES VIR ELKE DAG - druk f5 op u rekenaar vir 'n nuwe gedagte
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag Langenhoven het 'n baie waar uitdrukking gehad dat 'n man van weining woorde se solder te klein is vir 'n klomp kaf. Daarby moet ons onthou dat iemand wat loop en skinder en laster, baie meer oor homself daarme sê as oor sy slagoffer... |
HET JESUS FISIESE BROERS EN SUSTERS GEHAD?
AKTUELE VRAE
Lees reeks by Aktuele vrae
Die Bybel leer ons dat Jesus broers en susters gehad het. "Is hy dan nie die timmerman se seun nie? Is sy ma nie Maria en sy broers Jakobus, Josef, Simon en Judas nie? "(Matt 13:55). Matt 12:46-47 en Markus 3:31-32 vertel van 'n tyd toe Jesus die mense onderrig het en Maria en sy fisiese broers buite die skare gestaan het omdat hulle met Hom wou praat.
Die Bybel sê in Johannes 7:5 dat selfs Jesus se broers Hom in die begin van sy bediening verwerp het: "Selfs sy broers het nie in Hom geglo nie".
Die woord 'broers' moet hier na sy fisiese broers verwys. God se Woord sê later vir ons dat sy broers uiteindelik vir Jesus as hul Verlosser aanvaar het. Handelinge 1:14 sê dat, terwyl die dissipels in die bokamer in Jerusalem gewag het, Maria en Jesus se broers by hulle aangesluit het: "Hulle het almal eensgesind volhard in die gebed saam met 'n aantal vroue, onder wie ook Maria, die moeder van Jesus. Sy broers was ook by."
Een van Jesus se broers het selfs 'n apostel geword: "Van die ander apostels het ek niemand ontmoet nie behalwe Jakobus, die broer van die Here." Gal 1:19.
U soek na?
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 1 Hierdie is 'n bundel saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volk gerig is.Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en kan 'n uitstekende geskenk wees vir die regte persoon. vryheidsbediening@gmail.com |
|
| ... |
|
Kyk by hierdie twee verskillende skakels na die kort film oor dr HF Verwoerd.
|
AUGUSTUS 2012: NUUTSTE OOR ONS GESKIEDENIS IN KLANK EN BEELD GRATIS E-BOEKE OM AF TE LAAI: Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine? Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans Macbeth - Shakespeare in Afrikaans Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal Christenman, sê NEE! vir pornografie, want jy ___________ 1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG 1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS |
SKERP SLAGSPREUKE (Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
'N BIETJIE LANGENHOVEN: Ek sê nie al die suur mense is Fariseërs nie, maar naastenby al die Fariseërs is suur. In alle geval, solank hulle onthou om Fariseërs te wees. Want dis ook 'n inspanning. Die man wat ek na soek, is nie dié wat die minste foute maak nie, maar dié wat die meeste foute régmaak. Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. Ontydige vlyt is die merk van die luiaard. Dis sy verskoning vir ontydige rus. Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. Welvaart is die dogter van matigheid en die moeder van weelde. My swaarste pad trap ek self vir my plat, en die swaarste is die wat my voete nooit vat. Daar is geen kuns by sukkel en geen sukkel by kuns. Die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. Het die daeraad lief en die dag sal jóu liefhê. 'n Man wat werklik oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. Dis die flukse perd wat flou word. Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. Op die ou end werk die vlytige man vir homself, die luiaard vir 'n ander. In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei. Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. 'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg. Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur. Kla net oor jou kooi as dit 'n ander is wat dit vir jou opgemaak het. Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit nog op 'n manier reg. Jy sê "ja" waar jy moes "nee" gesêhet omdat jy die ander nie wil aanstoot gee nie. Maar eken hoe het hy jou aanstoot gegee met sy versoek! Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was; aan 'n oue of dit goeie wamaker was. Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Anders loop julle naderhand albei nakend. Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie. Moenie vriendskap en besigheid meng nie – jy bederf albei. 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur. Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. 'n Skare is 'n versameling van eensames. Stuur die luiaard na die miere, en as hy nie te lui is om te gaan nie sal hy te lui wees om weer terug te kom. Dis net so moeilik om maklikheid in die ou wêreld te kry as wat dit maklik is om moeilikheid te kry. Waardeer die werk van jou vrou. Jy kan nie op die aarde 'n ander kneg kry vir dieselfde diens en dieselfde prys nie. Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. Besorg jou eie boodskap en reken die moeite teen dit wat die misverstand jou sou gekos het. Het die ryk man nodig om so suinig te wees? Maar hy is nie 'n ryk man wat suinig geword het nie; hy is 'n suinige man wat ryk geword het. Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar dalk 'n sterke in sy plek.
AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES (7)
(Lees die reeks by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei. Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. 'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg. Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur. |


