30 Junie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Al kan jy nie alles doen nie, doen dan ten minste net iets.  Laat mense maar eendag by jou begrafnis sê dat jy baie foute gemaak het.  Laat hulle egter nie sê dat jy niks gedoen het nie!