3 Mei 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die voordeel van pyn en lyding is dat dit ons leer om meegevoel met ander lydendes te hĂȘ.  Wie al pyn en lyding ervaar het, kan nooit ongevoelig teenoor ander se pyn en lyding staan nie.