17 November 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe beland ‘n mens in die hel?   Net soos wat ‘n misdadiger in die tronk beland.  Die hel is die plek waarheen mense gaan wat teen God oortree het, geen vergifnis gevra het nie en gevolglik die straf vir hul oortreding ontvang. “Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het....of dit goed is of kwaad” (2 Kor.5:10).