16 OKTOBER 2019

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Eerbare volksleiers maak die regte keuses en loop nie onnodige risiko’s nie.  Hulle pluk die rose en los die dorings.  En waar daar geen pad is nie, wyk so ‘n persoon selfs van die gebaande weë af om ‘n nuwe weg vir sy volk te baan.   Hy laat die sonlig van God se beloftes altyd oor al sy probleme skyn sonder om eerbare drome te laat vaar.