NUUTSTE BYDRAES
- GEREGVERDIG IN CHRISTUS
- KULTUUR- DAGBOEK 19 APRIL
- 19 APRIL 2021
- GODSDIENSTIGHEID RED NIEMAND NIE
- KULTUUR- DAGBOEK 18 APRIL
- LUTHER VOOR DIE RYKSDAG VAN WORMS
- 18 APRIL 2021
- KULTUUR- DAGBOEK 17 APRIL
- 17 APRIL 2021
- KULTUUR- DAGBOEK 16 APRIL
- 16 APRIL 2021
- AS LERAARS MENSE MISLEI
- KULTUUR- DAGBOEK 15 APRIL
- 15 APRIL 2021
- DIE VIERDE INDUSTRIËLE REWOLUSIE
- 1900: EERSTE BOEREKRYGS- GEVANGENIS IN ST. HELENA
- KULTUUR- DAGBOEK 14 APRIL
- 14 APRIL 2021
- MIDDELKLAS WORD STIL-STIL UITGEROEI
- 1688: EERSTE HUGENOTE LAND AAN DIE KAAP
- KULTUUR- DAGBOEK 13 APRIL
- 13 APRIL 2021
- DEMONIESE MARIA-VERSKYNSELS
- 1877: BRITSE ANNEKSASIE VAN DIE ZAR
- KULTUUR- DAGBOEK 12 APRIL
- 12 APRIL 2021
- ONS MOET HOM IN WAARHEID AANBID
- KULTUUR- DAGBOEK 11 APRIL
- 11 APRIL 2021
- 1854: DIE GRONDWET VD OVS GEPROKLAMEER
- KULTUUR- DAGBOEK 10 APRIL
- 10 APRIL 2021
- 1860: EMILY HOBHOUSE GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 9 APRIL
- 9 APRIL 2021
- 1848: BOERE VERSET HULLE TEEN SIR HARRY SMITH
- KULTUUR- DAGBOEK 8 APRIL
- 8 APRIL 2021
- EINDE VAN MENSLIKE VRYHEID
- 1861: "NUWE KERK" IN PIETERMARITZ- BURG INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 7 APRIL
- 7 APRIL 2021
- VERMY HIERDIE MENSE!
- MAAK TYD VIR 6 APRIL SE GELOFTE!
- 1652: AANKOMS VAN JAN VAN RIEBEECK
- GEBED VAN JAN VAN RIEBEECK
- 6 APRIL SO BINDEND SOOS 16 DESEMBER
- 6 APRIL 2021
- IN JESUS CHRISTUS IS REDDING!
- 1952: VAN RIEBEECKSKOOL SE KOSHUIS INGEWY
- KULTUUR- DAGBOEK 5 APRIL
- 5 APRIL 2021
- TOE DIE GORDYN SKEUR
- 1905: ONDERWYSUNIE (SAOU) WORD GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 4 APRIL
- 4 APRIL 2021
- 1866: GENL JBM HERTZOG GEBORE
- KULTUUR- DAGBOEK 3 APRIL
- 3 APRIL 2021
- NET VIR ONS!
- KULTUUR- DAGBOEK 2 APRIL
- 2 APRIL 2021
- 1 APRIL 1882: REPUBLIEK LAND GO(O)SEN
- KULTUUR- DAGBOEK 1 APRIL
- 1 APRIL 2021
- BOEKRESENSIE
- KULTUUR- DAGBOEK 31 MAART
- 31 MAART 2021
- NOG STERFTES DEUR INENTING
- 1966: ALGEMENE VERKIESING
- KULTUUR- DAGBOEK 30 MAART
- 30 MAART 2021
- LANKMOEDIGHEID – ‘n STILLE KRAG
- KULTUUR- DAGBOEK 29 MAART
- 29 MAART 2021
- WAT IS DIE NUT VAN DIE BYBEL?
- KULTUUR- DAGBOEK 28 MAART
- 28 MAART 2021
- IS JY DALK TE KOOP?
- KULTUUR- DAGBOEK 27 MAART
- 1916: STUDENTE VIER HELDEDAG
- 27 MAART 2021
- ROOMSE PRIESTERSKAP
- KULTUUR- DAGBOEK 26 MAART
- 26 MAART 2021
- SALOMO SE SONDE
- JOHANNESBURG, O JOHANNESBURG!
- KULTUUR- DAGBOEK 25 MAART
- JOHANNES VAN DER WALT STERF
- 25 MAART 2021
- ONTHOU U NOG DIE TEER EN VEER VAN FLOORS DIE VERRAAIER?
- KULTUUR- DAGBOEK 24 MAART
- 24 MAART 2021
- ETNOMASOCHISME
- KULTUUR- DAGBOEK 23 MAART
- 23 MAART 2021
- SKOKKENDE VERRAAD VAN NG KERK
- KULTUUR- DAGBOEK 22 MAART
- 22 MAART 2021
- NÁ DIE DOOD ?
- BLY IN SY LIEFDE
- 21 MAART 2021
- KULTUUR- DAGBOEK 20 MAART
- DS JF NAUDÉ
- 20 MAART 2021
- WÊRELDWYE PROTESOPTOGTE TEEN DIE COVID-KLUG...
- INENTING-SLANG IN DIE GRAS
- 19 MAART 1906: DIE AFRIKANER WIL GRAAG VOORTLEEF!
- 19 MAART 2021
- VOLKSMOORD OP SY BESTE!
- KULTUUR- DAGBOEK 18 MAART
- OVS- UNIVERSITEIT GESTIG
- VOLKSBYEEN- KOMS BY KLEINFONTEIN
- 18 MAART 2021
- AFRIFORUM: SELFVERKLAARDE VYAND...
- KULTUUR- DAGBOEK 17 MAART
- PUKKE VERKRY STATUS
- 17 MAART 2021
- 1852: VERSOENING
- KULTUUR- DAGBOEK 16 MAART
- 16 MAART 2021
- GOD VRA BETROUBARE LEIERS
- 1961: SA KLAAR MET STATEBOND
- 1827: JAN ORRELIS DE VILLIERS
- 15 MAART 2021
- IN ‘N DOODLOOPSTRAAT
- 1922: RANDSE STAKING FINAAL BEËINDIG
- KULTUUR- DAGBOEK 14 MAART
- 14 MAART 2021
- BRING ONS OFFERS VAN DANK?
- GEEN REDDING BINNE ROME
- KULTUUR- DAGBOEK 13 MAART
- 13 MAART 2021
- SO STERF DIE INGEËNTES
- OUDSTE BAKEN VAN ONS EUROPESE ERFENIS
- KULTUUR- DAGBOEK 12 MAART
- 12 MAART 2021
- DIE NUWE WÊRELD-“ORDE”-CHAOS
- 1910: ONTWIKKELING VAN TAALBOND
- 11 MAART 2021
- 1850: CC DE VILLIERS - PRINS VAN GENEALOGIE
- 10 MAART 2021
- ENTSTOF LAAT TALLE STERF
- 1816: SLAGTERSNEK
- 1916: TAFELBERG- UITGEWERS GESTIG
- 9 MAART 2021
- SAAMBOU GESTIG - UITGEBREIDE ARTIKEL
- ONS LEWE IN CHRISTUS
- 1898: T.E. DÖNGES – POLITIKUS VAN FORMAAT
- 8 MAART 2021
- PYN HET PLEK IN JOU LEWE
- 1902: OORWINNING BY TWEEBOS
- 1931: 1e KOMITEE VIR FAK- VOLKSBUNDEL
- 7 MAART 2021
- ONTHOU ONS GESKIEDENIS!
- 1905: IS'T ONS ERNS? – JH HOFMEYR
- 6 MAART 2021
- 1839: JF CELLIERS
- 5 MAART 2021
- 1919: JH HOFMEYR – AFRIKANERVOLK SE TELEURSTELLING
- 4 MAART 2021
- 1943: SAAMBOU (PERMANENTE) BOUVERENIGING GESTIG
- 3 MAART 2021
- 1866: UNIVERSITEIT STELLENBOSCH GESTIG
- 2 MAART 2021
- 1752: EKSPEDISIE VAN AUGUST FRIEDRICH BEUTLER
- 1941: VOLKSPELE- BEWEGING GESTIG
- 1684: GOEW. SIMON VD STEL: KOPER- EKSPEDISIE
- 1 MAART 2021
- AS GOD VANDAG NA DIE AARDE KYK...
- 1933: KOALISIE AANGEKONDIG
- 28 FEBRUARIE 2021
- 27 FEBRUARIE 1900: OORGAWE VAN GENL P.A. CRONJÉ
- SLAG BY AMAJUBA
- 27 FEBRUARIE 2021
- INTERNASIONALE WAARSKUWING AAN RAMAPHOSA
- 1876: EERSTE BEGINSELS VAN AFRIKAANS GEPUBLISEER
- 26 FEBRUARIE 2021
- NEDERIGHEID IS KOSBAAR VOOR GOD
- 1902: OORWINNING BY YSTERSPRUIT
- 25 FEBRUARIE 2021
- NARSISME
- 1968: RAU OPEN
- 24 FEBRUARIE 2021
- EUROPESE REWOLUSIE DIE BEGIN VAN ONS VRYHEID?
- 1857: OVS VLAG EN WAPEN
- 1854: OVS KOM TOT STAND
- 23 FEBRUARIE 2021
- 1707: STRYD TEEN W.A. VD STEL GEWEN
- 1707: Hendrik Bibault: “IK BEN EEN AFRICAANDER”
- 22 FEBRUARIE 2021
- HET U DEEL AAN DIE FEESMAAL VAN DIE HERE?
- 1877: TOTIUS GEBORE
- 1657: 1e TOEKENNING VAN GROND AAN VRYBURGERS IN KAAP
- 21 FEBRUARIE 2021
- 1656: JAN V RIEBEECK SE SEUNTJIE STERF
- 1937: TOTIUS IN BLOEMFONTEIN GEHULDIG
- 20 FEBRUARIE 2021
- WAT DAN VAN DIE G-WOORD?
- 1856: VRYSTAATSE ONAFHANKLIK- HEIDSDAG TOT FEESDAG VERKLAAR
- 1730: JAN DE LA FONTAINE WORD GOEWERNEUR VAN KAAP
- 19 FEBRUARIE 2021
- LAAT ONS BOEREBLOED WEER BRUIS!
- 1902: KMDT GIDEON SCHEEPERS TERREGGESTEL
- 18 FEBRUARIE 2021
- PAD VAN DIE LEWE OF DIE DOOD?
- 1838: BLOUKRANS- MOORDE
- 1888: DR NJ VAN DER MERWE - KULTUURLEIER
- 17 FEBRUARIE 2021
- MAG OOK ONS OPNUUT REIN WORD
- 1890: ORDE VAN NEDERLANDSE LEEU AAN PRES KRUGER TOEGEKEN
- 1877: VREDES- TRAKTAAT MET SEKOEKOENIE I
- 1854: J.D. CILLIERS DIE DIGTER
- 16 FEBRUARIE 2021
- MOENIE MY VREDE VERSTEUR NIE!
- 1743: POLITIEKE RAAD RIG KERKE OP IN KAAP
- 1976: 1e STUDENTE REGISTREER VIR NAGRAADSE DIPLOMA IN MUSEUMKUNDE BY UP
- 1839: PIETERMARITZ- BURG UITGELÊ
- 15 FEBRUARIE 2021
- IS JY WERKLIK LIEF VIR JESUS?
- 1840: NATAL WORD VOORTREKKER- REPUBLIEK
- 14 FEBRUARIE 2021
- MEDIESE KRYGSWET EN ONS TOEKOMS
- 1858: AANNAME VAN GRONDWET, VLAG EN WAPEN VAN ZAR
- 13 FEBRUARIE 2021
- VERSKONING
- 1869: 2e VERDRAG VAN ALIWAL-NOORD
- 1880: ERMELO GESTIG
- 1972: AD KEET - DIGTER
- 12 FEBRUARIE 2021
- 1859: STIGTING VAN GEREFORMEERDE KERK OP RUSTENBURG
- 11 FEBRUARIE 2021
- 1901: GENL DE WET TREK KAAP BINNE
- 10 FEBRUARIE 2021
- 1959: WITWATER- RANDSE MUSIEK- GENOOTSKAP GESTIG
- 1841: DANIËL LINDLEY PREDIKANT IN PIETERMARITZ
- 9 FEBRUARIE 2021
- 1921: ALGEMENE VERKIESING
- 1881: SLAG BY SKUINSHOOGTE
- 1837: VOORTREKKERS KIES 1e KERKRAAD VD VOORTREKKER- KERK
- 8 FEBRUARIE 2021
- 1862: C.W.H. KÖHLER – STIGTER KWV
- 7 FEBRUARIE 2021
- 1838: PIET RETIEF VERMOOR
- 6 FEBRUARIE 2021
- 1915: SUID-AFRIKA EN SUIDWES- AFRIKA
- 5 FEBRUARIE 2021
- BID VIR NUWE LEIERS
- 1939: OSSEWA-BRANDWAG
- 1838: RETIEF- DINGAAN- TRAKTAAT
- 4 FEBRUARIE 2021
- 1848: TRANSGARIEP TOT BRITSE GEBIED VERKLAAR
- 1488: DIAS LAND IN MOSSELBAAI
- 3 FEBRUARIE 2021
- OP DIE TRANSHUMANIS- TIESE NWO-PAD
- 1937: DIE BRANDWAG VERSKYN
- 2 FEBRUARIE 2021
- VOORWAARDE VIR LANDSVREDE
- 1891: ONZE TAAL GESTIG
- 1 FEBRUARIE 2021
- GEEN EENHEID MET ONGELOWIGES
- 1938: NEDERLAND EN SUID-AFRIKA
- 1922: AVBOB GESTIG
- 1841: GROOTE KERK, KAAPSTAD
- 31 JANUARIE 2021
- WANDEL LANGS DIE WEG VAN DIE HERE
- 1888: Dr. D.B. BOSMAN, GRONDLEGGER VAN WETENSKAPLIKE BESTUDERING VAN AFRIKAANS
- 1824:HOLLANDSE TAAL IN HOWE BELET
- 30 JANUARIE 2021
- KULTUURDAGBOEK 29 JANUARIE
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As jy soos 'n kind in die HERE glo, van jou klere tot die brood op jou tafel, dra dit jou deur moeilike tye en sal jy alles op jou pad met wysheid kan hanteer.
19 FEBRUARIE 2021
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Meeste mense sit en wag dat iets goed met hulle moet gebeur sodat hulle die vreugde daaruit kan punt. Opregte vreugde is nie dinge wat met jou gebeur nie. Dit is die lig wat jý laat val op die dinge wat met jou gebeur. Jy kan alle dinge in 'n misrabele lig sien, maar jy kan aan alle gebeure 'n positiewe rigting gee. As jy 'n blymoedige mens is, laat val jy 'n vrolike vreugdevolle lig op jou lewensomstandighede. En dan vind jy vreugde waar ander mense nog maar net smart ervaar – dan kan jy lag terwyl ander huil. En die vertrekpunt vir ware blydskap is om met die Here in as te kom.
Opsoek na inligting?
-
UBUNTU; Herbedink
Die gonswoord van 'n dekade of wat gelede, nl 'Ubuntu', het 'n mens nuuskierig gemaak. Wat sou die mooiklinkende woord: 'u-bun-tu' wat blykbaar oornag groot handelswaarde ontwikkel het, werklik beteken? Nadat Desmond Tutu in 'n videosnit die betekenis verduidelik het as:'I am because we are' en Bill Clinton daarop probeer verbeter het met: 'I am because you are', kon dit nie anders nie. Dié saak moes ondersoek word.
Na 'n ompad deur Afrika en selfs die antieke geskiedenis, is weer in die eie tyd, by uitsprake van Mbeki, Tutu, Steve Biko en andere uitgekom. Daarna is na Ubuntu en die wêreldpolitiek gekyk, maar ook na 'n ubuntuplan en ekonomiese seifbeskikking met die oog op oorlewing.
Die skrywer, Tobie Hart, slaag met hierdie werk om die leser te boei met aktuele inligting wat elkeen raak. Ook die voorblad, met reënboog en standbeeld praat met die leser.
Die boek, teen R260-00 per harde kopie kan bestel word by: Groep 7 Drukkers Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Die boek is ook in Engels beskikbaar as Ubuntu: Re-invented
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 1392 gaste aanlyn