NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die hoofroeping van 'n burgerlike regering in 'n sogenoemde christenland is om die openbare godsdiens in stand te hou en te beskerm. En vir sover as wat die staat orde handhaaf moet ons onderdanig wees aan so 'n menslike verordening. Maar wanneer die staat van ons verwag om God ongehoorsaam te wees, mag ons dit nie doen nie. As die staat God se koninkryk hier op aarde nie beskerm nie sal God self 'n einde daaraan maak wanneer dit Hom behaag.

DIS WAT NÁ DIE GROOT AARDBEWING OP ONS WAG...

Jeanette Koekemoer

" 'Dit is nie 'n kwessie van óf 'n groot aardbewing van 7 en meer Suid-Afrika gaan tref nie, maar 'n kwessie van wanneer' – Dr Chris Hartnady, aardwetenskaplike."

Na aanleiding van die aardbewing gister, Dinsdag 5 Augustus, hier in die middel van ons land, in die middel van die dag, het dit weer tyd geword om te besin oor wat ons ter voorbereiding van nog groter rampe behoort te doen.  Diegene wat gister nie direk getref is en nie hulle besittings en selfs 'n lewe verloor het nie, moet gaan sit en beplan oor wat hulle te doen staan wanneer die volgende skudding gaan plaasvind. Want na alle waarskynlikheid sal die volgende aardskudding groter as die vorige wees – so het die afgelope jare bewys.

Sedert 2010 is daar reeds ernstige waarskuwings hieroor deur aardwetenskaplikes soos dr Chris Hartnady uitgereik. Dat dit nie deur die media aan die groot klok gehang word nie is moontlik te begryp in die lig van paniek, maar die erns van die saak behoort ook op die publiek se hart gedruk te word. Alleen met kennis is dit moontlik om voor te berei op die ingrypende emosionele en fisiese ontwrigting van so 'n gebeure om die skok en impak te verminder.

In 2010 het dr Hartnady verduidelik hoe 'n aarbewing ontstaan wanneer die tektoniese plate van die aardkors beweeg, gly en dan teen mekaar stamp, iets wat in Afrika die afgelope jare besig is om te gebeur deurdat daar stelselmatige beweging plaasvind.

 Volgens dr Herman van Niekerk van die Departement Geologie aan die Universiteit van Johannesburg, is Afrika besig om in twee dele te skeur teen sowat 2,5cm per jaar. Hierdie proses is reeds baie jare aan die gang. Beide Van Niekerk en Hartnady bevestig dat die skeidinglyne van die Nubia- en Somalia-plate wat vanaf die Andrew Bain Fraktuursone in die Indiese Oseaan loop, by Port Shepstone, deur Natal en Lesotho tot in Mosambiek, en al die pad deur noord-oos Afrika,  hier ter sprake is.  Hartnady beklemtoon ook dat Durban en omgewing die volgende keer die ergste getref kan word. Beide wetenskaplikes bevestig ook dat skuddings wat soos die skudding gister so diep soos 10km is, niks met mynbedrywighede te doen kan hê nie.

Reeds in 2010 het dr Hartnady gewaarsku dat 'n hewige skudding van meer as 7 op die Rigterskaal ons voorland is aangesien navorsing bewys dat dit minstens elke 1000 jaar gebeur. In dele van die oos-Afrika-rif het die vorige groot aardbewing  reeds 1000 jaar gelede plaasgevind. Volgens dr Hartnady word die volgende een enige oomblik verwag. “Dit is nie ‘n kwessie van óf dit gaan gebeur nie, maar ‘n kwessie van wanneer,” het hy gesê. Volgens Hartnady is die gekompliseerde samestelling van plate in Afrika tans aktief besig om te skuif met heelwat veranderinge in die noorde van Malawië. Die gemete spanningsvlakke in die aardkors in die land oorskry glo tans dié van die aardbewings in Suid-Afrika in 1810, 1890, en 1969 . (U sal die enorme skudding in die Ceres en Tulbach-omgewing in 1969 onthou en kan die hele verhaal soos deur Thelma Cellie neergepen, hier op Gelofteland lees by Die aarde het gebewe!)

Let op na slegs die afgelope jaar se aardskuddings in Suid-Afrika, hoe die krag daarvan al meer op die Rigterskaal meet:

Op 22 Junie 2013 het daar in skudding van 3.9 in die Thabazimbi-omgewing plaasgevind.

Op 7 Julie 2013 het 'n skudding van 4.7 in die Barberton-omgewing plaasgevind.

Op 2 Desember 2013 is die skudding in Siyabuswa in Oos-Transvaal  4.8 gemeet.

Op 15 Junie 2014 het daar ook 'n skudding in Orkney, Noordwes-Transvaal plaasgevind wat 4.9 geregistreer het.

En gister, op 5 Augustus 2014, het die skudding, weer in Orkney, 5.3 op die Rigterskaal gemeet.

As ons sien waarvandaan ons reeds beweeg het met die aardbewing op 23 April 2010 van 2,8 op die Richterskaal in die suidweste en westelike gedeelte van Johannesburg, dan toon hierdie sporadiese styging 'n duidelik eskalerende verwikkeling in die skuiwing van die aardkors wat  reguit oploop tot by die skudding van 7 en meer wat dr Hartnady te wagte is.

Wat beteken hierdie tellings?  Die Rigterskaal is 'n logaritmiese metode wat syfers op die skaal in faktore van tien meet. Dit beteken dat elke syfer 'n tien maal groter skudding aantoon, byvoorbeeld, die skudding van 5.3 gister in Orkney meet veertien keer sterker as die skudding van 3.9 op 22 Junie 2013 in Thabazimbi.  U sien dus waarheen Suid-Afrika oppad is.

Wanneer so 'n verwoestende aardbewing van 7 op die Rigterskaal 'n hele land en selfs verder op in Afrika plaasvind, is dit nie net die skade en naskokke van die skudding wat ons te wagte kan wees nie. Daar sal ondenkbare ander skokke op ons wag. Plundering, moord en barbaarse dade sal aan die orde van die dag wees. Daarby sal daar geen krag, voedsel of skoon water beskikbaar wees nie en juis daarom sal jou lewe nie 'n duit werd wees indien jy jouself nie kan beskerm nie.

Onthou Johanna Brandt se waarskuwing van meer as 80 jaar gelede wat sy deur 'n visioen van die HERE aan haar gesien het; hoe 'n siedende orkaan en aardbewing Suid-Afrika tref, so onverwags dat niemand dit kon sien kom nie. Die aarde het bly bewe terwyl die bliksemslae en gedonder van verwoede elemente die swart wolke uitmekaar skeur, en ‘n stortvloed van vuur en haelstene op die aarde neergeslinger word. Oraloor was bloed en verwoesting. Net so skielik as wat die storm uitgebars het, het dit weer bedaar. Al was dit van korte duur was die verwoesting oorweldigend. 

Deel van die boodskap wat aan Johanna hieroor gegee is, was die waarskuwing oor die Swart stamme in die land om hulle te weerhou van inmenging wanneer God die ramp oor Suid-Afrika laat woed:
“Wee hom wat dit bedink om voordeel te trek uit die algemene verwarring, wanorde en troosteloosheid, wat daaraan dink om te moor en te steel, te verkrag en te vernietig!”

Johanna het dit verder so verwoord:
“Dit is aan my geopenbaar deur die Boodskapper van God dat die gevare wat vir Suid-Afrika voorlê ‘n duisend keer erger sal wees as die Swartmense hulleself gaan inmeng; want dit sal in die mag van die verskillende stamhoofde wees om hulle mense te beheer en hulle te verbied om deel te wees daarvan. Die oordeel sal swaar wees op enigeen van hulle wat hierdie bevel van die Almagtige ignoreer.”

Ons weet waar ons vandag met die Swart volke staan;  Malema laat ons dit nie een oomblik vergeet nie en hy word deur die Swart ANC-president en die hele spul in daardie kamp ondersteun. As ons dan die verloop van Johanna se visioen durf voorspel, sal ons toestand “'n duisend keer erger wees” omdat die Swartes nie net gaan inmeng nie maar dit reeds hulle misie gemaak het om die Blankes uit te moor. Ongelukkig is dit so dat die meerderheid Blankes in die land nie eers sover kan dink of redeneer oor presies hoe erg so ‘n situasie kan wees nie en sal hulle soos Siener van Rensburg voorspel het, so onkant gevang word dat hulle nie weet wat hul getref het nie.

Wat was die doel van die visioen aan Johanna? “Berei die volk voor om in geregtigheid verenig te wees in ‘n poging om die mag van die storm te breek. Voorwaar, ek sê vir jou, die oordeel wat nie afgeweer kan word, kan versag word – die verskrikking kan verkort word. Die rampe kan nie vermy word nie maar dit kan verminder word. Dit hang af of die volk gehoor aan jou oproep gaan gee.”

Wat beteken dit om in ‘geregtigheid verenig’ te wees? Sekerlik nie dat almal nou in dieselfde politieke party verenig word nie maar wel dat diegene wat die betekenis van die woord ‘geregtigheid’ ken en wil uitleef, ‘n eenheid sal vorm. Hoe word dit gedoen? Tog ook nie anders as in die gees nie want vir gelowiges deur die land om fisies te verenig is nie moontlik nie. Dan kom dit tog op niks anders as individuele verootmoediging, geloofsvertroue in en aanbidding tot ons regverdige Skepper neer nie.

Indien u glo hierdie waarskuwing is oorbodig dan is dit u saak, maar u gaan hierdie land sonder knieëwerk nie red nie. Natuurlik moet ons voortgaan met al wat ‘n logiese veiligheidsmaatreël is om jouself te kan verdedig teen die massas wat jou gaan probeer plunder, verkrag en vermoor; ook jouself in te rig met genoeg ekstra voedsel, water en medikasie, maar ons sal met geoefende knieë hierdie geveg moet ingaan.  Doen nou reeds wat jy móét deur te Glo en te Werk!

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1090 gaste aanlyn