Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Kry jou kop reg as jou liggaam uitmekaar wil val. Al is ons aan uiterlike aftakeling onderworpe, kan ons innerlik sterk bly. Jy kan nie die veroudering van jou liggaam keer nie, slegs die veroudering van jou gees.
OM 'N LAND TE PLUNDER!
In Suid-Afrika is daar letterlik duisende Derdewêreldmense wat met belastingbetalersgeld in poste aangestel is waarvoor hulle nie bevoeg of opgewasse is nie. Nie net ontvang hulle oordadige vergoeding uit die staatskas nie, maar wil die onthutste blankes boonop vertel waarop hulle eintlik geregtig is! Miljoene mense glo om Derdewêrelds te wees is ‘n soort noodlotvonnis waaronder sommige lewenslank gebuk moet gaan. Nee, dis geen onvermydelike toestand nie maar eerder 'n sieklike mentaliteit wat mense laat glo dat hulle onder geen verpligting is om werk van dieselfde gehalte as die res van die wêreld te lewer nie. Dis vir baie ‘n gerieflike bos waaragter hulle hul traagheid en luiheid verskuil.
Dit is Derdewêrelds as ‘n regering regstellende aksie as ‘n knuppel gebruik om ekonomies-voorspoedige mense mee plat te slaan. Dis Derdewêrelds om van ander te verwag om skouer aan die wiel te sit, maar self nie litte te roer nie. Derdewêrelds is 'n geestesarmoede en ‘n selfopgelegde vonnis. Die Derdewêreldmens se geestesarmoedige lewensingesteldheid veroorsaak dat hy altyd in armoede en ellende sal bly leef.
Die Derdewêreldmens verwerp so dikwels dit wat tot sy voordeel strek, maar omhels terselfdertyd dit wat vir hom en sy land nadelig is. Hy is ‘n jaloerse, hebsugtige mens wat altyd verontreg voel. Daarbenewens neem hy nooit verantwoordelikheid nie en gee uiterlike faktore die skuld vir sy ellende, veral kolonialisme en apartheid.
Derdewêreldse mense probeer altyd simpatie vir hul agterlikheid verkry. Swart staatshoofde misbruik gereeld hul diplomatieke posisie om die internasionale gemeenskap se simpatie en 'n stuiwer of twee in hulle bedelbak te verkry. Sulke eerloosheid hinder Derdewêreldse regeringslui skynbaar nie in die minste nie. Nee, agterlikheid moet nie bejammer word nie, maar beveg word!
Derdewêreldleiers gee graag voor om helde van 'n sg. vryheidstryd te wees, waarna hulle die wêreld deurreis om twyfelagtige eerbewyse en niksseggende toekennings vir hul bedenklike dade te ontvang. Dat hulle terroristiese optredes die hel aan wetsgehoorsame burgers se voete laat losbars en duisende lewens gekos het, is skynbaar van minder belang!
Die Derdewêreldmens is in sy diepste wese 'n baie onsekere mens; uiters agterdogtig en ontsettend jaloers op vooruitstrewendes. Dis vir hom ‘n magspel en wanneer hy nie met laasgenoemdes kan meeding nie, haat hy hulle daarvoor! Gevolglik is blankes gewoonlik hulle teiken.
Die Derdewêreld laat niks wat vir Eerstewêreldse mense kosbaar en edel is met rus nie. Dit word vir geen ander rede vernietig as dat dit die produk van blanke inisiatief is nie – onbeskaamde jaloesie! Die goeie dinge wat die kolonialiste gedoen het, is smadelik verag. ’n Swart gepeupel vernietig gereeld in blinde woede dinge wat tot hulle voordeel strek. Die afbrand van Pretoria se geskiedkundige spoorwegstasie deur swart oproeriges vroeg in 2001 is ‘n sprekende voorbeeld hiervan. Hoeveel skole, munisipale- en ander gemeenskapsgeriewe is nie al deur wettelose mense afgebrand sonder om daaraan te dink dat hulle eintlik hulself in die voet skiet nie!
Hierdie tipe van selfvernietigende verwoesting is so eie aan die Derdewêreldmens se psige. Hulle dra die gene van hul eie ondergang in hul om. Die beskawing ‘n bitter dun vernislagie oor die meeste van hulle en kraak baie gou onder druk waarna die rou barbaar te voorskyn kom.
Die Derdewêreldmens oorbrug maar selde die kloof tussen goeie voornemens en praktiese toepassings. In hul wetgewing sal hulle eerder vryhede inkort, veiligheid ondermyn en voorspoedskepping belemmer as om dit te bevorder. Daarbenewens stuit hul kenmerkende arrogansie en vermetelheid opgevoede mense gereeld teen die bors.
Die Derdewêreldmens het duidelik geen begrip daarvoor dat lonende poste ook ‘n sekere verantwoordelikheid meebring nie. Hulle word kwaad indien hulle op hul verantwoordelikheid teenoor die samelewing gewys word. Al waarin hulle belangstel is hulle sogenaamde regte. Werkgewers moet maar hulle arrogansie en vermetelheid sluk en met hulle kwaksalwer-kennis tevrede wees.
Die plaaslike Derdewêreldsegment se grypsugtige aansprake is eie aan Afrika se plundermentaliteit. Suid-Afrika het in 'n rekordtyd van ‘n roemryke Eerstewêreldland na 'n eerlose Derdewêreldstaat verval waar ellende, geweld en armoede hoogty vier terwyl korrupte hooggeplaastes hulself ten koste van ander verryk. Hierdie booswigte se onversadigbare hebsug en dors na eie verryking en gemak is veragtelik.
Dis Derdewêrelds en aanstootlik om lande wat baie het, te laat verstaan dat hulle verplig is om hul rykdom met ander wat nie litte roer nie te deel. Swartes dring gedurig by Westerse lande aan om Afrika se enorme buitelandse skuld af te skryf. So ‘n iets-vir-niks-mentaliteit ontmasker al te duidelik ‘n parasietkultuur!
Ten spyte van die pleidooie om homself reg te ruk en van sy eie ondergang red, kon Afrika se leiers hul nog nooit aan hul bedelaar-benadering ontworstel nie. Eintlik beskou hulle buitelandse aalmoese as hulle reg! Hulle glo dat hulle permanente slagoffers van onreg is en dat dit die Eerstewêreld se plig is om hulle alles met 'n silwerlepel in te gee nadat hulle dit aanmatigend geëis het.
Hulle weet nie hoe om ‘n land te bestuur nie, maar hulle weet deksels goed hoe om dit te plunder!