Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Wanneer ons na Jesus kyk en ’n God van liefde raaksien, word ons opnuut bewus van ons eie bedorwenheid. Dat dit die Skepper gekos het om mens onder ons te word sodat ons die ewige lewe kan verkry, gaan ons verstand te bowe!
MAANDAG - REWOLUSIE OF OORLOG??
Met spanning wat geleidelik momentum opbou onderwyl gewelddadigheid en onrus landwyd aan die toeneem is, wonder mens wat op ons wag Maandag die 20e Maart.
Malema is oormoedig vol bravade en dreig in die publiek alle besighede wat dit sou waag om oop te maak dat hulle geplunder sal word. Hy sê: “...this is the beginning of a revolution”. Terselfdertyd waarsku Bheki Cele van die polisie dat geen intimidasie geduld sal word nie en beloof hy “business as usual” vir daardie Maandag. Hy beweer dat die Weermag ook op hoë gereedskapsgrondslag geplaas is om die polisie te ondersteun.
Die Jode en kommuniste wat agter die EFF se beplande staking sit het natuurlik noukeurige beplanning gedoen om die hoogs moontlike doeltreffendheid daaraan te gee. Daarom dan dat die hele aksie rondom ‘n langnaweek beplan is sodat dit moet lyk asof die EFF groter sukses het met die wegbly-van-die-werk aksie as wat aan hulle toegeskryf kan word – bloot vanweë die luie werkers wat tog te dankbaar is om ‘n ekstra dag by die naweek te voeg. Die groot wegroep vir hul protesaksie: “Ramaphosa must go”.
Die EFF is natuurlik bloot die instrument waardeur die geldmag hulle stryd voer teen Ramaphosa. Dit, nadat miljardêr Anton Rupert reeds in 2021 met Ramaphosa begin swaarde kruis het. Die geldmag het ‘n dure les geleer met Zuma van wie hulle op geen manier kon ontslae raak nadat hulle besluit het dat sy tyd uitgedien is nie. Noudat die visier op Ramaphôs is en hulle die parlementêre pad probeer stap nadat hulle die Phala Phala debakel ontbloot het om hom te diskrediteer, het die ganse ANC soos een man agter Ramaphosa stelling ingeneem (net soos met Zuma destyds) omdat onwettige bedrywighede en korrupsie glad nie vir hulle genoegsame rede is dat ‘n president bedank nie. Die Swart kieser het ook net soos die Swart parlementariër geen probleem met ‘n korrupte leier nie – dalk eerder ‘n hoë agting....
Daarom word ‘n nuwe rigting deur die geldmag ingeslaan en daarvoor word die EFF en hulle nuwe handperd, Malema ingespan. Sy luukse leefwyse, duur motors en juwele en SARS-aanslag is ‘n duidelike aanduiding van groot hoeveelhede geld wat van iewers (o.a. MI6, spioenasie-mag van Engeland) na hom vloei soos die Vaalrivier in vloed.
Waarmee die geldmag dalk nie rekening gehou het nie is dat daar nou deur hulle opheffing van die EFF ‘n geweldige kloof ingedryf is tussen EFF- en ANC-ondersteuners. Tot só ‘n mate dat spanning in feitlik elke lokasie tot breekpunt gedryf is. Neem deel aan die protesaksie en verraai daardeur die ANC of weier deelname en verklaar daarmee jou anti-EFF sentiment.
Die waarskynslikste gevolg hiervan is dat daar Maandagoggend vroeg reeds geweld in die Swart woongebiede sal uitbreek, selfs nog voordat die protesoptogte begin. Die EFF gaan paaie versper en die ANC gaan hul mense aanmoedig om te gaan werk – wat tot groot botsings gaan lei.
Dit herinner mens onwillekeurig aan die groot politieke profeet, meneer Jaap Marais, wat reeds dekades gelede verklaar het dat hierdie bedeling uiteindelik sal ineenstort en dat daardie ineenstorting noodwendig met geweld gepaard sal gaan. En het hy stellig verder verklaar: dit sal begin met Swart op Swart geweld wat uiteindelik sal oorspoel in Swart op Wit geweld.
Regdenkende Afrikaners is reeds lankal besig om hierop voor te berei. Die intensiteit neem toe met elke groot gebeurtenis. Daarom kan ook nie met sekerheid gesê word of Maandag die begin van die finale ineenstorting is nie. Dit is tot op hede die bes beplande nasionale staking, natuurlik so omdat dit met buite-breinkrag bedink is. So byvoorbeeld het meeste besighede hand-afgelewerde kennisgewings vanaf die EFF ontvang wat verklaar dat niemand op die 20e Maart mag besigheid doen nie.
Ongeag of dit Maandag of eers later sal wees moet u voorbereid en paraat wees. Maak seker dat u nie onkant gevang word nie. Wees gereed om huis en haard te beskerm teen barbaarse aanslae. Kry al u voorrade op gereedheidsgrondslag – ook wat ander proviand soos kos en water en medisyne betref. Gebruik u gesonde verstand – moenie soos die liberalis met die broek op die knieë gevang word nie.