NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Mense vra respekbetoning van ander, maar ons kan dit nie eis nie want respek word verdien deur jou voorbeeld aan ander. Daar is net een rede waarom jy die regte voorbeeld kan stel en respek afdwing: deur gehoorsaam te wees aan die Heilige Gees.

DIE VIGS/COVID-19-PANDEMIE

Daar word gesê dat persone met onderliggende siektes nie weerstand teen die Covid-19-virus kan bied nie en daarom maklik sterf. MIV-Vigs is ‘n ernstige onderliggende probleem wat ook deur ‘n virus veroorsaak word en die liggaam se immuniteit mettertyd só afbreek dat daar geen weerstand is teen aanslae soos Covid-19 nie. Kom ons kyk na die aantal VIGS-besmettings in ons land en oordeel dan self of u ook glo dat daar binnekort waarskynlik miljoene sterfgevalle agv Covid-19 in Suid-Afrika gaan wees. As mens die Tuberkulose pasiënte hierby insluit sal die uiteinde daarvan ‘n onuitwisbare prentjie in ons geheue laat.

Daar sterf sowat 120 000 mense per jaar aan MIV-Vigs in ons land. Volgens Wikipedia het tussen 12% en 14% van die bevolking MIV-Vigs. Maar In 2010 het ongeveer 280 000 Suid-Afrikaners (2010-projektering) aan vigs gesterf. Tussen 42% en 47% van alle sterftes onder Suid-Afrikaners is vigssterftes. Mens sou graag wou weet wat die persentasie nou tien jaar later is – heel moontlik ‘n verdubbeling of meer van 2010 se syfers, maar in die Nuwe SA raak dit al moeiliker om die nuutste syfers te probeer bekom en sal ons dalk nooit weet nie.

MIV/Vigs in Suid-Afrika is ’n onrusbarende gesondheidskwessie, omrede daar aangevoer word dat meer mense met vigs in Suid-Afrika besmet is as enige ander land ter wêreld. Die 2007 UNAIDS-verslag bereken dat 5 700 000 Suid-Afrikaners met MIV/Vigs besmet is, altans net onder 12% uit ’n bevolking van 48 miljoen mense – maar ons weet dat die grensoorlopers in hulle miljoene Suid-Afrika binne gekom het sedert die ANC aan bewind is, wat die ekonoom Mike Schusler die aantal op 105 000 000 inwoners in Suid-Afrika laat bereken het. Dit beteken dat die besmettingsyfer in 2017 naby aan 12-13 miljoen kon wees. Met waarskynlike verdubbeling daarvan in die volgende 13 jaar tot nou in 2020 kon die syfer maklik tot 30 miljoen vermeerder het.

By volwassenes was die infeksiekoers tien jaar gelede 18,10%. Die getal geïnfekteerde lyers in omvang was toe reeds groter as enige ander land ter wêreld. Die ander vyf lande wat bo-aan die ranglys is met die hoogste MIV/Vigs-voorkoms, is almal buurlande van Suid-Afrika.

Die gemiddelde leeftyd wat oorbly vanaf MIV-infeksie tot die dood intree is 10,5 jaar vir mans en 11,5 jaar vir vroue.

In 2007 het slegs 28% van Suid-Afrikaners wat aan MIV/Vigs ly teen-retrovirale behandeling ondergaan. In 2004, 2005 en 2006 was die syfer onderskeidelik 4%, 15% en 21%. Teen 2009 het bykans 1 miljoen van alle Suid-Afrikaanse volwassenes teen-retrovirale behandeling ontvang.

Dus, MIV-Vigs eis al vir baie jare die lewens van derduisende Suid-Afrikaners. En terloops, die syfers dui daarop dat dít veel nader aan ‘n pandemie is as die geval met Covid-19. Soos in vorige artikels gemeld, kan ‘n uitbraak net ‘n pandemie genoem word wanneer die sterftesyfer minstens 12% van die totale bevolking is en met Covid-19 se lae sterftesyfers is dit tans vir seker nie die geval nie totdat dit spoed kry by die duisende, dalk miljoene Vigs-lyers.

Mag ons hemelse Vader ons die genadegawes van moed, kalmte en dapperheid gee om hierdie komende Vigs/Covid-19-pandemie met geloofsvertroue binne te gaan, te doen wat die hand vind om te doen, en met God se genade heelhuids daar uit te kom sodat ons dié vernielde land weer kan opbou tot wat dit was in die sestigerjare.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 561 gaste aanlyn