NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Diegene wat dink die Christelike kerk is 'n gemeente van regverdige mense sal wanneer hulle betrokke word, vinnig uitvind dat dit net 'n vereniging van mense is wat wéét dat hulle sondaars is.

HIER STAAN ONS NOU:

Ons volk is die enigste lig van hoop in 'n duister kontinent vol miljoene pikswart barbare tussen wie ons klein volkie nie nou, en ook nie tevore 'n oorlewingskans gehad het nie, was dit nie vir die unieke plan van ons Skepper met ons nie – maar nou, 'n volk in die grootste identiteitskrisis van sy bestaan.

Al  lyk ons toekoms nou donker, ons het nié die stryd verloor nie - die finale geveg lê nog voor, 'n oorlog ten bloede waartydens ons net een Anker sal hê om aan vas te hou, dieselfde God wat in die begin die hemel en die aarde geskape het, toe alles woes en leeg was en daar duisternis op die groot watermassa geheers het. Maar nadat God lig gemaak het, het Hy die waters van die grond geskei en Hy het dit aarde genoem, droë grond waarin Hy plante wat saad gee laat uitspruit het; ook bome wat vrugte dra sodat die mens wat Hy sou skep daarvan kon eet en in die koelte verkwikking sou vind.

Die hele Skepping was goed maar aan 'n spesifieke stuk aarde was Hy besonder vrygewig - Hy sou later sy verstrooide volk daar versamel...   Daarom het Hy dit nie net met welige plantegroei een van die heel mooiste plekke in sy Skepping gemaak nie, maar ook met meer natuurlike rykdomme as enige ander plek geseën.  Nêrens in die wêreld is daar vandag nog 'n land met soveel goudhoudende rotse, platina, chroom en verskeie minerale as hiér aan die suide, later gedoop Suid-Afrika, nie.

Hierdie pragtige land het God as deel van sy heiligdom geskape, 'n plek waar Hy deur sy Skepping geëer wou word, ook deur dié volk wat Hy uit baie volke en verre lande van die wêreld bymekaar gemaak het.  Dié dapper volk het deur onwrikbare geloof in hul Skepper baie ontberinge hier in die suide van Afrika met sy wilde diere en swart barbare deurstaan.

Mettertyd, in geloof en met harde werk, het hierdie volk beskawing in hulle land gebring en selfs probeer om die barbare te kersten. Natuurlik was dit onmoontlik om dié van hul voorvadergeeste en afgodsrituele te laat afsien maar die swarte het volop in die voorregte van die witmansbeskawing gedeel. Die rykdomme wat een vir een deur die blanke ontdek en ontgin is was tot almal in die land se voordeel, en solank die witman sy eie lewensruimte met afstand kon beskerm was die swarte, alhoewel sy grootste gevaar, nie sy ondergang nie en was oorlewing en vooruitgang vir hom hier moontlik.

Maar dit was nie lank voordat die res van die wêreld kennis geneem het van dié land se skatte nie en skielik was die swartes nie meer die grootste gevaar vir ons klein Boerevolk nie. President Paul Kruger het dit uitstekend verwoord toe die Engelse oorlog gesóék het en die Boere onder valse voorwendsels wou kom uitwis: "Dit is nie stemreg wat julle wil hê nie, dit is my land! " 'n Land vol ondergrondse rykdomme, 'n pragtige land wat amper vierhonderd jaar deur die magtige geldmagnate van die wêreld begeer word en ten alle koste van die Boerevolk ontneem moet word. Daarom staan ons vandag hier.

Ná 'n leeftyd van stryd teen die satanies-gedrewe wêreldgeldmag staan ons volk nou in die grootste oorlewingskrisis van sy bestaan want ons is uiteindelik oorgelewer aan swart kommuniste nadat die volk mislei is deur links-liberale en gelykheidsdogmas, en verdraaide lewens- en wêreldbeskouings oor wát "demokrasie" en "kapitalisme" beteken, alles ideologieë en teorieë wat deur ons grootste vyand, die wêreldgeldmag met al sy seekatarms van hulporganisasies, as wapens teen ons gebruik is om ons van die aardbodem te probeer vee.

Ons, wat sekerlik die jongste uitgestorwe volk in die wêreld sal wees indien hulle daarin sou slaag, is minder as 400 jaar gelede hier geplant. Maar reg van die begin af is al wat 'n moontlike wapen was teen ons gebruik. Een van die doeltreffendstes was die swart volke, dieselfde barbare wat nou nog op die witman se voorspoed van die verlede teer – 'n toestand wat nie meer lank kan duur nie want niks is onuitputlik nie. En net soos die Engelse tydens die Tweede Vryheidsoorlog die swartes met wapens en geld omgekoop het om die Boere uit te lewer, so het die wêreldgeldmag weereens die swart volke ingespan om ons te probeer uitwis.  Deur die verraad van omgekoopte volksgenote is hierdie wreedaardige swart nasie as heersers oor alles wat die blanke hier tot stand gebring het aangestel; is alle regte en voorregte ons volk ontneem, vernietig hulle elke blanke ontwikkeling, en kyk ons magteloos toe hoe ons ouers, ons kinders en talle geliefdes dag na dag beroof, verkrag, verneder, gemartel, vermoor en begrawe word. Duisende volksgenote in ons land is reeds vermoor en elke dag wonder ons wie die volgende sal wees om daardie prys te betaal.

Intussen word die ware immigrasiesyfers oor volksgenote wat nie meer kans sien om in hierdie angs te leef nie, van ons weerhou, en besef ons nie eers dat meer as die helfte van die getal blankes van 1994, ( toe sowat 4.5 miljoen) reeds die land verlaat het nie. Daar is ongeveer 2.5 miljoen van ons mense tans in ander lande woonagtig waar hulle die onsekerheid van die vreemde trotseer eerder as die onveiligheid van hulle eie land.

Nagenoeg een miljoen blankes verhonger nou in armblanke nedersettings waar hulle niks vir die arbeidsmag van die land beteken nie en van oorblywende blankes se hulp afhanklik is aangesien die swart regime hulle eerder dood as geholpe sal sien. Dus is daar slegs sowat een miljoen blankes in die ekonomiese drukgang wat die land se kop bo water moet hou – aldaar die sukses van die strategie om die witman ekonomies te ontwapen.

Die geskiedenis van die Boerevolk het homself dus herhaal. Dit is die soveelste keer dat ons volk ontwapen word, ekonomies ontmagtig word, verhonger en verarm in ons eie vaderland sterf of na die vreemde gedwing word, want groter magte as onsself begeer hierdie land en sal alles in die stryd werp om ten einde van ons, "die weerbarstige Boerevolk" ontslae te wees –  want ons staan in die pad na hul beoogde Eenwêreldregering waarin hulle die rykdom van elke land sal beheer. Maar dit gebeur nie!  Hulle kry dit net nie reg om ons finaal uit te wis nie, want...

Want ons volk het 'n bepaalde stryd wat op 'n bepaalde tyd gewen, nie verloor nie, sal word, maar nie voordat óns God en Skepper so besluit nie.  En Hy wag ook vir ons, net soos in die tyd van die Bybelse volk Israel, om eers 'n bepaalde rigting in te slaan - ons gewilligheid te toon om weer aan Hom gehoorsaam te leef. Maar eindelik sal Hy weer sý septer oor Suid-Afrika swaai wanneer hierdie volk deur loutering gekom het waar Hy hulle wil hê.

Ons moet egter nie verwag dat ons ooit sonder stryd sal wees solank ons nog op hierdie stukkie aarde woon nie. Daarby is daar nooit in die lewe van enige volk 'n volkome staat van stabiliteit en orde waar alles presies so verloop soos hy dit graag wil hê nie, en ons moet bereid wees tot stryd; eers dáárna kom weer 'n tyd van vrede en orde, veiligheid en voorspoed. 'n Lewende volk is 'n vegtende volk. Dít is wat die Boerevolk in tye van voorspoed was, 'n vegtende volk, 'n parate volk, 'n ingeligte volk; nie die lamsakkige, gedweë en onkundige spulletjie wat dink hulle is 'n volk nie.  Maar 'n vegtende volk is ook 'n lewende volk.   En dít sal ons binnekort weer sien wanneer die noodgedwonge skeiding tussen volksgenote plaasvind en die verraaiers, liberaliste en lamsakke nie in dieselfde loopgraaf as die geloofshelde sal wees nie.

Maak reg, wees gereed, die begin van die lang herstelproses in ons eie land is naby, en dit is God self wat dit gaan doen om sý Naam in ere te herstel in die land wat Hy as sy heiligdom geskep het, dié land waar Hy geëer wil word deur dié volk wat Hy self daartoe verkies het in dié kosbare land, ons pragtige land, Suid-Afrika!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1558 gaste aanlyn