NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Dit is weer naby Moedersdag. Dan moet ons moeders maar onthou: die beste wat jy vir jou kinders kan gee, is jou deernis, jou teenwoordigheid, jou liefde en vergifnis – kortom, jouself. En aan ons kinders: dít is al wat 'n moeder terugvra!

NUWE DEMOKRATIESE SOSIALISME

Die “deugde” van die “nuwe vriendelike demokratiese” sosialisme

Prof Willem Jordaan

Dit wil voorkom of mense baie gou vergeet as gesien word hoe twee van Amerika se presidentskandidate vir 2020 uit die stal van die Demokratiese Party, Bennie Saunders en Alexandria Ocasio-Cortez, nou ‘n “nuwe vriendeliker sosialisme” verkondig. Boonop is BEELD, daardie prulkoerantjie van wat oorgebly het van Johannesburg, in vervoering oor Ocasio-Cortez. My vraag is: Het hulle dan niks geleer nie?

 

In die antieke wêreld is geglo dat gebeure in siklusse plaasvind, bedoelende dat dit weer hulle verskyning maak. Wel dit wil so lyk as ons sien hoe sosialisme nou as “demokraties” aan ons opgedis word. Sewentig jaar van sosialisme in die Sowjet-Unie is klaarblyklik vergete. Ook die ellende wat dit gebring het. Dieselfde resep sal klaarblyklik nou ‘n ander resultaat voortbring. Sosialisme, vir die wat vergeet het, was geassossieer met politieke totalitariame, omvattende regeringsbeplanning en beheer en terreur deur die regering, ja dit alles terwyl ‘n utopie van ‘n beter lewe vir almal verkondig word.

Die hemel op aarde van sosialisme het baie gou verander in ‘n begraafplaas van verydelde drome en ‘n nimmereindigende nagmerrie. In Rusland was daardie nagmerrie bykans 70 jaar.

Sentrale beplanning? Wel in Rusland met Jode aan stuur van sake het daardie soort beplanning gewys wat die doel is — uitwissing van die Russe. In Suid-Afrika sien ons wat ‘n Swart regime kan doen met ‘n land. Of dit nou pure slegtigheid is of ook “beplan” word, die resultaat is dieselfde— vernietiging van ‘n gesonde ekonomie en werkloosheid en armoede vir die bevolking.

Miskien verdien die liberaliste hier iemand soos Ace Magashule wat dink beeste val uit die lug uit; hulle moet maar net geslag word. Of iemand soos Julius Malema wat sy klompie Swart boere gaan inspan om hierdie land te ploeg en te beplant dat ons die hele Afrika van voedsel kan voorsien. Ek wonder of Cyril nie vir Ace minister van landbou moet maak nie, die man het immers ‘n slag met beeste!

Sosialisme is immers ‘n kaartjie na rykdom, bevoorregting en stroping van staats- en landbates deur die burokrasie en armoede en ellende vir die res. Hoeveel Blankes gaan hulle kan inwurm in daardie geledere terwyl hulle nie eers die waglys uit eie geledere kan help nie

In ‘n sosialistiese Afrikaparadys sal ons almal miljoenêrs en selfs biljoenêrs word ja, maar daar sal nie genoeg brood wees om te koop teen tienmiljoen rand per brood nie. En boonop sal daar nie kruiwaens beskikbaar wees om die geld in te vervoer nie...

In Rusland was sosialisme priviligie vir die nomenklatura en armoede vir die res. Waarom sal dit hier anders wees? Sien ons nie alreeds hoe “state capture” maar net sosialisme in sy volle glorie en naaktheid is nie? En wanneer al die ondersoeke klaar is en almal (behalwe die president en sy seun natuurlik) moet opdok vir die staatskaping (bedoelende die vrugte van sosialisme), dan sal die volgende stel plunderaars (wat immers lank in die tou gestaan het) oorneem. Ek wil voorstel dat die volgende kommissie van ondersoek sommer nou al aangestel word! Ek dink die huidige kommissie sal dalk net deur ‘n fotobeslissing kan bepaal wie nou die korrupste van die lot was.

U sien die nomenklatura hou nie van kapitalisme of dan die vrye mark nie, want dan moet hulle met baie kompeteer vir al daardie lekker goed en dinge wat gratis aangebied word. In hulle sosialistiese wonderwêreld moet die gepeupel liewer koek eet terwyl hulle die melk en heuning wat nog oor is, verorber. Miskien moet ons nie meer praat van die land van melk en heuning nie, dis outyds. Ek stel voor ons praat van die land van Kentucky en Johnny Walker. Dis nou black label...

Die groot “voordeel” van sosialisme is dat, as hulle nou jou brein behoorlik kan “spoel”, jy tog later sal vergeet hoe lekker die vrye mark was, jou selfsugtigheid sal laat vaar, en gaan tou staan vir daai lekker vars brood van eergister.

Maar as mens die kersvaders van sosialisme kan glo, het hulle baie geleer uit die mislukkings van sosialisme in Rusland. Hulle weergawe gaan regtig nou alles beter doen en meer gratis gee. Onderwys, medies, behuising, voedsel, vervoer, “jobs”, minimum lone. Daar is tog nie ‘n manier hoe kapitalisme met daardie pakket kan meeding nie, of hoe? Die enigste manier sal wees dat kapitalisme meer belowe as sosialisme, dus meer sosialisties word!

Omdat almal in hierdie land glo aan die reënboognasie “of God”, gaan almal ewe hard werk om hierdie ideaal te verwesenlik. Dis nou as hulle daai vet lywe van hulle stoele kan lig waarop hulle gelê het. Dis natuurlik nog ‘n voordeel van die nuwe sosialistiese Suid-Afrika, mens sit nie meer op ‘n stoel nie, jy lê op hom. So kan beddens ook later uitgefaseer word, want dit maak mense net lui...

So van luiheid (of is dit luigeit?) gepraat. Word Blankes dan ook nou lui en sleg om sosialisme voor te staan? Of is dit maar net politieke praatjies om verkiesings te wen? Die nuwe Marxiste onder ons wil nie verduidelik waar die geld vandaan gaan kom om vir al hierdie beloftes te betaal nie. Hulle moet dalk vir Robber Mugabe gaan vra. Hy is dalk die enigste president ooit wat van sy hele bevolking biljoenêrs gemaak het. So, geld gaan daar blykbaar in oorvloed wees. Hulle werk nog aan ‘n nuwe “vriendelike” plan vir toustaan. Die ander groot “voordeel “ van sosialisme is dat die minimumloon elke maand opwaarts aangepas sal word — om vir daardie brood te betaal.

Politieke kommentators in Amerika wys op die feit dat sosialisme die toegangskaartjie na bevoorregting is deur die nomenklatura. Tyler Burden

stel dit soos volg:

“Then it must be decided what redistribution of positions, wealth, and status across all facets of the society would move the United States in the direction of a rebalanced equity among all such groups and subgroups. If this is to be decided and done on a “democratic” basis, this will inevitably become a political contest among the groups and subgroups vying for revisions to their status in the society. But, in reality, the horse-trading will be done among those who have shown the political acumen for attaining influence and positions of power within each of the competing racial, gender and social groups.

This will inescapably devolve into a plunder politics of groups versus groups guided by their respective politically positioned leaders. 

Who will get a new housing project? What group will secure more government jobs? Which sector of the economy will receive increased government budgetary funding to ensure investment and employment opportunities for a still-underprivileged minority in a particular region of the country? What will be a fair wage for certain types of work, possibly based on race and gender deservedness? What is a reasonable profit margin or return on investment in regulated private industries? Which products will be either subsidized or produced directly by a government planning agency?

Dis maar enkele vrae wat die slimkoppe van ons regime sal moet beantwoord. Maar as hulle nog ‘n paar goed-betaalde adviseurs kan aanstel, behoort hulle sekerlik hierdie vragies te kan beantwoord. Maar Burden praat van die VSA, ‘n land waar Blankes nog in beheer is. Hoeveel te meer is daardie vrae nie geldig in Afrika waar dieselfde ou storie hom keer op keer afspeel nie?

Ja, ‘n mens moet seker pasop om nie sinies oor die gekkespul in hierdie land te raak nie. Maar gekker as hulle is die liberalistiese idiote wat steeds hoogs tevrede met hulleself is in die verkondiging van twak (wat natuurlik anders gespel kan word) en wat hulle ‘n salarisverhoging in die sak bring net om dit op twee cappucino’s te gaan bestee tussen hulle “kollega’s” waar nuwe twak uitgedink word. Met dagga wat gewettig word wonder ek soms of hulle nie dalk dagga rook nie.

Ek soos baie ander het al gewaarsku dat sosialisme ons sal vernietig. Of dit nou “vriendelik” of “demokraties” is (dit wil sê ons gaan stem almal met glimlagte op ons gesigte); dit het net een resultaat — verslawing. Maar laat ek dit kwalifiseer: verslawing vir hulle wat dit oorleef.

 

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1341 gaste aanlyn