NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou 'n woord uitbring vor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees - Prediker 5:1

EENMAAL 'N BARBAAR...

...ALTYD 'N BARBAAR

Kriewelkop

Die Godgegewe volksplanting waaruit die Afrikanerdom gebore is, het reg van sy begin af te kampe gehad met die felle weerstand van donker Afrika se primitiewe wrede barbare.  Hulle is beslis vandag die agtergeblewenes wat nie in staat is om die westerse beskawing hul eie te maak nie, en die tekens daarvan dan maar liewers tot in die grond af te breek en alles te vernietig wat die Blankes opgebou het.  So was dit maar van die begin af en so sal dit ook bly. Ons sien dit daagliks in FW se Nuwe Suid-Afrika.  En ja wat, soos ons mag praat van die agtergeblewenes, so kan ons dit gerus die Nuwe Suid-Afrika noem sodat ons dit kan onderskei van die Ou Suid-Afrika met Blanke beheer toe dorpe nog water en rioolwerke gehad het, die land nog genoeg elektrisiteit – ons gaan mos binnekort weer met beurtkrag begin – en ons nog heel paaie en motors gehad het. Ons moet net nie Jan van Riebeeck se fout voortsit om die swart klomp te probeer kersten nie; dit is in alle geval nie wat hulle wil hê nie. Uit die mond van 'n swart rubriekskrywer was dit duidelik hoe hulle ons haat omdat ons hulle van hulle voorvadergeeste wou bekeer.

Toe Jan van Riebeeck op 6 April 1652 voet aan wal in Tafelbaai sit, het hy die beste bedoelings en planne gekoester ten opsigte van die inheemse bevolking wat hy daar in die baai en omstreke aangetref het.  Trouens, dit word weerspieël in sy gebed van daardie dag, toe hy gebid het dat die Here hulle in staat moet stel om die reg te handhaaf, sodat hulle aan hierdie  “wilde, brutale mense” sover dit moontlik sou wees, die ware gereformeerde Christelike leer kon bring, “sodat dit tot u heilige Naam se lof en eer verder voortgeplant en versprei sal word.”

Die volksplanters het baie gou met hierdie “wilde brutale mense “ kennisgemaak en gou ontdek dat daar maar bitter min hoop was om hulle te kersten, weens hulle algehele barbaarse toestand en vyandigheid wat hulle uit die staanspoor teenoor die Blankes openbaar het.  Hulle kon ook nie hierdie Hottentotte as arbeiders gebruik nie, want hulle was lui en nie aan werk gewoond nie.  Daar het ‘n bende van hulle in die omgewing van Van Riebeeck hulle se fort rondgedwaal.  Op ‘n dag kom hulle by die fort onder aanvoering van Herrie, hulle leier, en eis al die grond op wat die Blankes reeds beset het, as hulle eiendom.  Hulle het as rondlopers nooit enige grond besit nie en het as nomade maar net met ‘n bietjie vee rondgetrek.

Die Here 17 het aan Van Riebeeck opdrag gegee om tog ten alle tye vrede met hierdie ou “natuurvolkie” te handhaaf.  Hy het hulle toe met allerlei geskenkies tevrede gestel.  Dit het hulle onder die indruk gebring dat die Blankes vir hulle bang is.

Herrie en sy maters het op Sondag, 9 Oktober 1653 hulle kans waargeneem toe Van Riebeeck hulle almal vir ‘n erediens in die fort bymekaar was.  Al hulle vee is gesteel.  Die Hottentotte het die veewagter, Dawid Jansz, wreed vermoor.  Van 100 beeste en 350 skape het daar net een os, een melkkoei, 4 kalwers en 60 skape oorgebly.  Herrie is nie gestraf nie.  Hy het twee jaar lank weggekruip en toe ewe vroom kom lieg dat hulle almal onskuldig was aan wat gebeur het..

Omdat die boosdoeners nooit gestraf is nie, het die eerste vryburgers aanhoudend onder hulle deurgeloop.  Hulle het naderhand nie meer genoeg osse gehad om te ploeg nie.  Hulle kon nie die rug draai sonder dat alles gesteel word, buiten die swaar ploeë wat hulle nie kon wegdra nie.

Op 19 Mei die volgende jaar, word Simon In’t Veld deur die Hottentotte aangeval en vermoor.  Hulle steel 70 skape en 30 beeste.  Alhoewel die Hottentotte agternagesit is, is geen enkele bees teruggevind nie.  Na Van Riebeeck se tyd het hulle in 1672 weer ‘n opstal afgebrand, vee geroof en twee mans en een vrou vermoor.  Kort daarna het hulle 8 burgers wat op ‘n gesamentlike jagtog was, gruwelik om die lewe gebring.  Daarna is nog drie Vryburgers naby Saldanhabaai vermoor en ‘n rukkie later nog drie by Breederivier.  Al hierdie gruwelikhede het in 1676 tot ‘n oorlog teen die Hottentotte gelei.

In 2014 is ons weer in dieselfde toestand.  Blankes word met mening uitgemoor, nou net meer as toe; alles wat ons besit word gesteel; hulle put steeds plesier daaruit om beskawings af te brand, en hulle wil nog steeds nie werk nie.  Al verskil tussen toe en nou is:  húlle maak nou die wette. Kan daar dan uiteindelik enigiets oorbly? 

Dom vraag...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1497 gaste aanlyn