NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons lees in Handelinge 13 hoe volksgenote die Woord van die Here verwerp terwyl heidene hul wel daardeur bekeer Dan waarsku God dat die veragters van sy Woord net voordat hulle verdwyn in verwondering sal toekyk na die wonderwerk wat God sal doen, so groot, so ongelooflik, dat niemand dit sal glo indien dit vooraf vir hulle vertel word nie. Is ons volk nou in Suid-Afrika nie in presies dieselfde plek nie?

RASSISME

E. van Nantes

Die afgelope week is gekenmerk deur ‘n manifestasie van onsensitiwiewe, neerbuigende, rassistiese uitlatings deur ‘n eiendomsagent, ‘n ekonoom en ‘n nuusleser wie dit durf waag het om hul gedagtes “hardop” uit te spreek.

Die gevolge van hierdie openbaarmaking van hul opinies het ‘n redelike nadraai wanneer gesien word hoedat daadwerklike optrede teen hulle geëis word deur die onderskeie verontregte partye. Die “optrede” wat verlang word strek van verskonings tot dissiplinêre verhore tot ontslag uit hul poste en word vergesel van òf doodsdreigemente òf boikotte, sou gehoor aan hierdie eise nie gegee word nie.

‘n Verdere gevolg van hul optrede is dat hulle gebrandmerk word as rassiste. Ja, daardie ou towerwoordjie wat tog so gereeld ingespan word om onmiddellike skuld vir ‘n onvergeeflike sonde te bewerkstellig, of dit nou die k-woord of ‘n gewraakte vergelyking is, rassisme is die in-ding. Dis die “buzzword” wanneer jy nie hou van wat gesê word nie, dis die “buzzword” wanneer jy nie antwoorde op vrae het nie, dis die “buzzword” wanneer jy aangespreek word oor jou optrede.

Maar wat is rassisme dan werklik? Volgens die Oxford Dictionaries[1]:

1. the unfair treatment of people who belong to a different race; violent behaviour towards them;

2. the belief that some races of people are better than others.

Aan die hand van bogenoemde definisie is my vraag dan eenvoudig soos volg :

sou ‘n blanke ‘n ander blanke ‘n aap noem of hom uitlag oor sy uitspraak van ‘n Engelse woord, kom dit neer op “unfair treatment” of “violent behaviour”?

Wel NEE, want die optrede is nie onregverdig of gewelddadig nie. Indien dít dan nou wel die geval is, hoe is dit moontlik dat dieselfde woorde skielik onregverdige of gewelddadige ondertone kry en dus rassisme impliseer sodra dit aan ‘n swartman gesê word?

Waarop kom die afbreek van ‘n standbeeld, omdat dit wit is, of waarop kom die verandering van ‘n dorp- of straatnaam, omdat dit wit is, of waarop kom Regstellende Aksie (lees vrees vir wit kompetisie), of waarop kom Swart Bemagtiging (lees gewettigde diefstal van wit ondernemings), of waarop kom vernietiging van my taal, omdat dit wit is, of waarop kom aanvalle teen Boere, omdat hulle wit is, neer in terme van die Oxford definisie? Wel, rassisme.

Vergelyk nou laasgenoemde voorbeelde met die aap-vergelyking of die lag vir ‘n swak uitspraak van ‘n woord en besluit welke optrede is meer “unfair” en meer “violent towards people who belong to a different race” en sê dan wie is die rassiste in hierdie land.

Rassisme-aantuigings word gebruik as muilband, dit is ‘n manier om die wit mond te snoer, dit programmeer die witman tot selfsensuur, dit is die witman se Pavlov-klokkie tot kondisionering (woef-woef).

Met organisasies soos die Black Taxi Association, Black Lawyers Association, Black Gun Owners Association, Black Entrepreneurs Forum, ensovoorts, wil mens die afleiding maak dat daar ‘n wit eweknie vir elk van hierdie moet bestaan. Dink maar weer. Geen organisasie met die woord “Wit” is geregistreer in Suid-Afrika nie (tensy dit natuurlik met renosters of haaie te make het).

“Wit” het ‘n kanker geword wat ten alle koste bestry moet moet word, “wit” moet skuldig voel oor sy sogenaamde “white privilege”[2], “wit” moet sy plek leer ken in hierdie samelewing waarin hy die minderheid verteenwoordig en “wit” moet betaal vir die sondes van apartheid. Sodra “wit” al hierdie dingetjies onder die knie gekry het, sal “wit” verseker nie meer kla oor swart regering, swart korrupsie, swart vergrype, swart onvermoë en swart rassisme nie, maar totdat daardie punt bereik word, sal “wit” vervolg word oor die onbenulligste van die onbenullige.

Om terug te keer tot daardie selfsensuur waarna vroeër verwys, word lesers aangeraai om maar nie na Wielie Walie, goue ringe, swart skape en dies meer in hul gesprekke te verwys nie, en wanneer dit by “bobbejaan klim die berg” kom, hulself te beperk tot slegs die fluit of sagte neurie daarvan ...   dit mag dalk net iewers ‘n senuwee(agtige) irriteer!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 952 gaste aanlyn