NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Here, ek is een van die mense wat oud genoem word. Ek lewe in die aand. Nie lank nie, dan is dit nag. Laat my in my laaste treë nie alleen nie. My lewe het eenmaal waarde en sin gehad. Ek het gewerk, gely, invloed uitgeoefen. Wat ek gedoen het, skuif al hoe verder weg. Ek vra u om my te bewaar van bitterheid, van die drang om my kennis te bewys. Ek wil leer om te laat los. Ek wil my op niks anders as u goedheid verlaat nie.

BLOED LANK REEDS IN STRATE!

Het die Afrikanervolk nog waardes?

Dr SH Gregan

Sedert 1994 het die Afrikaner so "aanpasbaar" geword by veranderde omstandighede dat daar na 23 jaar met reg gevra kan word: Het die Afrikaner nog (minimum)-waardes?

Pas het ons gesien hoe 'n wêreldse hof die grondwet téén die Christelike godsdiens uitgelê het. Het ons dan enigiets anders verwag? Het ons dan nie geweet dat dit 'n anti-Christelike grondwet is nie? 'n Grondwet wat die mens eerder as God as uitgangspunt neem en alles wat vir die Christen en regte-Afrikaner kosbaar en ononderhandelbaar is, ten gronde rig nie?

 

Tog is daar steeds mense wat hulleself Christene noem en Afrikaans praat en 'n Blanke vel het wat die grondwet verdedig! Veral as hulle bevordering en hulle beroep dit vereis! Dit kan nie vir enige Afrikaner met 'n bietjie verstand moeilik wees om in te sien dat die grondwet in vyandskap met die Christen-Afrikaner staan nie.

Nou word Afrikaners opgeroep om hulle skoolgeld te weerhou van skole indien die Christelike godsdiens by sulke skole in die slag gaan bly. Die feit is dat die Christelike godsdiens sedert 1994 so verwater het by Afrikaanse staatskole dat net die dop daarvan oorgebly het. Die godsdiens wat tans daar beoefen word is 'n vormgodsdiens, een wat nie geskud sal word as die (leë) dop ook verwyder word nie. Wat besef moet word is dat staatskole wat uitvoering gee aan 'n grondwet van 'n land verplig sal kan word om "godsdiensloos" te word. En boonop sal 'n ouer wat sy skoolgeld weerhou van 'n skool wat die grondwet gehoorsaam geen simpatie kan verwag van 'n balju wat sy bates kom opskryf net omdat hy skoolgeld weerhou het nie! Dit is polities naïef om 'n vergelyking te tref tussen 'n staatskool en Spur wat 'n privaat instelling is wat deur vrywillige private koopkrag geknak kan word. En daarby: Jou kind bly dus in die ateïstiese skool en jou weerstand is beperk tot die weerhouding van skoolgeld?

Boonop het hierdie einste staatskole lankal reeds die wankultuur van die nuwe Suid-Afrika omarm en sing hulle die nasionale lied van hierdie mishoop staat dat die spoeg spat! In die proses het net name oorgebly. Verbeel jou: die Hoërskool Hans Strijdom en die Hoërskool HF Verwoerd (met swart leerlinge) wat geen agting en respek vir die werk van hierdie twee eerbare leiers toon nie. Wit gepleisterde grafte!

Wat dan nou gemaak? Ons moet besef dat elke aanslag berekend is en 'n toets is vir ons weerstand. Afrikanerouers gaan nie hulle skoolgeld weerhou nie want hulle is bang hulle kinders en hulle aardse besittings word die teikens. Boonop sal die sogenaamde Afrikaanse kerke (gegewe hulle huidige leierskap en standpunte) nie enige steun aan só 'n aksie verleen nie wat hierdie ouers boonop ontredderd en geïsoleerd sal laat.

Die antwoord lê tog baie duidelik in 'n waardebesluit; 'n beginselbesluit, eerder as 'n bloot opportunistiese omstandigheidsbesluit. Die Afrikaner sal tot die dringende besef moet kom dat staatsinstellings (lankal) nie meer ondersteun kan word nie. Die Afrikaner sal 'n geestelike trek moet maak uit die staatsbedeling. 'n Kopskuif! Dit beteken dat 'n beweging aan die gang gesit sal moet word om Afrikanerouers te oortuig om nou hulle kinders in massa uit staatskole te onttrek. Die resultaat mag dalk aanvanklik gering wees maar kan met volhoubaarheid omvangryk word.

Gebeur dit nie moet ons besef dat dit baie laat in die dag vir die Afrikaner geword het. Ons vermoë om weerstand te bied word met elke aanslag afgebreek. Om te dink dat ons weerstand sal bied die dag as die "bloed in die strate" is, neem nie in ag dat die bloed reeds in die strate is nie. Dit neem ook nie in ag dat geestelike weerbaarheid fisiese weerbaarheid voorafgaan nie!

Daar word 'n geestelike oorlog om ons volksiel gevoer wat nou nie net meer sporadies nie, maar baie gereeld, tot fisiese uitwissings oorgaan. Die vyandige pers noem dit "misdaad". Die besluit oor godsdiens is berekend teruggehou tot vandag. Ons weerstand daarteen, of dan die gebrek daaraan, sal vir die vyand aanduidend wees wat hulle volgende stap moet wees!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1351 gaste aanlyn