NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Probeer so lewe dat die begrafnisondernemer jammer sal wees die dag as jy sterf.

DIE AANSLAG OP JACOB ZUMA

Dr JJ Snyman

Ek moet sê, ek geniet nogal die politieke spektakel wat hom op die oomblik in hierdie land afspeel. Nie soseer omdat ek een van honderdduisende Blankes was wat gewaarsku het teen die nadelige gevolge van  swart meerderheidsregering nie; dit raak immers ons almal, maar veral die geskarrel in links-liberale geledere om tog 'n beter swart kroonprins as die ou "verdomde Zuma" te kry. Zuma het hulle darem nou lelik "gedrop".

Maar omdat linksheid en liberaal-"geit" 'n sielsieke toestand is, word die waarheid natuurlik ontken; of as liberaliste dan nou werklik so dom is soos wat ek dink hulle is; net eenvoudig nie ingesien nie. Die waarheid is dat Zuma sou wees soos die een voor hom en die een na hom sal wees soos hy. Maar in droomland kan ons mos maar aanhou droom, of hoe?

Zuma is 'n Zoeloe. Dus hy het die Xhosas teen hom. Veral nou. En so ongeveer 10 ander swart volke... Daarby is hy nie net deur die Amerikaners gekoop nie. Hy mag dalk net standerd 4 hê, maar hy is uitgeslape. Hy het ook Chinese, Russiese en veral Indiër-bande. En dit is juis hierdie bande wat die Amerikaners nou genoop het om elkeen wat hulle kan oortuig — veral met geld — teen Zuma in te span. Ook van sy eie partygenote. Veral as hulle êrens oor die hoof gesien is. Ai, die lojaliteit darem! Of dit egter gaan werk, sal nog gesien moet word, want Zuma kan om baie redes nie van die presidentskap afstand doen nie. Geld, mag en persoonlike vryheid is van die vernaamstes.

Het Zuma nie bande met BRICS aangeknoop (wat buite die Amerikaans-beheerde Wêreldbank en IMF-invloed wil beweeg) nie, en was die kontrak vir kernkrag met Amerika in plaas van Rusland gesluit en sy persoonlike bankier George Soros in plaas van die Guptas, was Zuma nou die held van Amerika. Hy het egter Amerika ge"doublecross" en hulle vergewe nooit nie, juis omdat die Jode wat die kitaar daar slaan, nooit vergewe nie. Zuma se uithouvermoë sal deur hierdie aanslag getoets word. Soos John Perkins in Confessions of an Economic Hitman skryf, word alles ingespan om van so 'n halsstarrige staatsleier ontslae te raak, en as niks anders dan werk nie, sal 'n sluipmoord die nodige moet doen. Ja, die lang messe is letterlik uit vir Zuma... Vergesog? Gaan lees dan wat het met tientalle staatshoofde geword wat nie voor die Amerikaanse knie wou buig nie! Dat Amerika self in die eerste plek verantwoordelik is vir ons verswakkende geldeenheid sal die goed betaalde ekonomiese "kenners" nooit erken nie. Wat anders kan in elke geval met 'n geldeenheid in 'n swart-beheerde Afrikastaat gebeur wat boonop aan sentiment, eerder as werklike waarde gekoppel is?

Wie moet Zuma dan opvolg sou die Amerikaanse aanslag slaag? Ramaphosa die kitsmiljardêr wat miljarde uit niks (lees: Amerikaanse hupstoot) gemaak het en geheel en al deur Amerika beheer word? Ramaphosa met sy eie omstredenheid, waaronder Marikana? Ramaphosa wat Roelf Meyer en Andries Breytenbach van die "Boere-Afrikaner Volksraad" (ja, staan tog net op aandag!) in onderhandelings paai net om agteraf vir hulle te lag? Asseblief tog! Sal ons dan nooit leer nie? Dis maar net Vinkel en Koljander. Die een is soos die ander.

Intussen hoop ek Zuma kan nog 'n bietjie uithou sodat elkeen sy ware kleure kan wys. Dis mos in tye soos hierdie dat mense se onderrokke bietjie uithang. Wat die hulle nie besef nie is dat Zuma se opvolger niks gaan verbeter in hierdie land nie. Natuurlik sal aanvanklik die persepsie geskep word dat dit beter gaan onder 'n nuwe (Amerikaans-) gesinde president — totdat die nare ou werklikheid weer na die oppervlak beur. So sal die Blanke nogmaals gesus word. Zuma sal intussen net moet pasop wat hy eet, wie sy voertuie nagaan en veral, (die bekende een!) waarheen en waarmee hy vlieg! Vliegtuie van sekere presidente in Afrika het juis die snaakse gewoonte om onverklaarbaar neer te stort...

Intussen baljaar die perstitute van Media 24 met al die onthullings van agtergeblewe ANC-lede  en ander mismaaksels en dans die pastoortjie van die DA soos 'n wafferse ballerina rond en raak die een na die ander onbenulligheid kwyt. Hy is 'n erger irritasie as Zuma! En dan is daar mense wat hom as die land se volgende staatshoof sien. Hopelik nie in my, my kinders of hulle agterkleinkinders se tyd nie!

Ja, wie die lesse van Afrika nie wil leer nie, is gedoem om dit te herbeleef!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1529 gaste aanlyn