NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Voel jy swak teen al die aanslae van die mense en gebeure rondom jou? Gee jouself aan die lewende Christus oor en versterk jouself met sy Heilige Gees. Dan sal jy sy beskerming ondervind teen alles wat jou lewe kan skaad en aftakel. Leef sy vergifnis prakties uit, dan kan niks wat enigiemand sê jou permanent verwond nie. Onthou, liefde en vergiffenis is die geheim om alle wonde te genees.

BLANKE ONBAAT- SUGTIGHEID...

...OF BLANKE SELFMOORD?

Dr JJ Snyman

The worst of charity is that the lives you are asked to preserve are not worth preserving.
Ralph Waldo Emerson, The Conduct of Life (1860)

Die Blankedom is bekend vir sy onbaatsugtigheid. Weens sy hoofsaaklik Christelike inslag het die leuse "leef en laat leef" vastrapplek in die Blanke se denke gekry. Om aan andere te doen wat jy aan jouself gedoen wil hê, bestaan as amperse vanselfsprekende beginsel by feitlik alle Blankes. Die vraag vandag is egter of hierdie uitgangspunt nie juis die ondergang van die Blanke gaan beteken nie, en daarby, of dit enigsins nog met redelikheid toegepas word.

Wêreldwyd is Blankes besig om die aftog te blaas en word hulle onbaatsugtigheid of mededeelsaamheid eenvoudig met minagting begroet. Terwyl immigrante uit veral Afrika instroom in Europa word Europeërs verkwalik dat hulle nie meer doen om hierdie onwettige immigrante in hulle lande te verwelkom nie!

'n Sekere dr Tom Vickers van die Northumbria Universiteit se Departement vir Sosiale Wetenskappe het byvoorbeeld die volgende te sê gehad oor die immigrante:

The people drowning in their hundreds in the Mediterranean are the victims of securitised immigration controls, imperialist wars, and an approach to immigration policy that places profit before people. Of course we should demand that EU states do everything possible to save people from drowning, and we should also demand a safe means for them to cross into Europe and equal rights with citizens when they arrive.

Wat voorgestel word is die uitwissing van grense en gepaardgaande vernietiging van die afsonderlike identiteite van die Europese volkere. Vickers se siening word deur miljoene gebreinspoelde Blankes ondersteun. By hierdie verloopte Blankes het dit verbygegaan dat hierdie Swartes juis verantwoordelik is vir grootskaalse eskalasie in misdaad en algemene onrus in elke staat waar hulle hul bevind. Hierdie barbare (meestal mans) wat Europa betree verkrag Blanke vrouens en word baie gou die bevoordeeldes van die maatskaplike toelaes wat dwarsdeur Europa betaal word — tot nadeel van die Blankes in Europa. Dit het, ook weens die feit dat dit meestal Swart mans is, die gedaante van 'n invalsmag aangeneem.

Volgens statistiek is Swartes se misdaadsyfers in Denemarke 73% meer as die Deense bevolking s'n, in Finland stel hulle 2.2% van die bevolking daar maar pleeg hulle 21% van die verkragtings. In Duitsland is hulle misdaadsyfers vyf keer dié van die Duitsers, in Griekeland pleeg hulle 50% van alle misdaad, in Nederland  pleeg hulle 63% van alle jeugmisdaad. In Noorweë pleeg hulle alle (100%) verkragtings! In Switserland is hierdie tot-nou-toe klein groepie Swartes 70% van die tronkbevolking en is hulle misdaadsyfer 600% groter as die res van die bevolking.

Met hierdie statistiek in gedagte wil idiotiese Blankes steeds meer van hulle hê!  Duidelik het dit niks meer met onbaatsugtigheid te doen nie, maar alles met selfmoord. Kate Cullen, 'n Britse verpleegster het selfs aangetrokke tot een van hierdie barbare gevoel - hy het haar 130 keer met 'n mes gesteek.

Blanke emosies word deurentyd opgewek deur die Joodsbeheerde media om 'n gevoel van Swart verontregting te skep. In die proses word die gevolge van so 'n selfvernietigende siening heeltemal oorboord gegooi. Deur 'n vals beeld te skep van die sogenaamde onreg wat die Swartes verduur word Blankes moreel oortuig om hulle eie grense af te breek. Dit kan net gedoen word deur 'n medium wat die mag daartoe het — die Joodsbeheerde media. Hulle het die menings-  en die kutuurvormers geword. Die statistiek hierbo genoem word verbloem en alle aandag toegespits op die kwansuise leed wat die arme Swartes moet verduur.

Enkele Blanke verslaggewers wat insien waartoe alles gaan lei, word eenvoudig verguis as hulle die waarheid verkondig .  Katie Hopkins werk vir The Sun in Engeland. Sy het aangevoer dat oorlogskepe gestuur moet word om die immigrante terug te jaag!  Sy skryf:

Rescue boats? I’d use gunships to stop migrants. No, I don’t care. Show me pictures of coffins, show me bodies floating in water, play violins and show me skinny people looking sad. I still don’t care. Because in the next minute you’ll show me pictures of aggressive young men at Calais, spreading like norovirus on a cruise ship. Make no mistake, these migrants are like cockroaches…they are built to survive a nuclear bomb. They are survivors. Once gunships have driven them back to their shores, boats need to be confiscated and burned on a huge bonfire.

Danksy 'n vloedgolf van Joodsgemanipuleerde reaksie word daar nou oorweeg om haar aan te kla van die misdryf haatspraak. 250 000 persone het reeds 'n petisie geteken dat sy ontslaan moet word by haar werk. Ja, meeste Blankes is eenvoudig te lui en te sleg om vir hulleself te dink. Hulle aanvaar alles wat hulle op en in die Joodsbeheerde media sien en lees sonder om daaroor na te dink.

Dit bring mens by 'n ander bydraende faktor — die mislukking van die Christelike kerke in Europa om enigiets omtrent die saak te doen. Dit het natuurlik te make met die feit dat die Christelike kerke daar deurtrek is met die links-liberale ideologie van menseregte. Om in enige kerk van nasionalisme en die behoud van 'n Blanke identiteit te praat, is absoluut verbode. Die kerk in Europa het die Blankes van Europa gefaal. Die kerke self verwelkom hierdie barbare in hulle midde! Die Christelike moralisme (deur kerke ingevoer) wat die wêreld beetgepak het, het die Blanke versaak. Omdat dit universeel wil wees kan dit nie tot redding van die Blanke kom nie. Wat help die verkondiging van die Woord in Europa as dit juis die ondergang van die beskawing tot gevolg het?  Europa gaan verdrink in Nie-Blanke immigrasie. Die kerk in sy huidige vorm het die instrument geword om dit te bespoedig.

In Suid-Afrika moet almal nou saamstaan teen "vreemdelinghaat".  Hierdie vreemdelinge kan in hulle eie Afrika modelstate nie oorleef nie en ding nou mee met inheemse Swartes vir maatskaplike toelaes en dies meer. Sommige van hulle, veral uit die noorde van Afrika, is veel slimmer as dié hier by ons en word gehaat juis omdat hulle daarin slaag om winkels op te sit en winsgewend te bedryf. Die gevolg is die chaos wat ons onlangs beleef het. Uiteraard moes apartheid ook daarvoor die skuld kry — wat anders tog kan die rede wees vir Swart mislukking? En ook by ons vind ons dat die drie sogenaamde susterskerke nie 'n woord sal rep oor die gevolge wat hierdie instroming van miljoene vreemdelinge vir die behoud van die Afrikanerdom inhou nie. Hierdie kerke is soos hulle Europese eweknieë deurtrek met links-liberale drek wat aldag verkondig oor die onreg wat die arme Swartes aangedoen is. Ja, die kerk in Suid-Afrika (met moontlik net die uitsondering van die APK) het die  Afrikanerdom gefaal.

By geleentheid het mnr Jaap Marais aan my gesê dat die Hervormde Kerk die geleentheid wat hy gehad het om in die bresse te tree vir die Afrikaner, by hom verby laat gaan het. Die APK sal, of hy nou wil of nie, ook voor daardie keuse te staan kom om baie hard en duidelik namens die Christen-Afrikaner te praat. Ek glo dat meeste van sy individuele predikante bereid is om dit te doen. Die vraag is of die APK dit gaan doen.

Wat verstaan moet word is dat ons, soos Europa, 'n kentering nodig het om ons volk tot stilstand te ruk en tot die besef te bring dat die moord op ons volk net gestuit kan word as ons ophou om self daaraan aandadig te wees!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1565 gaste aanlyn