NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons moet onsself aanvaar soos ons is want dit is hoe God ons geskep het. Aanvaarding beteken dat jy waardevol is net soos jy is. Dit laat jou toe om die ware jy te wees. Jy word nie ingedwing in iemand anders se idee van wie jy werklik is nie. Dit beteken jou idees word ernstig opgeneem omdat dit jouself weerspieël. Jy kan praat oor hoe jy binnekant voel – en iemand gee werklik om. Ware selfaanvaarding word nie in die krag van prositiewe denke, kopspeletjies of sielkunde gevind nie; dit is 'n geloofsdaad wat deur die genade van God plaasvind.

MIN TYD VOOR TOTALE ANARGIE IN SA!

ANC tussen die duiwel en die diep blou see

Dr JJ Snyman

Die ANC sit met 'n yslike tameletjie. Een wat die hele land in 'n baie kort tydjie in absolute chaos kan laat ontaard. So erg is hierdie probleem dat dit die ANC-regime tans sodanig verlam het dat dit nie enige benul het wat omtrent die saak te doen nie en daar van leiding geen sprake kan wees nie.

Die ANC het homself aan die Joodsbeheerde geldmagte verkoop toe Nelson Mandela pas na sy vrylating deur Harry Oppenheimer oorreed is om die Joodse agenda vir Suid-Afrika te volg. Dit het natuurlik gepaard gegaan met biljoene vir Mandela self en was hy, wat dit aan betref, maar net soos meeste swart leiers omkoopbaar! Van ware vryheid vir die swart massas het dadels gekom.

Sy opvolgers was natuurlik van dieselfde stoffasie. Maar nou het hierdie uitverkoping aan Joodse geldbelange die ANC uiteindelik ingehaal. Die massas is nie meer gelukkig met leë beloftes nie. Hierdie geldmagte het nou vir Julius Malema daargestel om die ANC in bedwang te hou. Probleem is net dat Malema self nie in toom gehou kan word nie. Sy optrede tans om algehele wetteloosheid aan te moedig is 'n daad van sedisie, kort en klaar, 'n misdaad in dieselfde ernstige kategorie as hoogverraad, maar die ANC is duidelik te bang om op te tree, want wat Malema nou predik is dan presies wat die ANC nog altyd belowe het!

Word Malema se agenda deur die ANC nagevolg sal die Joodse geldmagte dadelik intree om 'n stokkie daarvoor te steek. Word Malema te fel gekritiseer, word die ANC ontbloot as skoothondjie van die geldmagte.  Ja, so word die ANC nou ontmasker vir sy leuens aan die massas en tree 'n pion soos Malema nou na vore as die bevryder van die massas. In elk geval, vir solank hy deur die geldmagte verduur gaan word. Malema sal uiteraard ook nie bevryding (wat dit ookal mag beteken) kan bring nie, juis omdat hy ook beheer word, maar vir solank intelligensie ontbreek, sal die massas vir altyd aan die neus rondgelei word.

Die toenemende verswakkende toestand in die land is die gevolg van die Joodse geldmagte se plan om 'n swart elite te skep wat hulle belange moet beskerm terwyl die massas aan leë beloftes oorgelewer word. Daarby is dit die agenda wêreldwyd, naamlik om lande te destabiliseer. Die huidige swart elite (nomenclatura) dien die Joodse belange in ruil vir vet salarisse ─ van hulle ondersteuners se aansprake en behoeftes is lankal vergeet. Alles dui daarop dat die posisie hierdie jaar verder en vinniger gaan verswak. Die land het 'n skuldlas van bykans 150 biljoen dollar terwyl sy reserwes maar 50 biljoen dollar beloop. Die rente op die skuldlas aan die Internasionale Monetêre Fonds kan nie eers betaal word nie. Daar kan dus van ekonomiese groei in sulke omstandighede geen sprake wees nie. Sonder ekonomiese groei sal BRICS alleen vir Zuma tot redding wees as veral Rusland en China, Suid-Afrika se skuldlas aan die IMF kan verlig of beter nog, uitwis. Suid-Afrika kan nie eers sy verpligtinge teenoor BRICS nakom nie. Maar selfs al sou hy, gaan dit nie die hordes se aansprake bevredig nie. Hulle is immers net te lank vir die gek gehou deur valse beloftes.  Probleem is net, die Blankes moet dit ontgeld!

Die verswakkende ekonomiese toestand lei noodwendig tot 'n toestand van wanorde met misdaad wat dreig om die land in totale anargie te laat verval. Meeste van hierdie misdade word van die publiek weerhou want sou die werklike prentjie openbaar word, sal dit paniek tot gevolg hê.

Die ANC verkies om volstruispolitiek te bedryf terwyl die situasie daagliks vererger.  Inmiddels is die Afrikaner uitgelewer aan versoeningspraatjies van landbou-unies soos die TLU, Joodse handlanger-organisasies soos Afriforum, politieke partye soos die VF Plus en (ja, bid jou dit aan!), sangers en sangeresse! So asof sangers ons volk gaan red! Laat dit maar hard en duidelik gesê word: enige persoon wat Nelson Mandela as 'n leier en versoenende figuur beskou is nie bevoeg om namens die vegtende Afrikaner te praat nie.

Daar is nie kortpaaie na vryheid nie. Daar is wel min tyd oor om tot die besef te moet kom dat ons sal moet verenig op die basis van verset teen die onreg van 'n swart Joodsbeheerde regime!

 

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 892 gaste aanlyn