NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Telkens as ons sondig, kies ons die dood bo die lewe.  Daarna is ons so lief om die sonde te ontsmet sodat dit darem nie so sleg klink nie.

GODDELIKE WAARSKUWINGS (3)

Lees reeks by  Goddelike waarskuwings

Hierdie reeks handel oor visioene van verskeie persone, hoofsaaklik oor Suid-Afrika.

Die profesiekongresse onder leiding van Zunata Kay

'n Groep toegewyde gelowiges onder leiding van Zunata Kay, het in 1999 in Transvaal 'n aantal profesiekongresse gehou waartydens aandag geskenk is aan die visioene van Johanna Brandt, Rick Joyner, Siener van Rensburg, profesieë in die Bybel, en 'n paar ander.

Daar is spesifiek gesoek na raakpunte uit bogenoemde bronne om sodoende 'n rooster of 'tydlyn' op te stel oor moontlike gebeure; die verslag sluit die volgende in:

  1. Die gras sal groen wees, dan weer wit (winter) en weer groen word voordat ernstige moeilikheid begin. Daar sal 'n abnormale gang van seisoene wees, baie reën, storms, ens.
  2. Die goudprys sal na 'n tydelike opswaai baie laag terugval. Dit sal tot gevolg hê dat oa goudmyne sluit. Die olieprys sal die hoogte inskiet en Suid-Afrika se wankelende ekonomie baie ernstig raak.
  3. 'n Tweede Parlementsitting sal skielik opbreek en uitmekaarspat nadat 'n bekende leier en andere aan gewelddadige oorsake sterf.
  4. Beide Siener en Johanna het gesien dat groot geweld oor Johannesburg spoel wat na Pretoria sal uitkring. Johanna het gesien hoe swartes in die nanag gedurende 'n groot staking in Johannesburg op blanke woonbuurtes toesak en uitmoor sover hulle gaan; en in die oggendure in Pretoria daarmee voortaan –  met 'n verskriklike bloedbad tot gevolg.
  5. Uit regse groepe begin teenaanvalle op swartes terwyl baie blanke en swart bloed vloei.
  6. In Oos-Europa begin dinge versleg wat lei tot 'n verwoestende oorlog.
  7. Daar word drie briewe van Duitsland aan Suid-Afrika se regering gestuur wat chaos en verskrikking bring.
  8. Daar land vyf Duitse skepe aan die Weskus van Suidwes-Afrika wat direkte hulp aan die Boerevolk bring.
  9. In Europa is 'n verwoestende oorlog besig om talle volkere heeltemal uit te delg.  Siener se visoen beduie dat die Boerevolk weer vry sal word terwyl die oorlog in Europa nog voortwoed.

Rick Joyner
"Toe sien ek hoe 'n blanke eilite gevegsgroep in die geheim op die been gebring word en as 'n gesofistikeerde leërmag optree. Hulle het die vyand op elke front gepak en van 'n kant af uitgewis. Daar was by hulle geen twyfel dat die oorwinning hulle s'n sou wees nie, en hulle sou onder geen omstandighede daaraan dink om oor te gee nie. Hulle was die mees onverskrokke leërmag wat die wêreld nog ooit gesien het. "
Hy voorspel ook dat die rasse-oorlog in Suid-Afrika vinnig wêreldwyd sal versprei sonder dat wêreldleiers hierdie vloedgolf van geweld sal kan keer.

UNESCO, 'n filiaal van die VN, het die volgende verslag op 4 Desember 1963 uitgereik:
"' Rasse-konflik in Suid-Afrika, sal rasse-verhoudinge oral in die wêreld beïnvloed, met internasionale gevolge van ongekende omvang.
Dit is met die kennis van hierdie gevaar en die volle bewustheid van UNESCO se toewyding tot die waardigheid van die mens en tot vrede, dat hierdie verslag saamgestel is."

Die verslag noem ook dat die VN-Sekretaris-generaal op 3 Februarie 1964 die volgende uitlating gemaak het:
"Daar is 'n duidelike vooruitsig dat rasse-konflik, as ons nie in staat is om dit aan bande te lê en finaal te vernietig nie, sal groei tot 'n vernietigende monster. In vergelyking hiermee sal die godsdienstige en ideologiese konflikte van die hede en van die verlede lyk na klein familietwissies. Om hierdie rede, ter wille van al ons kinders, ongeag hulle ras en kleur, mag ons nie toelaat dat dit gebeur nie."

Die VN het openlik reeds in die sestigerjare voorsien dat indien die Boerevolk kwaad genoeg kan raak en Afrika begin skoonmaak, en dat dit direk daartoe sal lei dat blanke volkere wêreldwyd die juk van die Joodse geldmag sal afgooi en van alle volksvreemdes in hulle lande ontslae sal wil raak.

Dr Servaas Rossouw
In 1920 het die Siener aan 'n predikant van Swellendam, dr SH Rossouw, gesê "...daar sal nog 'n tyd kom dat die volk dinge in sy eie hande sal neem, en dié wat nie wil padgee nie, trap hulle dood. Dan sal daar 'n groot stilte net voor die storm wat geweldig, maar kort van duur sal wees, heers. Daar sal een emmer bloed omval en daarin sal ons vlag gedoop word en die bloedvlag sal dan wapper oor 'n vrye volk."

Volgende keer meer oor die Slag van Pretoria, en Pretorianers se visoene en drome hieroor...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 954 gaste aanlyn