ZIM OOK SONDER ELEKTRISITEIT...

...MAAR SUID-AFRIKA VOORSIEN HULLE

Zimbabwe was net soos Suid-Afrika in die moeilikheid toe dit by elektrisiteitsvoorsiening kom – Zim het Maandag 'n onbenullige kunsfees aangebied wat al hulle krag uit Kariba en Hwange getap het. Alle kragstasies het tot Dinsdag geval behalwe die tweede deel van Bulawayo want dié het hul elektrisiteit van Suid-Afrika gekry ten spyte daarvan dat Suid-Afrika sedert oorname van die onbevoegde swart regering in 1994 self geen instandhouding op dié terrein gedoen het nie en ons in hierdie land binnekort 'n algehele kragineenstorting kan verwag.

As ons Boere maar net dieselfde lojaliteit teenoor mekaar kon handhaaf  as die Comrades...