NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die lewe is so kort dat ons nooit genoeg tyd sal kry om hulle wat die lewenspad met ons deel se harte 100% te verbly nie.  Wees dus vinning om liefde te gee en haastig om diensbaar te wees.

MANDELA SE SIEKTE

Daar is genoeg kere die afgelope jare wolf-wolf geskreeu waarop die blanke in hierdie land telkens in 'n staat van angs verkeer het. Dit is juis nie die doel met die aanhaal van hierdie skrywe van Vaandel Uitgewers nie. Dit is egter nodig om deurlopend ingelig en op alle gebiede paraat te wees. Jesus self het ons in Mattheus 24 geleer dat ons bedag moet wees op die tekens van die tye; dat daar tans duidelike tekens is van 'n gewelddadige tyd wat vir ons wag, is nie te betwis nie - sorg dat u te alle tye veilig, versorg en paraat is.

VN berei moontlik voor vir Mandela se begrafnis

Vaandel Uitgewers

Sedert die plasing van die blog-artikel, VN magte reeds in SA (12/7/2012), het ons talle versoeke ontvang vir opvolginligting met meer resente gegewens.

Ons het sedertdien verskeie berigte ontvang dat daar in Kimberley-omgewing ‘n Fema-konsentrasiekamp bestaan, maar kon dit tot dusver nog nie bevestig nie. Indien van ons lesers dalk oor meer inligting (of selfs foto’s) beskik, ontvang ons dit graag vir plasing op die blog.

Dat daar egter geheime Amerikaanse, Britse en selfs VN bedrywighede in Suid-Afrika aan die gang is, is lankal nie meer te betwyfel nie. Ons kry kort-kort berigte van betroubare bronne wat dit bevestig. Amerikaanse en Britse soldate in uniform is die afgelope tyd veral in Natal opgemerk, terwyl die VN op sy beurt by militêre operasies betrokke is.

Ook die Chinese het hulle reeds hier ingegrawe en soldate (mans sowel as vroue) ontvang militêre opleiding in en om Johannesburg, Bloemfontein, Durban, naby Sasolburg, en selfs in die Langkloof naby Mosselbaai.

Suid van Sasolburg is daar al sedert 2008 ’n Chinese vesting by ’n ou uitgewerkte myn. Die Chinese het ’n permit van die ANC regime bekom om 35 000 van hul landgenote daar te vestig. Groot hoeveelhede wapens word in reuse vraghouers op ’n Chinese plaas daar afgelewer. Dit sluit in mortierwerpers, mortiere en grofgeskut. Hulle het ook die mineraalregte bekom vir ’n myn wat langs die pad na Petrus Steyn geleë is. Die ou hostelle en geboue op die terrein is opgeknap en dit is ommuur en omhein, en die terrein word streng bewaak en gepatrolleer. Die winkels word ingevolge ’n ooreenkoms met die ANC beset en befonds. In Sasolburg beloop die huur van so ’n winkel R12 000 per maand, maar die omset van winkeltjies regverdig nie eens die huurgeld nie. Ouer Chinese wat blykbaar offisiere is, word openlik gesalueer wanneer hulle in die nabyheid van die inwoners en winkels kom.

Die VN se teenwoordigheid hier kan ook nie meer betwis word nie; en tog swyg die media daaroor. Hoekom? Wat skuil agter hierdie opsigtelike militêre bewegings?

Dit blyk dat die wapenvervaardiger, BAE Land Systems se OMC-afdeling in Benoni ’n belangrike rol hierin speel. Dié firma is al jare bekend vir die pantserkarre wat hy vir die SuidAfrikaanse weermag en polisiediens vervaardig. Van die bekendste make is die Casspir MKVI, die Mamba MK2, die Olifant MK2B en die Okapi bevelsvoertuig. Van hierdie pantsers gebruik SA ook vir sy sogenaamde “vredesoperasies” in Afrika en die witgeverfde voertuie is almal AU gemerk.

Dit het onlangs aan die lig gekom dat BAE Land Systems in die afgelope tyd ook heelwat nuwe pantservoertuie vir die VN maak — oënskynlik vir “toekomstige operasies” in die land. Die voertuie wat vir dié doel vervaardig word, is, soos alle VN voertuie, wit geverf, maar vertoon SANW-nommerplate.

Wat hierdie “operasies” presies behels, is nog nie duidelik nie, maar sedert 2008 het gekoördineerde SANW en VN militêre besdrywighede in SA skerp toegeneem. Tenks en Olifant MK2B’s word dikwels tussen Pretoria en Johannesburg opgemerk. Ook langs die N17 van Brakpan af in die rigting van die N12. Talle pantservoertuie beweeg gedurig na die Swartkop-lugmagbasis naby Pretoria. Dis ook opmerklik hoe dikwels vragmotors met reuse lae-bedsleepwaens (waarop VN voertuie is), op paaie tussen Durban en die Noorde opgemerk word. (Sien foto van die VN pantservoertuig op die sleepwa, dit het ’n SA militêre registrasienommer).

In samewerking met BAE Systems word feitlik alle beskadigde pantserkarre tans deur ATE in Midrand (wat eintlik in die lugvaartkunde spesialiseer), herstel.

Na verneem word, is die VN magte glo hier ter voorbereiding vir ’n baie “spesiale vredesoperasie” wat verband hou met Nelson Mandela se begrafnis. Die scenario wat verwag word, lyk min of meer so: Onmiddellik na die aankondiging van Mandela se dood, sal dit vir (swart) werkers landswyd die teken wees “to down tools” (m.a.w. ‘n reuse-staking) sodat die swart massa saam met die res van die wêreld tot en met die begrafnis kan gaan rou bedryf. Dis nou amptelik dat hierdie massa wat weens geografiese redes nie in staat sal wees om die verrigtinge by te woon nie, die geleentheid gegun moet word om die verloop daarvan eerstehands op televisie te kan volg. En waar sal hulle dit beter kan doen as in die reuse-sokkerstadions waarvan die meeste sedert 2010 verlate lê en deur onkruid ingeneem is.

Wat hierdie “operasies” presies behels, is nog nie duidelik nie, maar sedert 2008 het gekoördineerde SANW en VN militêre besdrywighede in SA skerp toegeneem. Tenks en Olifant MK2B’s word dikwels tussen Pretoria en Johannesburg opgemerk. Ook langs die N17 van Brakpan af in die rigting van die N12. Talle pantservoertuie beweeg gedurig na die Swartkop-lugmagbasis naby Pretoria. Dis ook opmerklik hoe dikwels vragmotors met reuse lae-bedsleepwaens (waarop VN voertuie is), op paaie tussen Durban en die Noorde opgemerk word. (Sien foto van die VN pantservoertuig op die sleepwa, dit het ’n SA militêre registrasienommer).

In samewerking met BAE Systems word feitlik alle beskadigde pantserkarre tans deur ATE in Midrand (wat eintlik in die lugvaartkunde spesialiseer), herstel.

Na verneem word, is die VN magte glo hier ter voorbereiding vir ’n baie “spesiale vredesoperasie” wat verband hou met Nelson Mandela se begrafnis. Die scenario wat verwag word, lyk min of meer so: Onmiddellik na die aankondiging van Mandela se dood, sal dit vir (swart) werkers landswyd die teken wees “to down tools” (m.a.w. ‘n reuse-staking) sodat die swart massa saam met die res van die wêreld tot en met die begrafnis kan gaan rou bedryf. Dis nou amptelik dat hierdie massa wat weens geografiese redes nie in staat sal wees om die verrigtinge by te woon nie, die geleentheid gegun moet word om die verloop daarvan eerstehands op televisie te kan volg. En waar sal hulle dit beter kan doen as in die reuse-sokkerstadions waarvan die meeste sedert 2010 verlate lê en deur onkruid ingeneem is.

’n Bekende SEB brouery in die Boland sit glo reeds met ’n kontrak om aan die der duisende dorstiges troos en dronkverdriet te bring, terwyl talle spyseniers met poetoepap en hotdog’s sal moet sorg dat die besope hongeriges nie dalk mekaar begin opeet nie.
Die sokkerstadions sal dus uiteindelik die doel dien waarvoor hulle in die eerste plek opgerig is!

Nadat Mandela begrawe is, sal daar tydelik kalmte wees totdat die “eregaste” wat gekom het vir sy begrafnis weer opgestyg en verkas het, en eers dan kan die langverwagte landswye geweld en chaos verwag word. Maar, goddank, die VN troepe sal byderhand wees om gou die “orde te herstel”.

Selfs Huisgenoot het in ’n onlangse artikel (Plan vir ’n droewe dag) ons solank sagkens voorberei vir Mandela se glorieryke “wees-gegroet-kluitedag”! Dit was die heel eerste berig ooit oor dié onderwerp in ’n Afrikaanse tydskrif; en dit skets nie net vir ons die voorbereidings wat getref word nie, maar gee ook ’n prentjie van die ontsaglike koste wat Mandela se hellevaart na die onderwêreld die belastingbetaler uit die sak gaan jaag.

Hy gaan blykbaar wel op Qunu begrawe word, maar eers nadat ’n amptelike, seremoniële staatsbegrafnis in Pretoria gehou is, en hy ’n tyd lank daar in staatsie gelê het. Eers dan word sy liggaam na Qunu geneem om daar neffens sy pa en oupa ingespit te word.

Qunu is ’n obskure, byna verlate gehuggie waar Mandela se weelderige dubbelverdiepinghuis staan, en is 150 kilometer van Oos-Londen af. Groot bedrywighede is hier aan die gang; maar alle kontrakteurs en werkspanne het opdrag gekry om hulle werk teen helfte April klaar te maak en die gebied te verlaat.

Uit die mond van die suigeling
’n Ma in Johannesburg het twee weke gelede haar sewejarige dogtertjie een middag by die skool gaan oplaai en die kind in trane gevind. Die dogtertjie het so erg gehuil dat sy nie dadelik vir haar ma kon vertel wat die rede is nie. Toe die kind uiteindelik tot bedaring kom, het sy gesnik: “Nomedi (swart kind) het vir my gesê dat die swartmense al ons blanke mense gaan doodmaak. Toe ek vir haar sê sy jok, toe sê sy sy ry elke dag met die taxi en sy hoor hoe hulle daaroor praat. Toe ek vir haar sê, maar hulle sal my mos nie doodmaak nie, het sy gesê hulle sal, want ek is ook wit…” Die ontstelde kind het toe aan haar ma sê dat sy nie meer wil skool toe gaan nie.

By die Umtata-lugawe, sowat 32 kilometer van Qunu af, word inderhaas bykomende aanloopbane gebou, asook ’n nuwe teerpad na Qunu, dis vir die dag wanneer die room van die planeet se elite (die koningshuise, presidente, wêreldleiers, groot sakemanne, superrykes, Hollywoodsterre, bekende sporthelde, dik nekke en ringkoppe) die droewige tyding van Madiba se laaste asemteug ontvang, en hulle met hul silwer valke soos ’n swerm brommers op Umtata gaan toesak — dan moet daar genoeg landingsplek vir  almal wees. Die nuwe, breë teerpad sal hulle tot op Madiba drumpel bring. Nie ver van sy reuse-kasarm af nie, het ’n vulstasie en luukse hotel intussen ook verrys. Die elite is mal oor gerief, en die meeste het al karre by Avis op Umtata vir dié droewe dag bespreek.

’n Kontrakteur wat kommunikasieverbindingslyne moet aanbring tussen Qunu en Mandela se geboorteplek, 30 kilometer daarvandaan, is aangesê om dit so gou moontlik af te handel, aangesien daar vroeg in April toetsuitsending gemaak moet word.
Waarom die dringende haas dat alles teen middel-April moet klaarkom? Het dit dalk iets te doen met Jacob Zuma se onlangse “voorspelling” dat hy die vryheidsvegters by hulleeindbestemming op Vryheidsdag (27 April) gaan sien?

Net meer as ‘n jaar gelede het hy op die ANC se 100-jarige feesvieringe in Januarie 2012 nie net ’n bul ter ere van sy voorvadergeeste met ’n spies doodgesteek en geoffer het nie, maar gedurende die seremonie ook lyfswaaiend en al singende die blankes gwaarsku dat hy en sy “kabinet” hulle nog met masjiengewere gaan doodskiet, en dan sal hulle, die Boere,  hardloop! “…Ons gaan hulle doodmaak!” het hy gesing. “…Ons gaan hulle doodmaak! … Hulle skiet, hulle is lafaards! Hulle verkrag! Skiet hulle, hulle is honde! Skiet, skiet, skiet die Boer…”

Sy onderdane het baldadig saamgesing en ook baie goed na hom geluister, want die moorde op ons boere het sedertdien drasties toegeneem.

Waar was die media en die Menseregtekommissie (MRK) tóé? Waarom is Zuma nie voor stok gekry nie? Maar toe ‘n blanke prediker, Willie Smith, in sy boek, Die Raadsplan, tekste uit die Bybel aanhaal wat daarop dui dat God nie alle mense as gelykwaardig beskou nie, gil beide media en MRK ten hemele dat Smith ‘n “inbreuk maak op die reg tot menswaardigheid en die reg tot gelykheid op grond van ras”, en dat die uitsprake “in die boek ‘n bedoeling het om seer te maak“.  Daarenteen het Zuma ten aanskoue van die hele wêreld op TV dit uitbasuin dat hy én sy kabinet alle blankes gaan doodskiet! Malema het presies dieselfde gedoen.

Maar nou word Willie Smith  skielik “beveel” om ‘n “reeks programme (nogal onder leiding van die bedenklike Raad van Kerke — God behoede hom!) oor rassisme aan die Universiteit van die Vrystaat te deurloop”. Waarom nie ook Zuma en Malema nie? Of is hulle haat en rassisme geregverdig?

Willie Smith het geen swarte met die dood gedreig, van “verkragting” of  van “lafhartigheid”  beskuldig nie, nog minder as “honde” uitgeskel! Waarom word net hy dan uitgesonder en verplig om die programme te deurloop? En ons vra weer: Waarom nie ook Zuma-hulle nie? Wat anders het ons hier as ‘n gruwelike diskriminasie teen die blanke?

Ja, en, glo dit as u wil, dit was sowaar as God mede-BLANKES wat die klag teen Smith gaan lê het! Hoekom het hulle nie ook vir Zuma, Malema, ens., aangekla nie? Mens kry die indruk hulle soek die guns van die verloopte Wêreldraad van Kerke en die goddelose regime.

Dis opvallend dat Huisgenoot geen melding maak van die ANC regering se opdrag aan een van die grootste spyseniers in Gauteng om, wanneer die opdrag gegee word, hulle binne 24 uur gereed moet wees om aan minstens 1 miljoen mense kos te voorsien by die Coca Cola Dome in die noorde van Johannesburg nie. Die kontrak hiervoor is reeds gesluit en beloop R186 miljoen.

Om Middernag 28 Maart 2013 is Nelson Mandela weer in die hospitaal opgeneem vir ’n ou longkwaal. Zuma het op BBC in Zoeloe aan sy mense gesê om gereed te maak vir die ergste.

Voorwaar, die uurglas se laaste sandkorreltjies is besig om uit te loop!

En dan? Ja, wat dan?

Waarom hoor ons skielik helder en duidelik Siener van Rensburg se stem, wat byna tien dekades moet oorbrug: “Ek sien ’n doodskis wat in ’n graf afsak, vure wat uitkom, maar een groot vuur wat voor uitkom…”

Johannesburg! O, Johannesburg!

 

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1405 gaste aanlyn