NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af – Spreuke 14:1

FINALE FASE VAN REVOLUSIE – 27 APRIL?

Adriaan Snyman

"... ons mense bly sienende blind en horende doof, soos bewys in ‘n steekproef wat deur ‘n Vaaldriehoek-koerant tydens die Sasolburg-chaos gemaak is."

Gedurende die laaste maande van 2012 was daar kort-kort berigte in die media van ‘n dreigende revolusie of burgeroorlog in Suid-Afrika. Selfs die bekende toekomsbeplanner, Clem Sunter, het gesê Suid-Afrika is net “één gebeurtenis” weg van ‘n Arabiese lente – (en daardie gebeuternis kan dalk nog vannag of môre plaasvind). Ons noem slegs enkele “gebeurtenisse” wat moontlik die vuurhoutjie by die kruitvat kan wees…

  • Mnr. Henry Geldenhuys, visepresident van TLU SA het verlede jaar na die wrede moord op die 77-jarige mnr. Johan van Rensburg van die Baltimore-omgewing onomwonde verklaar dat “…die boere geen ander keuse as om hulleself voor te berei vir oorlog nie.”
  • Die swart passifis, Eric Meduna, beweer dat pres. Jacob Zuma in sy toespraak op 16 Desember verlede jaar met ‘n ou struggle-liedjie ‘n kodeboodskap aan sy toehoorders oorgedra het en hulle al dansende van hul “bevryding” verseker het. In die liedjie word daar o.a.gesê “die pad na vryheid is lank (dit was ook die titel van Mandela se boek: The Long Walk to Freedom). Maar die einde van die pad is naby en ons sien mekaar daar op Vryheidsdag (27 April 2013 – ek dink ons almal verstaan hierdie boodskap).
  • Skaars drie weke later op 8 Januarie 2013, verklaar Zuma by die ABSA stadion in Durban dat Suid-Afrika se 1913-grondwet “…op dramatiese wyse 87% grond van swart inboorlinge gesteel en hulle as uitgeworpenes verdryf het.”
  • Maar vandag, 100 jaar later, het dit tyd geword om daardie vergryp reg te stel. Sedert Zuma se toespraak het die moorde op blankes drasties toegeneem, net in Januarie 2013 is 18 weerlose BLANKE ou mense deur sy barbarbaarse onderdane (hy noem hulle “comrades!”), vermoor.
  • In Januarie 2013 is daar ook in ‘n program oor Suid-Afrika op CNN die vraag gevra óf Suider-Afrika ooit ‘n revolusie gaan beleef, en indien wel, wanneer? CNN het sonder aarseling self die antwoord verskaf: “Suid-Afrika sal binne drie maande (einde April?) in ‘n staat van revolusie verkeer…”
  • Byna twee jaar gelede, op 3 Maart 2011, het CNN in ‘n soortgelyke dokumentêr die vraag gevra: “Sal die revolusies bo in Afrika nog suidwaarts versprei?” Toe het CNN dit net as ‘n vae moontlikheid beskou, maar in die program is daar o.a. gesê “dat lande soos Nigerië, wat bv. na 12 jaar van onafhanklikheid nog steeds disfunksioneel is, die vlamme van revolusies aanblaas, wat stadig maar seker besig is om oral in die Sub-Sahara-streek uit te slaan en suidwaarts uit te kring.
    Hierdie opmerking laat mens dadelik aan Siener van Rensburg se woorde gedink: In 1914 sien hy ’n “verskriklike groot vuur wat brand. En dan sien ek meteens ’n groot rooi vlag. Dit trek van noord na suid. Die vuur het ook so gebrand (van noord na suid…”)
  • Net verlede week ontvang ons inligting dat die “belhamels” (terroriste) in die ANC vanuit MI6 se hoofkantoor opdrag gekry het om ‘n “Arabiese lente” vóór die aanbreek van die herfs (April?) hier van stapel te laat loop.
  • Dit het ook die afgelope week uitgelek dat die meer as 28 000 rekrute van ‘n geheime krygsmag van swart jeugdiges wat vroeër in plakkerskampe rondom Johannesburg en ander gebiede opgeroep is om as soldate opgelei te word, feitlik gereed is om in die nege provinsies uitgeplaas te word. Dit sal saamval met die ontslag van duisende Jeugliga-vrywilliges wat vroeër na Zimbabwe vir opleiding gestuur is. Hulle sal ook net met outomatiese gewere toegerus wees, en sal onder bevel van uitgesoekte polisie-offisiere, almal lede van Umkhonto we Sizwe, staan. Daar is geen twyfel nie dat hulle uitplasing dwarsoor die land verband hou met die grondgryp-kwessie wat glo “nog vanjaar afgehandel moet word”. ‘n Maandelikse salaris van R2 200 sal aan elke lid van die spesiale krygsmag betaal word vanuit staatsvoertuie met regeringsregistrasienommers.
    Volgens ‘n vertroulike veiligheidsverslag wat in PRAAG se besit gekom het, is ‘n kaptein Mokwena van die Muldersdrift-polisiekantoor sedert Oktober of November besig om swart jeugdiges in plakkerskampe, waaronder die Joe Slovo-nedersetting, rondom Lanseria vir opleiding te werf. Mokwena is ook gemoeid met gemeenskapspolisieforums in die gebied.
  • ’n Suid-Afrikaanse ingenieur wat die afgelope aantal jare kontrakwerk in Irak en Afganistan gedoen het, ontmoet begin 2008 ‘n ingenieur uit Texas wie se broer ‘n senator is. Dié het aan hom die volgende inligting oorgedra: Nog in hierdie jaar (2008) sal van die groot Amerikaanse bankinstellings vou; dit sal spoedig oorwaai na Europa en daarna sal burgeroorloë in Noord-Afrika uitbreek.
    Volgens die SA ingenieur is hy aangeraai om vir hom ‘n stukkie grond weg van die stede af en verkieslik in die berge te bekom. Hy moes ook kosvoorraad vir minstens ses maande bymekaarmaak en sorg dat hy onafhanklik is wat kragvoorsiening betref, want die Amerikaanse Federale Bank beplan om die “mat in 2013 onder die dollar uit te trek”.
    Die Yank uit Texas se voorspelling is presies bewaarheid met die ineenstorting van Lehman Brothers in Junie 2008 en verskeie ander banke daarna. Toe kom die geldkrisis in Europa, gevolg deur die Arabiese lente in o.a. Egipte, Yemen, Libië, Sirië, ens. Hy kan moontlik verkeerd wees wat die dollar betref, maar met Amerika wat op die rand van totale finansiële ineenstorting huiwer, kan die dollar tuimel, en daarmee saam ook ons nikswerd-papier-Mandelas!
  • Sonder enige waarskuwing of rimpeling het daar die afgelope aantal jare reeds meer as 400 000 Chinese “onwettig” die land binnegekom – hulle is afkomstig van die oorbevolkte Fujian-provinsie in China; sedertdien het byna 12 000 Chinese winkels dwarsoor Suid-Afrika soos paddastoele verrys, en volgens prof. Colin McCarthy van Stellenbosch-universiteit, is die Chinese besig om Suid-Afrika te “koloniseer”. Dit het intussen bekend geword dat president Zuma vir elke Chinees wat die land binnekom, ‘n bedrag geld ontvang. Die voorwaarde is dat hulle nie hulle winkels hoef te registreer nie en ook geen belasting hoef te betaal nie!
  • President Robert Mugabe het ‘n soortgelyke betalingsooreenkoms met Zuma aangegaan vir die toelating van Zimbabwiese immigrante.
  • In Durban het ‘n swart sakeman op 10 Januarie (twee dae na Zuma se grondgryp-toespraak) aan sy blanke vroulike vennoot die volgende gesê: “Jy het my verlede jaar gevra of ek weet van UHURU, ek het toe geantwoord dat daar nie so iets bestaan nie, maar ek het gelieg, dit gaan gebeur – nog hierdie jaar – ek sal jou vroegtydig waarsku sodat jy betyds uit Durban kan padgee. Jy moenie daardie tyd in die stad wees nie…”
    Die betrokke dame het belowe om ons per kodeboodskap te laat weet as sy die dag die nuus ontvang.
  • Dis ook geen geheim meer nie dat die sogenaamde stakings en plundertogte om hoër lone net ‘n verskoning is vir oefenlope om dorpe, stede en gebiede “af te sny” en alle uitgange te blokkeer. Maar ons mense bly sienende blind en horende doof, soos bewys in ‘n steekproef wat deur ‘n Vaaldriehoek-koerant tydens die Sasolburg-chaos gemaak is.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 774 gaste aanlyn