NOG 'N BLANKE BOER VERMOOR

‘n BLANKE boer van Buffelshoek in Potchefstroom is vroeg Maandagoggend op 20 Februarie op sy plaas, Frischgewaagd vermoor.

Die 49-jarige boer en sy 45-jarige vrou was besig om die koeie te melk toe vyf vreemde gewapende swartes hulle oorval het.

Die melkstal is sowat 70m van die plaashuis geleë. Beide die boer en sy vrou is deur die moordenaars na die huis geneem, en op pad na die huis het ‘n struweling tussen die boer en die swart barbare ontstaan. Die boer is in die agterkop geskiet, en het tussen die huis en die stal gesterf.

Vrou is vasgebind, aangerand 

Die vrou is na die huis geneem, waar die vuilgoed haar vasgebind en aangerand het. Sy is met ‘n stomp voorwerp oor die kop geslaan. Die swartes het toe met die egpaar se voertuig op die vlug geslaan.

‘n Familievriend wat by die egpaar gaan kuier het, het die vrou in die huis gevind en die Polisie gekontak. Die vrou is na ‘n plaaslike hospitaal geneem vir behandeling.

Die Polisie was op die toneel om die voorval te ondersoek. Enige lid van die publiek wat die egpaar se voertuig, ‘n Nissan Almera, met registrasienommer FMC 425 NW opmerk, word gevra om die Polisie te skakel, maar nie dat dit veel sal help nie: “Moet asseblief nie die moordenaars konfronteer nie, want hulle is gewapen en gevaarlik,” vra die swart Polisie, wie se taak dit is om hulle broeders te beskerm.