NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Een groot bron van ongelukkigheid by mense is die gewoonte om jou lewe uit te stel na 'n toekomstige datum. Meeste mense is gedurig besig om hulself ongelukkig te maak omdat hulle vandag se mooi dinge en geleenthede verloor terwyl hulle besig is om op die toekoms te fokus. Gebruik elke dag, gryp die dag wanneer jy opstaan – Carpe Diem!

DIE ROOILIGTE BRAND - TYD OM SAAM TE STAAN!!

 Ons stel, soos elke keer wanneer ons 'n spesifieke instansie se bydrae plaas, dat Gelofteland hom aan geen  party of organisasie verbind nie maar uitdruklik die ware toestand van ons volk en land sal plaas ongeag wie dit opgestel het – Webmeester.

Mandela, Tutu en Malema

Opgestel namens die ORDE BOEREVOLK deur Piet Rudolph

Die ondertone en ooreenstemmings van die swart rassiste Nelson Mandela, Desmond Tutu en Julius Malema is verstommend identies. Waaroor dit gaan, is hulle diepliggende haat vir dit wat wit is. Met hulle uitsprake word aan die Marxistiese aanslag in die Nuwe Demokratiese Rewolusie (NDR), momentum gegee. Die voltrekking van die aanslag teen alles wat wit is, lê voor die deur.

Die Mandela-psigose waaraan sekere witmense ly, is verstommend. Die Kleurling-radiostasie, RSG was in Julie, elke dag besig met politieke propaganda oor die “ikoon Nelson Rolihlahla Mandela” waarin klein kindertjies gebruik was om Mandela op te hemel tot vervelens toe. Ou vrouens, wat seker niks het om te doen nie en dit geniet om na hulle eie stemme te luister, snik lofliedere tot sy eer. Dit is om van siek te word. Om alles te kroon het die sakeman, Bok van Blerk met De la Rey, op ‘n motorfiets ‘geklim’ om by die kakofonie aan te sluit. Hy sal sekerlik nie op sy toer oor De la Rey ‘sing’ nie. Ook nie oor ‘n rugbybal nie! Gelukkig is daar diegene onder ons wat deur Van Blerk gesien het.

Dit sal miskien goed wees as ons ‘n slag van naderby die ikoon, Mandela bekyk en wat hy vir ons beteken het!

 

RIVONIA

Daar is geen beter plek om na Mandela te luister en hom te weeg nie as by die Rivonia-verhoor waar hy en andere aangekla is vir Hoogverraad nie.

Sy veelgeroemde “Statement from the dock” is sekerlik die beste plek om te luister wat die ANC beoog het.

 

Mandela aan die woord:

We believe that South Africa belongs to all the people who live in it, and not to one group, be it black or white.

The most important political document ever adopted by the ANC is the 'freedom charter.' It is by no means a blueprint for a socialist state. It calls for redistribution, but not nationalisation, of land; it provides for nationalisation of mines, banks, and monopoly industry, because big monopolies are owned by one race only, and without such nationalisation racial domination would be perpetuated despite the spread of political power. It would be a hollow gesture to repeal the gold law prohibitions against Africans when all gold mines are owned by European companies. In this respect the ANC's policy corresponds with the old policy of the present Nationalist party which, for many years, had as part of its programme the nationalisation of the gold mines which, at that time, were controlled by foreign capital. Under the freedom charter, nationalisation would take place in an economy based on private enterprise. The realisation of the freedom charter would open up fresh fields for a prosperous African population of all classes, including the middle class. The ANC has never at any period of its history advocated a revolutionary change in the economic structure of the country, nor has it, to the best of my recollection, ever condemned capitalist society.

Political division, based on colour, is entirely artificial and, when it disappears, so will the domination of one colour group by another. The ANC has spent half a century fighting against racialism. When it triumphs it will not change that policy.

During my lifetime I have dedicated myself to this struggle of the African people. I have fought against white domination, and I have fought against black domination. I have cherished the ideal of a democratic and free society in which all persons live together in harmony and with equal opportunities. It is an ideal which I hope to live for and to achieve. But if needs be, it is an ideal for which I am prepared to die.

 

Wat die ANC bereik het is swart dominasie en wit onderdrukking en verdruk­king. Julius Malema sê niks nuuts oor nasionalisering wanneer hy die volk met sy neusgate aanspreek nie. Wat Mandela reggekry het is die kunsmatige skepping van ‘n swart middelklas en die verarming van witmense.

Oor ras het Mandela  dit gesê. Desmond Tutu sê niks nuuts wanneer hy witmense wil belas omdat hulle wit is nie. Dit is al gesê. Al wat nou nog moet gebeur, is die in werkingstel daarvan. Dit is die kenmerk van rassiste - hulle praat almal dieselfde taal. As gevolg van die tydsverloop tussen Mandela se planne en Malema se gegorrel, gaan dit wat beoog was en wat bereik gaan word, nie dieselfde wees nie. Malema gaan suur mynwater nasionaliseer en die myne sal afgebreek word en vir skrootmetaal verkoop word, soos in die geval van die Aurora-groep. Swart bemagtiging is wit onderdrukking!

 

Wat staan ons te doen?

TLU SA se president, mnr. Ben Marais sê dat dit duidelik is dat die Jeugliga se eise nie net praatjies van ’n klomp jong heethoofde is nie en dat dit in werk­likheid ondersteun word deur beide die ANC en Cosatu, waarskynlik op grond van die SAKP se kommunistiese agenda. “Die ANC het dus blatant gelieg oor sogenaamde versekerings dat nasionalisering nie op die tafel is nie. Cosatu het nou openlik erken dat die ANC-taakspan reeds aanvaar het dat nasionalisering sal plaasvind maar dat daar nog net besin moet word hoe dit prakties uitgevoer moet word.”

Mnr. Marais sê die feit dat vir alle nasionalisering vergoeding ter sprake is behalwe op grond bevestig TLU SA se standpunt dat die kommersiële boer, wat kos aan almal voorsien, geteiken word om vernietig en uitgeroei te word.  “Is dit dan ook die rede waarom daar nie die aandag aan plaasmoorde gegee word wat dit vereis nie, want elke boer wat nie meer daar is nie is ’n probleem minder as dit kom by nasionalisering?” vra mnr. Marais.

“Ten spyte daarvan dat daar geen enkele suksesverhaal van nasionalisering in die wêreld gewys kan word nie loop die ANC en sy trawante reguit op die ekonomiese afgrond af wat dit skep. Die tyd het nou aangebreek dat georganiseerde landbou en georganiseerde besigheid in Suid-Afrika dringend byeenkom en hande vat om almal se belange te beskerm teen die ernstigste bedreiging nog wat die ekonomie en die land nou te wagte is.  TLU SA sal binne dae prosesse aan die gang sit om tersaaklike rolspelers byeen te bring.”

Daar is groot dankbaarheid vir die insig wat na instansies kom oor wat die planne van die ANC en sy kommunistiese bondgenote vir witmense  inhou. Ongelukkig is dit laat in die dag as gevolg van die benadering van agteroorbuig en polities korrek te wil bly. Een groepie sal dit ook alleen nie regkry nie. Die totale Boerevolk en almal wat wil. moet gemonster word om gereed te maak vir die aanslag wat op ons wag. Teen hierdie agtergrond word duisende jong swartes opgelei by militêre instellings. Dit behoef nie ‘n siener om te raai vir watter doel nie.

Dit het tyd geword om wakker te word en saam te staan!

 

 

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1281 gaste aanlyn