NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons het almal geraamtes in die kas en verwyte oor ons verlede. Gelukkig verwyt God ons nooit oor ons verlede nie. Wanneer Hy ons vergewe, doen Hy dit volkome en dink nie weer daaraan nie – maar dan mag jy ook nie!

GAAN BOERE WAAI? OF BAKLEI...

MEDIAVERKLARING

TLU SA

Moet boere bly of ry?

TLU SA se Uitvoerende Komitee het kennis geneem van die ANC se aandrang dat grond sonder vergoeding gevat moet word en dat hy die land se Grondwet sal wysig om in belang van sy Nasionale Demokratiese Revolusie (NDR) daarvoor voorsiening te maak.

“Ons neem kennis en verstaan die onlangse uitlatings oor nasionalisering en grondbesit,” sê TLU SA se president, mnr. Ben Marais. “Dit beteken nie dat ons as boere goedsmoeds ons grond wat ons deur jare opgebou en bewerk het, aan enigiemand gaan afstaan sonder vergoeding nie.  Individuele eiendomsreg word internasionaal erken en beskerm, en elke boer sal daardie reg met hand en tand beskerm,” sê mnr. Marais. “Ons weier om langer daarvan beskuldig te word dat ons grond gesteel het. Internasionale geskiedskrywers het op grond van opgetekende dokumentasie al bewys dat boere hulle grond op wettige wyse bekom het, en ons volstaan daarby.”

“Wat ons betref het die ANC die streep getrek, enersyds met hulle uitdruklike dreigemente, en andersyds deur hulle stilswyende aanvaarding van dié standpunte. Daarvan moet Suid-Afrika en die internasionale gemeenskap kennis neem. Die ANC sal self die gevolge moet aanvaar as hulle met hierdie diefstal-proses wil voortgaan, en sal self aan sy mense moet verduidelik as daar ‘n kosskaarste sou ontstaan.“

“Intussen moedig ons boere aan om hulleself te beveilig, en hulleself binne die bepalings van die wet te organiseer om gebiedsveiligheid te bevorder. Ons hoef nie toe te laat dat ons grond dalk onwettig beset word en ons lewe en eiendom in gevaar gestel word nie. Ons doen ook ‘n beroep op alle boere om na mekaar uit te reik, mekaar se belange te beskerm, met mekaar saam te werk en mekaar te help beveilig,” sê mnr. Marais.

“Ons daag die president, mnr. Jacob Zuma en sy kabinet uit om ondubbelsinnig standpunt in te neem. Dit is nou tyd om die toekoms vierkantig in die oë te kyk. Die basiese vrae wat beantwoord moet word is of die regering en sy affiliasies al die burgers van hierdie land as ware gelykes onder die Grondwet ag, en of die land die kapasiteit het om ‘n toenemende groeiende bevolking te voed wanneer al hoe minder kommersiële boere moontlik ‘n toekoms elders in die wêreld te oorweeg?”, vra mnr. Marais.

Dit is belangrik dat ‘n breë linie van belanghebbendes byeen gebring word met die oog daarop om oor oplossings te besin.

 

Should farmers stay or go?

 

The Executive Committee of TAU SA has taken note of the ANC’s demand that land should be expropriated without compensation and that the Constitution should be amended to serve the interest of the National Democratic Revolution.

“We take note and understand the recent utterances about nationalisation and ownership of land,” Mr Ben Marais, president of TAU SA said. “That does not mean that we as farmers will relinquish our land which we have preserved and tilled over many years, without any compensation. Private ownership is internationally recognised and protected, and farmers we will defend such rights,” Mr Marais said. “We will not accept accusations that we have stolen land. Based on recorded history, international historians have substantiated the view that farmers have acquired their land legitimately, and we stand by that.”

“As far as we are concerned, the ANC has drawn the line, both in terms of their explicit threats as well as the silent support for such points of view. South Africa and the international community should take note of this. The ANC will have to bear the consequences should they continue with grand theft and they will have to explain the subsequent shortage of food.”

“In the mean time, we recommend that farmers take the necessary safety precautions and to promote rural safety within the limits of the law. We need not allow that our farms are to be illegally occupied thus threatening life and property. We also call on farmers to reach out to each other, to protect each others’ interests and to cooperate to promote mutual safety and security,” Mr Marais said.

“We challenge the president, Mr. Jacob Zuma and his cabinet to be quite clear about this. The time has come to face future consequences without flinching. The basic questions which need to be answered is whether the government and its’ affiliates regard all the citizens of this country as true equals under the Constitution and does the country have the capacity to feed a growing population should a decreasing number commercial farmers consider seeking a future elsewhere in the world?”, Mr Marais asks.

It is imperative to involve a broad alliance of stakeholders to consider solutions.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 398 gaste aanlyn