Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die Here het dit so beskik dat ons sy Woord het, daardie Handboek waarin nie net alles opgeteken is wat ons nodig het vir ons saligheid nie, maar ook elke enkele reël wat ons nodig het om hier op aarde 'n 'suksesvolle' lewe te lei – of ons nou 'n sake-onderneming wil begin, of ons kinders reg wil opvoed, of enige ander saak, ALLE VOORSKRIFTE is in sy Woord beskikbaar.
AARDBEWINGS – OOK SA?
Maart 2010
AARDSKUDDINGS – TEKEN VAN ONS TYD
Jeanette Koekemoer
Lees meer daaroor by Aardbewings - teken van ons tyd
Hieronder volg suiwer beriggewing oor 'n artikel in die Daily News op 8 Maart 2010 wat berig dat Suid-Afrika enige oomblik deur ‘n enorme aardbewing getref kan word. Lees die berig hier onder en besluit self of daar meriete in is en indien wel, wat u te doen staan ter voorbereiding van so ‘n noodtoestand waar mediese bystand seker die eerste ter sprake sal wees, behuising vir slagoffers, water, voedsel, maar, boweal beskerming teen die soldate van die Nasionale Demokratiese Rewolusie. Dít sal ons grootste gevaar wees. Ons lyding sal veel erger wees as dié van Haïti waar hul grootste ellende ná die aardbewing veroorsaak is deur plunderaars. Ons sal nie net geplunder word nie maar gemartel en vermoor word. Waar ons nog gedink het dat ons onsself in ons huise beveilig het met alle middele tot ons beskikking, sal ons skielik weerloos en uitgelewer aan die genadeloosheid van Swart barbare staan terwyl hulle al hul wraakbeloftes teen die Blankes nakom.
Die berig soos volg:
‘n Hewige aardbewing in Suid-Afrika is ‘n werklikheid maar daar is geen wyse om te vas te stel presies wanneer dit sal plaasvind nie.
Dr Chris Hartnady, navorsings- en tegniese direkteur by die aard-wetenskaplike organisasie Umvoto Africa, het in ‘n onderhoud Durban en omgewing as die area wat hierdie keer die ergste getref sal word uitgesonder.
Hy het verwys na die omvangryke aardbewings in Haïti en Chile asook die onlangse skudding in Taiwan, en verduidelik hoe dit ontstaan wanneer die tektoniese plate van die aardkors beweeg, gly en teen mekaar stamp.
In Afrika begin die skeidinglyne van die Nubia- en Somalia-plate wat vanaf die Andrew Bain Fraktuursone in die Indiese Oseaan loop, by Port Shepstone, deur Natal en Lesotho tot in Mosambiek, en al die pad deur noord-oos Afrika.
Volgens dr Hartnady wissel die tydsverloop tussen hewige aardbewings van meer as 7 op die Rigterskaal tussen 500 en 1 000 jaar. In dele van die Oos-Afrika-rif het die vorige groot aardbewing 1 000 jaar gelede plaasgevind. Volgens dr Hartnady word die volgende een enige oomblik verwag. “Dit is nie ‘n kwessie van of dit gaan gebeur nie, maar ‘n kwessie van wanneer.” Volgens hom is die gekompliseerde samestelling van plate in Afrika aktief en besig om te beweeg wat riviere en mere in oseane kan verander, maar op die oomblik is die tempo van verandering baie stadig, sê hy. In die noorde van Malawië is heelwat verandering opgemerk.
Suid-Afrika se grootste aardbewing ooit het in 1969 in die Ceresgebied plaasgevind. Die ergste skade is in Groot Winterhoekvallei, Ceres, Tulbagh, Wolseley en Prince Alfred Hamlet aangerig.
In ‘n artikel op die webtuiste van Umvoto skryf dr Hartnady aardbewings is ‘n rare verskynsel maar ‘n werklike gevaar ook vir die Kaap. In die verlede was daar skuddings in ‘n suid-oostelike rigting vanaf ongeveer 8 km diep see in naby Koeberg tussen Milnerton en die noord-oostelike gebied naby Valsbaai.
Ons kan hierby Johanna Brandt se waarskuwing van 80 jaar gelede in gedagte hou. Wat sy in ‘n visioen gesien het was hoe ‘n siedende orkaan Suid-Afrika tref, so onverwags dat niemand dit kon sien kom nie. Die aarde het gebewe terwyl die bliksemslae en gedonder van verwoede elemente die swart wolke uitmekaar skeur, en ‘n stortvloed van vuur en haelstene op die aarde neergeslinger word. Oraloor was bloed en verwoesting.
Net so skielik as wat die storm uitgebars het, het dit weer bedaar. Al was dit van korte duur was die verwoesting oorweldigend.
Nog ‘n duidelike boodskap wat aan Johanna gegee is aangaande hierdie nag van storm, is die waarskuwing oor die Swart stamme in die land om hulle te weerhou van inmenging wanneer God die storm oor Suid-Afrika laat woed:
“Wee hom wat dit bedink om voordeel te trek uit die algemene verwarring, wanorde en troosteloosheid, wat daaraan dink om te moor en te steel, te verkrag en te vernietig!”
Johanna het dit verder so verwoord:
“Dit is aan my geopenbaar deur die Boodskapper van God dat die gevare wat vir Suid-Afrika voorlê ‘n duisend keer erger sal wees as die Swartmense hulleself gaan inmeng; want dit sal in die mag van die verskillende stamhoofde wees om hulle mense te beheer en hulle te verbied om deel te wees daarvan. Die oordeel sal swaar wees op enigeen van hulle wat hierdie bevel van die Almagtige ignoreer.”
Ons weet waar ons vandag met die Swart volke staan, Malema laat ons dit nie een oomblik vergeet nie en hy word ondersteun deur die Swart ANC-president en die hele spul in daardie kamp. As ons dan die verloop van Johanna se visioen durf voorspel, sal ons toestand “duisend keer erger wees” omdat die Swartes nie net gaan inmeng nie maar dit reeds hulle misie gemaak het om die Blankes uit te moor. Maar daar is rede om te glo dat die meerderheid Witmense in die land nie eers sover kan dink of redeneer oor presies hoe erg so ‘n situasie kan wees nie.
Wat was die doel van die visioen aan Johanna? “Berei die volk voor om in geregtigheid verenig te wees in ‘n poging om die mag van die storm te breek. Voorwaar, ek sê vir jou, die oordeel wat nie afgeweer kan word, kan versag word – die verskrikking kan verkort word. Die rampe kan nie vermy word nie maar dit kan verminder word. Dit hang af of die volk gehoor aan jou oproep gaan gee.”
Wat beteken dit om in ‘geregtigheid verenig’ te wees? Sekerlik nie dat almal nou vinnig in dieselfde politieke party verenig word nie maar wel dat diegene wat die betekenis van die woord ‘geregtigheid’ ken en wil uitleef, ‘n eenheid sal vorm. Hoe word dit gedoen? Tog ook nie anders as in die gees nie want vir Christene deur die land om fisies bymekaar te trek is nie moontlik nie. Dan kom dit tog op niks anders as verootmoediging, geloofsvertroue in en aanbidding tot ons regverdige Skepper neer nie.
Indien u glo dít is oorbodig, temerig of dweperig, dan is dit u saak, maar u gaan hierdie land sonder knieëwerk nie red nie. Natuurlik moet ons voortgaan met al wat ‘n veiligheidsmaatreël is, veral militêr voorberei waar moontlik want dit is die soort van sataniese magte wat op ons losgelaat sal word, maar ons sal ook op ons knieë hierdie geveg moet ingaan, kom wat wil.