23 MAART 2026

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Billy Gramham het by geleentheid tereg gesĂȘ dat 'n hele beskawing verkrummel en verval wanneer die gesinslewe agteruitgaan. En ons sien vandag hoe ons volk en ons land se waardes 'n totale beskawingsineenstorting beleef...