19 FEBRUARIE 2026

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Iemand wat waarlik in sy gemoed vry is, is iemand wat hom nie met drome en eiebelang besig hou nie maar met die wel en weƫ van mense; hierin is Christus vir ons 'n uitstekende voorbeeld: Hy wat vry was, het sy vryheid aangewend om Hom aan die lot van mense op hierdie aarde te verbind.