Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Het jy al gesien wat dankbaarheid aan mense doen? Geen selfsug, geen eie-ek op die voorgrond, geen stryd in jou binneste nie, dus geen stryd meer tussen mense wat vir mekaar omgee nie. Daar is slegs die allesoorheersende wete dat jy op die regte plek is, ongeag jou omstandighede, en hieroor kan jy verskriklik dankbaar bly!
KAN ENTSTOF SKADE VEROORSAAK? (15)
Dr Gustav Norval
Verskuilde agendas en die entstofindustrie
Mense soos Miller, Horowitz, Wakefield en organisasies soos Informed Parents Vaccination, Dissatisfied Parents Together, die National Vaccine Information Center (NVIC) en Vaccine Awareness maak mense bedag op die gevare van entstowwe en bied hulp aan mense wie se kinders deur inenting beskadig is. Daar is altyd ‘n intense geskarrel vanuit die mediese “establishment” om hulle verkeerd te bewys sodat die bedryf se geldsake nie in gevaar kom nie. Meer kindersterftes kom in die VSA voor as in Europa waar inenting nie verpligtend is nie. Indien kindersiektes werklik so ‘n gevaar vir die samelewing inhou, waarom is inenting in Europese lande dan nie verpligtend nie? Is entstowwe die rede waarom die VSA ‘n hoë kindersterfte het? Nou word dit ook duidelik hoekom dubbelstandaarde toegepas word: in arm lande word OPV-polio-entstof (bestaande uit verswakte poliovirusse, wat die potensiaal het om terug te muteer na aggressiewe virusse) gebruik, terwyl veiliger polio-entstowwe in ryk lande aangewend word. Miller is in die kol met sy opmerkings dat: “vaccinations are crude experiments conducted on innocent people” en: “mandating vaccines is also an unscrupulous means of extorting money from trusting parents.” Die reg van vrye keuse en die reg op liggaamlike privaatheid word deur owerhede en instansies vertrap, deurdat gierigaards toegelaat word om ampules vol vreemde gene in naïewe gebreinspoelde mense se kinders in te spuit onder die vaandel van nasionale gesondheid, terwyl dit eintlik om dollers en depopulasie draai.
Die ware doel agter die inentingsprogramme kan aan hand van verskeie aanhalings uitgelig word:
- Een deel van die industrie verskaf entstowwe en die ander deel: “provides the arsenal of medications to respond to the numerous complications that follow. Their profits increase while our expences go through the roof” (Uit google: “Vaccination: the Silent Genocide”). So maak Merck & Co. byvoorbeeld entstowwe en sommer ook die nodige middels om asma en allergieë te behandel wat baie kinders tref na inenting (google: “Autism, Allergy, Asthma and Vaccine Induced Autoimmunity”). Omdat entstowwe voorgehou word as noodsaaklik, word die publiek onder die indruk gebring dat kinders eenvoudig nie daarsonder kan lewe nie. Mense word dan afhanklik van die big business se konkoksies.
- Macnamara (voormalige direkteur van die Wêreld Bank) is op rekord waar hy gesê het dat: “Reducing birth rate has proved to be impossible or insufficient. One must therefore increase the mortality rate. Famine and sickness.” Later was hy die VSA se Secretary of State wat beleidsrigtings aan presidente voorlê. Een manier om die sterftempo te versnel, is deur entstowwe te gebruik. Mense van ‘n sekere ras of groep of land kan deur so ‘n program geteiken word, alles onder die vaandel van gesondheid, humanitêre gebare en demokrasie, soos Hill beskryf in google: “Canadian Aboriginal Natives Latest Eugenics Target?” Hill is ‘n Councilar vir Kanadese Indiane is en volgens haar word gevaarlike entstowwe aan Indiaanse kinders gegee: “I observed too much secrecy in the program, especially regarding vaccines.” Sy was deur die owerhede gedreig met afdanking, nadat sy die Indiane gewaarsku het oor die rol van entstowwe in die skielike wiegiedood-epidemie wat hulle getref het. Verder: “Vaccination enables the selection of populatuions to be decimated. It facilitates targeted genocide. It permits to kill people of a certain race, a certain group, a certain country. And to leave others untouched. In the name of health and well-being of course” (google: “Are New Vaccines Laced with Birth-Control Drugs?”). Dit is presies wat in arm lande gebeur, sonder dat useless eaters weet wat hulle tref en dat hulle op ‘n slinkse manier geoormerk word vir massa-uitdelging.
Vir die doel het Joseph Califano van die US Dept. of Health, Education & Welfare in samewerking met die WHO in 1970 begin met ‘n inentingsprogram in Afrika met die doel om alle kinders in arm lande teen 1990 gelyktydig klaar te ent. Alles skynheiliglik onder ‘n vaandel van fooitog-ons-gee-om-vir-die-arme-snotneus-pikaniennies, vrede, medemenslike liefde, broederskap en jammerhartigheidsgevoelens. Alles is ‘n mooi ronde nul, want arm lande sit steeds met die meeste kindersiektes en kindersterftes ter wêreld. En moenie dink die agenda deins terug om massa-uitwissing toe te pas nie: dink maar net aan Dr. Gottlieb (‘n kankerwetenskaplike, hoof van die US National Cancer Institute en CIA-grootkop wat “mind control”– en LSD-ekdsperimente op niksvermoedende slagoffers uitgevoer het, wat tydens ‘n CIA-verhoor erken dat hy in 1960 die Kongo-rivier besaai het met virusse met die doel om die oewerbewoners af te maai. Ons gaan later weer na hom verwys.
- Inentingprogramme dien as ‘n ideale geleentheid om nuwe eksperimentele medikasie op groot skaal te toets, sonder die mense se medewete, alles onder ‘n vaandel van welwillendheid. Die inentingsprogramme verskaf waardevolle inligting oor die teikenpopulasie se immuunstatus, hoe weerstandig sekere etniese groepe teen sekere kieme is en watter kieme moontlik as biologiese wapen teen parmantige volke gebruik kan word
- Dieselfde mafia is by al hierdie verdagte entstofprogramme betrokke: die VSA-regering, WGO, CIA, die Wêreld Bank, farmaseute en sekere universiteite. Bill Gates het ook op die entstofwaentjie gespring met sy fenominale skenkings aan arm lande se inentingsprogramme (google: “Bill Gates & Big Pharma”).
- Uit google: “Vaccinations Harm Psychic Abilities”: daar word beweer dat uiters klein mikroskyfies (sogenaamde nanoskyfies) deur ‘n naald kan gaan en in entstowwe geplaas word om die ontvanger te “merk”
- Uit google: “Genocide and Vaccination”:
* lae inkomste groepe se kinders staan gewoonlik in as proefkonyne: “to determine the effects of different amounts of the vaccines, researchers at the hospital inoculated newborns from mostly lower-income black families with doses ranging up to more than 1,000 times the dose recommended for adults.”
* Meeste proewe met nuwe middels en entstowwe word op Alaska-Indiane, Negers en Meksikane uitgevoer: byvoorbeeld die CDC het in samewerking met Kaiser Permanente en die John Hopkins University in 1990 die potensieël gevaarlike EZ-masel enstof op 1,500 Neger- en Meksikaanse babas (van 6 maande oud) in Los Angeles, en op duisende babas in Meksiko, Haiti en Senegal en Guinea Bissau getoets. Die gevolg?: “it was discontinued in these countries when it was discovered that the children were dying in large numbers.” Die entstof het gelei na kroniese immuunonderdrukking en sterftes, selfs jare na toediening: “one of the most scandalous affairs in the history of human experimentation to rival or exceed that of the German Nazis.” Ja, en so sneuwel nog ‘n paar useless eaters in arm lande.
- Uit google: “Vaccine Dangers”:
Die gevare verbonde aan entstowwe weeg beslis swaarder as enige sogenaamde gesondheidsvoordele wat entstofprogramme sou bring: “the lies and misinformation about vaccine benefits from the drugindustry is voluminous, overwhelming……”. Alles draai om dollers.
- Uit google: “Genocide and Vaccination in Uganda:
* Belangrik hier is die volgende: “you cannot immunize sick children, malnourished children…… you kill far more children than would have died from natural infection.” Al die sterfes kan voor die deur van die goedige mensliewende WGO se deur gelê word, want dit is hierdie organisasie wat miljoene kinders jaarliks in arm lande met die naald bykom. Moord word gepleeg onder die dekmantel van “red menselewens!” Hoe ironies! En nog ‘n paar duisend useless eaters word afgemaai.
* die plan is om arm lande se kinders se immuniteit met entstof te vernietig: “at the highest level of the medical cartel, vaccines are a top priority because they cause a weakening of the immune system. The medical cartel is not out to help people, it is out to harm them, to weaken them, to kill them.”
* Oor VIGS die volgende: “medical teams from the CDC under the direction of Dr.A. Henderson…… (went) to Africa and some countries such as India, Nepal and Pakistan where they thought the population was becoming too large. They gave them all vaccination against smallpox, but 5 years after receiving this vaccination, 60% of those inoculated were suffering from AIDS. They tried to blame it on a monkey.” Nou weet ons hoe VIGS Afrika en Indië bereik het: deur ‘n naald.
Vir nog meer inligting betreffende entstowwe verwys na die volgende webtuistes:
- Vaccination Risk Awareness Network Inc
- http://www.educateyourself.org/vcd/avoidvaccines
- Google: What you should know about vaccines (Monteith)
- google: Vaccine Awareness
Vervolg (16)