Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Twyfel jy of God 'n plan met jou lewe het? Jy vertrou dan op die son, die maan en die getye. En jy glo dat God 'n plan het met dag en nag, met wisselende seisoene van die jaar. Sal God dan versuim om 'n vir jou lewe te hê?
DIE JODE VAN ISRAEL
Dr Danie Theron
Meeste Afrikaners verkeer onder die indruk dat die “Jode” wat in Israel woon, afstammelinge is van die Jode van die Bybelse tyd. Niks kan egter verder van die waarheid wees nie.
Die Jode van die Bybelse tyd was afstammelinge van een van die twaalf stamme, naamlik Juda. Hulle is Jode genoem. Paulus self was ‘n Jood en het diwels melding daarvan gemaak. Hy is ‘n Jood wat nadruk op sy nasionalitieit en afkoms gelê het, ‘n Israelse verwysing na die verbondsvolk en ‘n Hebreër, met verwysing na sy taal en tradisie. Sien bv Rom 12:1.
So weet ons dan nou reeds dat die Judaïsme as godsdiens juis ontstaan het uit die leerstellings van die Fariseërs – wat Jesus verwerp het – dit wil sê ‘n godsdiens wat ook ‘n streep getrek het deur die Ou Testamentiese godsdiens van die Jode.
Omdat die Jode Jesus verwerp het is aan vleeslike Israel die naam Jood ontsê:
"Want nie hy is n Jood wat dit in die openbaar is nie, ... maar hy is ‘n Jood wat dit in die verborgene is... – Romeine 2:28,29."
Maar nie net dit nie! Van Israel het ook niks van sy vroeëre bestaan oorgebly nie. Die Christelike kerk is die voortsetting van Israel.
Selfs indien net na afstamming gekyk word is dit ‘n bewese feit dat die Jode van tweeduisend jaar gelede in hulle verstrooing hulle identiteit grootliks verloor het. Hierdie Jode, bekend as die Separdim, maak dan ook die minderheid uit van hulle wat hulself “Jode” noem in ons tyd. Die oorgrote meerderheid is “Khazariese Jode” afkomstig uit Asië. Hulle het absoluut geen verwantskap met die Jood van 2000 jaar gelede nie.
Geen wonder dat iemand soos Michael Hoffman wat ‘n diepsinnige studie van die onderwerp gemaak het in sy boek Judaïsm Discovered skryf:
"The Zionist regime in Palestine is Satanistic to its core. By what criteria is this regime “the state of Israel”, Yahweh’s eternal holy sovereignty?"
In 1948, danksy die Britse Jood Lord Balfour se verklaring van 1917, en die volgehoue Joodse druk, ook die leuen oor die Holocaust en die erkenning van die 33e graad Vrymesselaar, president Harry Trumen van die VSA, kom die staat Israel tot stand. ‘n Klein groepie Jode oorrompel met buitekantse hulp die meerderheid Palestyne, verjaag meeste uit Palestina, en roep die staat Israel uit!
Toe Theodore Herzl vir Pous Pius X in 1904 vra om erkenning aan die Jode te gee was sy antwoord:
“As the head of the Church, I cannot answer you otherwise: the Jews have not recognize the Lord; therefore we cannot recognize the Jewish people.”
Vandag moet ons glo bely dat dit “Jode” is wat in “Israel” bly. Om dit te ontken maak van jou ‘n “anti-Semiet.” ‘n Semiet is iemand wat Arabies, Asiries en Hebreeus praat. Maar skynbaar het anti-Semiet net te doen met Jode.
Toe aan Bobby Fisher, eerstydse wêreldkampioen in skaak, gevra is of hy ‘n anti-Semiet is, was sy antwoord dat hy niks teen die Arabiere het nie!
Seker ruim 99% van die “Jode” van “Israel” verwerp Christus. Hulle godsdiens is die Judaïsme. Hulle glo aan die Siamitiese ideaal van ‘n wêreld onderworpe aan Israel.
Diegene wat hulleself vandag “Jode” noem wil nie weet dat Jesus hulle verwagting is nie. Hulle het ‘n selfverlossingsgodsdiens gedryf uit die sogenaamde herstelde Israelstaat. Hulle geskrif, die Talmoed, is ‘n oefening in Joodse selfverheerliking. Die Jode het hulle eie god geword.
Laat ons onder geen illusie meer verkeer nie. Die Judaïsme het niks met die opregte Ou Testamentiese geloof te doen nie. Dit het verword in Judaïsme. Die Jode van die Ou Testament het Jesus verwag. Die “Jode” van vandag verwerp Hom.
Inderwaarheid het die “Jode” van vandag geen messias nodig nie; nie uit hulle eie beskouing nie. So verwaand en hooghartig het hulle geword.
Michael Hoffman verwoord die diaboliese doodsgevaar wat die Judaïsme vandag vir ons inhou baie treffend as hy stel:
“Judaism is not a normal enemy... It cannot be fought wiht normal weapons. It advances with every assault from those very weapons.”