Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Geen plig word so onderskat soos dié om gelukkig te wees nie. Die lewe, of dit die jeug of ouderdom is, is altyd betowerend indien ‘n mens dit deur die regte bril bekyk. God wil dat gelowiges hul lewe moet geniet. ‘n Gelukkige hart verteenwoordig ‘n gesonde gees!
GEHEIME HEERSERS (2 - SLOT)
Klaus Dieter Vaqué
Soos reeds gesê, het die publikasie van die "Protokolle" in Engeland wêreldwye belangstelling ontlok. Vanaf daardie tyd (1920) is dit skaars moontlik om Joodse sake in die openbaar saaklik te bespreek sonder om jou bloot te stel aan 'n georkestreerde beswadderingskampanje waarin 'n mens belaster word met so baie effektiewe skeldname soos anti-Semiet, Jodehater, Nazi of Fascis. Douglas Reed skryf daaroor (bl.212): "Aan die begin was die besprekings nog vry en lewendig maar in later jare het die aanvalle so hewig geraak dat dit gelykstaande aan hoogverraad was om net daaroor te praat en vandag is daar skaars enige bekende publieke persoon of geskrif wat dit durf waag om die 'Protokolle" te noem sonder om hulle as "vervals" of "skandelik" te bestempel ('n onderwerpingsdaad wat in die dokument self voorspel word)."
Die twis oor die oorsprong van die "Protokolle" het sedert 1920 ononderbroke voortgeduur. In ooreenstemming met die sogenaamde anti-Semitisme-wette (in Duitsland) en veral vanaf die einde van die Tweede Wêreldoorlog het die meeste regerings besluit om die publikasie van die boek heeltemal te verbied. Elkeen wat dit gewaag het om die dokumente te koppel aan Joodse belangegroepe, is genadeloos vervolg. 'n Boekdrukker van München wat in 1955 'n heruitgawe gepubliseer het, moes toesien dat sy bedryf gesluit word. Die aanvalle teen die boek was so hewig en die hofsake wat dikwels aanhangig gemaak is, het soveel gekos, dat net 'n paar klein drukkerye dit gewaag het om die "Protokolle" weer te publiseer.
Dit is vandag nog die toestand en word in die "Protokolle" van 1911 voorspel: "Deur die pers het ons die magsmiddels vir beinvloeding in die hande gekry, terwyl ons self in die agtergrond gebly het ... Die hooffaktor vir ons sukses op politieke gebied lê in die geheimhouding van die onderneming; die woord hoef nie met die daad van die diplomaat ooreen te stem nie. Ons moet die regerings sover kry om te beweeg in die rigting wat ons begeer volgens ons uitgewerkte plan wat nou al naby kom aan verwesenliking. Ons sal die openbare mening verteenwoordig naamlik in die geheim deur ons ‘supermag’, -die pers — wat, afgesien van onbelangrike uitsonderings, reeds volkome in ons hand is ... Met die pers sal ons soos volg optree: Ons sal dii beteuel en goed in toom hou; ons sal dit met al die produkte van die pers doen, want watter sin sou dit hê om aan aanvalle van die koerante te ontkom as ons in brosjures en boeke aangeval word? ... Ons voorwendsel daarvoor om elke publikasie te kan verhinder, sal kamma wees dat hulle die openbare bewussyn sonder rede en regverdiging opsweep Ons het teenoor ons teëstanders sterk troewe in ons hande, want hulle het nie die pers tot hulle beskikking waarin hulle hulle mening vol en volledig kan weergee nie en dit wel danksy die metodes wat ons toepas.”
Wie ook al hiervan die outeurs en die persone agter hulle was, een ding sal 'n mens hulle moet toegee en dit is dat hulle 'n duiwelse genialiteit besit het. Hulle meesterplan vir die verowering van wêreldheerskappy hou ongetwyfeld verband met eeueoue studies van menslike gedragspatrone wat hulle begin waarskynlik nog voor Weishaupt se Illuminateplanne gehad het. Hulle kan beswaarlik die produk van 'n enkele mens of groep wees wat dit uitgedink en neergeskryf het. Hulle kennis van menslike swakhede, wat met analitiese presiesheid onderskei en gebruik word, kom op elke bladsy van die "Protokolle" met boosaardige genoegdoening na vore.
Die instrument vir die vernietiging van Christelik-nasionale state en hulle godsdiens is "the mob", die gepeupel. Die woord word met hoogmoedige veragting weer en weer gebruik. "Daar is meer mense met slegte eienskappe en instinkte as goeies. Daarom sal dit die beste wees om hulle met geweld en terreur te beheers ... Die mag van die gepeupel is blind, onsinnig en sonder verstand, altyd aangewese op die genade van 'n voorstel van die een of ander kant."
Hieruit volg dat 'n "absolute despotisme" nodig is om die "mob" te regeer, want dit is "'n boosaardige dier." "Ons staat" sal gevolglik "terreurmetodes toepas wat nodig is om blinde gehoorsaamheid of te dwing."
Dit moet vandag vir elkeen glashelder duidelik wees dat hierdie modelstaat met die ontwikkeling van Sowjetrusland tot kommunistiese moondheid letterlik bewaarheid is. As eindpunt van hierdie ontwikkeling is beplan die Superstaat, die Kommunistiese Wêreldstaat. Intussen word die volkere regeer deur 'volksverteenwoordigers’ wat die weg moet baan na die "klasselose internasionale broederskap" van alle mense.
Die "Protokolle" druk dit ewe beskeie so uit: "Die bestuurders, wat ons uit die volk sal kies, onder streng inagneming van hulle gewilligheid tot onderdanige gehoorsaamheid, sal geen persone wees wat geoefen is in die kuns van regeer nie. Hulle sal derhalwe net skaakfigure van ons spel wees, wat gehanteer word deur manne met gees en genialiteit, wat hulle raadgewers is — spesialiste wat vanaf hulle prille jeug voorberei is vir hulle taak, om die lotgevalle van die hele wêreld te bepaal."
Is dit alles nie presies dit, wat in hierdie eeu afgespeel het en wat ons in die media dag vir dag kon volg nie? Die "kuns van regering" word vandag oorgelaat aan grondboontjieboere en filmakteurs, wie se hooftaak dit blykbaar is "to keep smiling", terwyl hulle die regeringsake aan hulle "raadgewers" oorlaat.
In 1905 was hierdie onverkose maar magtige "raadgewers" in die openbare lewe so te sê onbekend. Eers met die koms van die Eerste en Tweede Wêreldoorlog het hierdie "raadgewers" skielik bekende elitepersone geword wat as vooraanstaande deskundiges die staatsleiers bygestaan het.
Baie prominent het dit in Amerika gebeur onder president Wilson en sy voortdurende metgesel "Colonel" House, wat die president sy "tweede ek" genoem het. House was die strooipop van die internasionale bankiers en het 'n hoofrol gespeel by die skepping van die "Federal Reserve System" en by die wetgewing oor die progressiewe inkomstebelasting. Ook die toetrede van Amerika tot die Eerste Wêreldoorlog was in 'n groot mate sy werk.
Later was dit Harry Hopkins, wat as raadgewer van Roosevelt die staat op die koers van die internasionale samesweerderskliek gehou het. As "regterhand" van die Amerikaanse president het by daarvoor gesorg dat die Rooi Imperium van die bankiers teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog toegerus was met oorlogsmateriaal ter waarde van ses miljard dollar ($6 000 000 000) om so aan Stalin en sy Bolsjewistiese kamerade die eindoorwinning oor Duitsland te besorg .
Die uitgedunde Duitse leërs was destyds nie min verbaas oor oorvloed van krygsmateriaal wat hulle vyand teen die einde van oorlog nog kon instoot nie.
Deur bemiddeling van die presidentsraadgewer en met die hulp Henry Morgenthau Jr. en sy belangrikste medewerker Harry Del White is daar boonop nog uiters seldsame uraan, "swaarwater", en hoeveelhede dun koperdraad en baie ander belangrike artikels vir produksie van atoombomme gelewer.
Hoe groot die werklike mag en invloed van hierdie "raadgewers" wat met of sonder toestemming van die president handelend optree word duidelik in die boek "Amerikas Kriegspolitik" (Engelse titel "FDR, My exploited Father-in-law") deur Kolonel Curtis B. Dall, skoonseun van Roosevelt.
Hiervolgens het Hopkins aan die Sowjets die nodige toerusting gestuur vir die druk van dollarnote en wel verskeie vliegtuigvragte vol drukplate, spesiale papier en spesiale ink.
Dall skryf daaroor (b1.118): "Die versending van hierdie geldplate (wat 'n duiselingwekkende waarde daarstel) na Sowjetrusland is per lugvrag onderneem en wel vanaf 'n baie groot aanleg wat spesiaal daarvoor opgerig is in Great Falls, Montana. Daar mag nie daarvan gepraat word, watter bedrag van hierdie 'militêre geld' daar in werklikheid al gedruk is nie, want dit is 'n politieke geheim wat gereserveer is vir mense uit bepaalde kringe, maar wat vir die Amerikaanse burgerlikes geheim gehou word! 'n Mens mag ook nie daaroor navraag doen oor hoeveel kantoorgeboue, hotelle en waardevolle stukke grond daar deur ons en ook in ander lande deur onbekendes al met hierdie 'militêre geld' aangeskaf is nie."
Onder President Nixon het Henry Kissinger die rol van invloedryke "raadgewer vir nasionale veiligheid" gespeel, 'n sleutelposisie wat hy tot belangrikste vertroueling van die president verhef het. In hierdie posisie en later as Buitelandse Minister kon Henry sulke oortuigende "suksesse" boekstaaf dat hy onaangetas die Watergate-skandaal oorleef het terwyl sy baas moes trap. So was Kissinger o.a.:
Hoe was dit moontlik dat hierdie Duitse Jood, 'n immigrant uit Furth in Beiere, wie se droom dit eens was om boekhouer te word, binne enkele jare uit akademiese obskuriteit kon styg tot die tweede-magtigste posisie in die Wit Huis? Wie het vir hierdie alledaagse Harvard-professor die opgang tot "plaasvervangende president" van die Verenigde State moontlik gemaak?
Net soos Zbigniew Brzezinski onder Carter het Heinz Alfred Kissinger sy opgang te danke gehad aan die invloed en sy lidwees van die wêreldskadu-regering, die "Council on Foreign Relations (CFR)" en sy lojale verbintenis met die supergeldmag of, presieser gesê, die Rockefeller-imperium.
Deur die bondgenootskapspolitiek van NAVO en ander organisasies asook deur die leidende posisie van die Amerikaanse dollar is die lande van die Weste tot 'n hoë mate afhanklik van die Amerikaanse beskermingsmag. Hulle "Presidentraadgewers" is minder in die oog, en die bevolking minder bekend as wat dit in Amerika die geval is. Hulle ageer meer in die agtergrond maar is aan dieselfde wereldskadu-regering verbonde wat die koers bepaal.
Die geheime heersers van die wêreld is nie meer tevrede met ekonomiese en finansiële alleenheerskappy wat hulle alreeds oor die hele wêreld uitoefen nie. Hulle strewe na meer. Wat hulle steeds lok is die totale politieke mag en kontrole oor die hele mensdom.
Al sou dit ook so wees soos die Sioniste beweer, dat die "Proto van die Wyses van Sion" nie van Joodse oorsprong is nie, dan moet in verband hiermee tog daarop gewys word dat die politieke Sion van die staat Israel 'n noue geesverwantskap met die inhoud van hierdie dokumente toon.
In Manfred Adler se boek "Die Söhne der Finsternis — Weltrr Zionismus" ("Die Seuns van die Duisternis — Wêreldmag Sionism word daar op bl. 49 uit 'n Amerikaanse nuusblad die resultaat van ‘n hofsaak tussen Sioniste en anti-Sionistiese Jode so weergegee:
“Die meeste mense meen, die doel van die sogenaamde Sionistiese beweging is om aan Joodse vlugtelinge 'n tuiste in Palestina te verskaf. Geensins! Die werklike mikpunt van die Sionisme is die totstandbring van 'n totale wêreldwye beheer deur 'n superwereldregering.”
Adler skryf dat die basisoortuigings van Sionisme aan die bevolking van Israel geleer word met alle middels van politieke en wêreldbeskoulike propaganda in pers en skool op pad na hierdie einddoel. Hy herinner aan 'n uitspraak van die sosialistiese Sionis en eertydse Minister van Israel, Golda Meïr, wat aan die einde van 1974 orals in die pers verskyn het: "As die Amerikaanse volk vir Israel uitlewer aan Arafat sal dit die einde van Israel en die einde van die wêreld wees.” Hy verwys na "die berugte en omstrede 'Protokolle van die Wyses van Sion' waarin dieselfde geesteshouding na vore kom."
Hy skryf: "Reeds in die eerste Protokol lees jy dat ‘n mens meer sukses behaal as jy die mense met geweld en intimidasie regeer as geleerde argumenterings .. ons reg lê in geweld ... Die doel heilig middel; laat ons by die uitvoering van ons planne minder aandag aan die goeie en die sedelike gee as aan die noodsaaklike en die nuttige. Net die geweld alleen seëvier in die politiek.'"
Adler se mening is: "Machiavellistiese grondbeginsels soos hierdie kan feitlik op elke bladsy van die 'Protokolle' gevind word. Ons hulle ook met elke tree weer net so aan in die Sionistiese politiek van die afgelope dekades koppel; hulle is dus tipies Sionisties."
Dit word gesê dat Chaim Weizmann (President van die Sioniste, 1920-1930) in 1920 in 'n redevoering in Jerusalem byna net sulke drastiese woorde uitgespreek het as Golda Meïr toe hy die destydse Sioniste-beskermingsmag, Engeland, gedreig het: "Julle kan ons koms (na Palestina, Skrywer) verhaas of belemmer. Dit is egter beter vir julle om ons te help, want anders sal ons opbouende krag verander in vernietigende krag wat die hele wêreld in beroering sal bring.
Die taktiese intimidasiemaneuvers van die Sioniste was tot die volkere gerig sodat hulle druk sou uitoefen op hulle politici. Hulle doen dit vandag nog tot versterking van hulle imperialistiese geweldpolitiek in die Nabye Ooste alhoewel hulle goed weet dat die VSA-politici in hulle beslissings geheel-en-al afhanklik is van daardie drie persent van die Amerikaanse bevolking wat deur hulle allesoorheersende politieke invloed, veral op die gebied van die finansies, die pers en die ekonomie, die "land van onbeperkte moontlikhede" oorheers.
In die Verenigde State asook in Suid-Afrika en baie ander lande van die wereld sit daar in al die sentrums van mag potentate wat of self Sioniste is of noue verbintenisse met die Sioniste het.
So het, volgens 'n berig in die "New York Times", Senator J.W. Fulbright in 1973 verklaar: "Israel oorheers die senaat. Die senaat is aan Israel onderdanig: na my mening veels te veel. Ons behoort ons meer te laat lei deur die belange van die Verenigde State in plaas van om dit te doen wat Israel wil hê. Die groot meerderheid van die senaat — om en by die 80 persent — is heeltemal ingestel op die ondersteuning van Israel ongeag wat Israel eis. Dit kom altyd weer na vore en dit is wat die posisie van ons regering so moeilik gemaak het."
Ons kan met veiligheid aanneem dat die Sionistiese invloed ook in die Kongres omtrent net so sterk is. Wie daaroor verbaas is, hoef maar net vlugtig te kyk na die onmiddellike omgewing van die Amerikaanse president om te sien in wie se hande die politieke besluite daar lê.
Om uit die staanspoor die alombekende beskuldiging van anti-Semitisme af te weer, is dit seker reeds op hierdie punt paslik dat ons 'n duidelike verskil maak tussen die algemene Jodedom en die politieke Sionisme. Wie anti-Semitisme gelykstel aan anti-Sionisme weet nie waarvan hy praat nie, want daar is baie Israelis en Jode wat anti-Sioniste is en glad nie saamstem met die brutale en niksontsienende magspolitiek van hulle Sionistiese leiers en die terreur in die Nabye Ooste wat daarmee verband hou nie.
Origens is die skelwoord "anti-Semitisme" net so onsinnig omdat dit uitsluitlik gebruik word vir anti-Joodse houdings, asof die Jode die enigste Semiete sou wees.
Laat my dit duidelik stel: die alledaagse Jood is aan die gekonkel van sy Sionistiese leiers net so min skuldig soos die Duitse volk aan die uitdrywing en vervolging van Joodse medeburgers gedurende die dae van die Derde Ryk.
Die mag van politieke Sionisme oorheers vandag die Westerse wêreld net so volkome as wat die Kommunisme die Oostelike wêreld in 'n wurggreep het. Oor die hipotese dat albei bewegings van dieselfde oorsprong is, soos twee takke van dieselfde boom, en dat hulle deur die internasionale supergeldmag benut word om totale oorheersing oor die hele mensdom te verkry, moet dus ernstig nagedink word, want dit is blykbaar die enigste redelike verklaring vir die gebeure van ons tyd.
EINDE