NUUTSTE BYDRAES

POETIN BESKERM RUSLAND MET REG

Uit die mond van die hoofstroommedia hoor ons gewoonlik net die een kant van ‘n saak wat dan ook mooi geplooi word om van die slagoffer die monster te maak. Dit is dan ook presies wat Media24 met die Rusland-inval doen. Rusland word die skuldige aggressor en Oekraïne is die arme slagoffer, met Washington wat al die toutjies trek maar niemand maak daarvan melding nie!

Amerika is op ‘n vernietigingsoorlog uit. Sy doel is om Rusland totaal te vernietig, dws al sy mense en grense. Dit word gedefinieer as 'n geradikaliseerde vorm van oorlogvoering waarin "alle psigo-fisiese grense" afgeskaf word en die strategiese doelwitte nagestreef word op enige manier wat nodig sal wees. Dit is oorlog sonder reëls en morele beperkings. Die Verenigde State is in die vroeë fases van 'n oorlog teen Rusland wat die totale vernietiging van die ekonomie, die kultuur, die bevolking en die nasie ten doel het.

Rusland het niemand gedreig nie. Dit is Amerika wat vuilspeel en vir NAVO help om oral hulle kloue in te steek. Tans is NAVO in Roemenië en Pole en ontplooi hulle missielaanvalstelsels daar. Dit is presies wat met Oekraïne gebeur het – Amerika het NAVO gehelp om te probeer om hulle militêre basisse en aanvalstelsels daar te ontplooi, ten spyte van verdrae wat gesluit is om dit te voorkom. Indien hulle sou slaag, is Rusland se veiligheid in gedrang. Amerika het reeds geslaag om verskeie fabrieke wat biowapens verwaardig in die Oekraïne te vestig en Rusland het nou daarin geslaag om dit te vernietig.

Almal vra: Is daar 'n regverdiging vir Rusland se inval in die Oekraïne?

Die antwoord is ja, daar is! Rusland word bedreig deur verwikkelinge in die Oekraïne en het hulle male sonder tal gewaarsku om te stop waarmee hulle besig is. Oekraïne het verkies om daardie waarskuwings te ignoreer, daarom het Rusland binnegeval.

Nog ‘n vraag is: Hoe regverdig dit die inval, Oekraïne is immers 'n soewereine land en soewereine lande moet in staat wees om te doen wat hulle wil op hul eie grondgebied, nie waar nie?

Die antwoord: Nee, dit is verkeerd. Oekraïne het nie die reg om op sy eie grondgebied te doen wat hy wil nie. Oekraïne en meer as 50 ander lande het verdrae onderteken (by die OVSE-beraad in Istanboel in 1999 en in Astana in 2010) waar ooreengekom is dat hulle nie hul eie veiligheid sal versterk ten koste van ander se veiligheid nie. Poetin het alle reg om die veiligheid en sekuriteit van die Russiese volk te verdedig, om die waarheid te sê, dit is wat mense van hul leiers verwag.

Rusland maak geen aanspraak op Oekraïense grondgebied nie en poog ook nie om Oekraïne se binnelandse sake te steur nie. Rusland se enigste doelwit is om die eksistensiële krisis wat deur Washington geskep is, te beëindig. Dit was Washington wat NAVO aangemoedig het om die Oekraïne vol dodelike wapens te pomp. Dit was Washington wat wapens verskaf het vir die verregse ekstremiste wat etniese Russe in die ooste van Oekraïne gedreig het. Dit was Washington wat die Oekraïense president Zelensky oorgehaal het om die Minsk-ooreenkomste te verwerp en die ontwikkeling van kernwapens in die openbaar te ondersteun. Dit was Washington wat die staatsgreep in 2014 geloods het waardeur die demokraties verkose president uitgewerp is en hom met 'n Amerikaanse marionet te vervang. En dit was Washington wat alles in sy vermoë gedoen het om Rusland te isoleer en te demoniseer na aanleiding van provokasies wat heeltemal hul eie was. Kortom, dit was Washington wat 'n geweer teen Rusland se kop gehou en gedreig het om sy brein uit te blaas.

Poetin het nog nooit gepoog om die regering in Kiëf omver te werp en dit te vervang met 'n Moskou-gesteunde regering nie. Nee. Sy plan is gemik op "demilitarisering" en "denazifisering." Dit is sy enigste doelwitte. Waarom?

Hy wil die wapens vernietig wat NAVO en die VSA na die Oekraïne gestuur het en hy wil die Nazi-militante wat die geswore vyand van die Russiese Federasie is, uitroei.

Is dit onredelik? Dink u die VSA sal anders optree as Mexiko toelaat dat Al-Qaida en ISIS-selle openlik in Guadalajara of Acapulco opereer? Nooit! Amerika het die hele streek aan flarde gebombardeer sonder om 'n oog te knip.

Sou mens dit ook "'n inval" noem?

Nee, Washington sal dit waarskynlik 'n "Spesiale Militêre Operasie" noem, net soos Rusland sy ingryping 'n "Spesiale Militêre Operasie" noem.

Die probleem hier is nie wat Rusland doen nie, die probleem is dat 'n ander standaard altyd vir die Verenigde State geld.

Rusland het gedoen wat enigiemand sou doen; hy het op 'n manier gereageer wat sy eie veiligheid die beste sou verseker. Per definisie is dit selfverdediging. Dit het homself verwyder van die bedreiging van groot skade of dood, en is nou in die proses om sy eie veiligheid te herstel. Oekraïne het verkies om Rusland se wettige veiligheidskwessies te ignoreer, en nou betaal Oekraïne die prys.

Die verhaal in die media, wat die inval as 'n onuitgelokte aksie voorstel, is 'n versinsel wat die aggressiewe optrede deur die NAVO-magte, veral die Verenigde State, en sy marionette in die Oekraïense regering verberg.

Wanneer sal die mens leer om sy eie denkvaardighede in te span en nie die media se leuens te glo nie...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 4124 gaste aanlyn