Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die gelykenis van die ponde in Lukas 19 vertel dat God ons nie almal ewe veel talente gegee het nie. Maar wie baie gekry het is veronderstel om net soos dié wat min gekry het, met alles daarvan te woeker, dit wil sê in die Here se diens hier op aarde te gebruik; daarvoor sal ons eendag voor die Troon verantwoording moet doen. Die verantwoordelikheid is vir sommiges net groter as ander s'n – span u al u talente in om ook hierdie volk tot Christus te laat terugkeer?
DIE AANSLAG OP VOLKE SE SOEWEREINITEIT
Die Europese Unie probeer nou sy begroting van 1,8 triljoen Euro goedkeur, maar met die politieke slenter daarin opgesluit dat lidstate ‘n minimum aantal vlugtelinge moet aanvaar. Net Pole en Hongarye weier om daardie voorwaarde te aanvaar en word nou boonop gedreig dat hulle nie die “rule of law” in hulle onderskeie lande handhaaf as hulle nie hierdie voorwaarde as deel van die pakket wil aanvaarnie. Voor in die koor van die dreigers is die Nuwe Wêreldorde-dissipel, Angela Merkel, iemand wat globalisme reeds volledig omarm het.
Soos William Endahl, bekende onafhanklike internasionale politieke ontleder dit stel:
“However when we look more closely at various EU laws, it becomes clear that the phrase [“rule of law”] is used as yet another neuro-linguistic manipulation, much as the earlier “Responsibility to Protect” that was used by the Obama Administration to bomb Libya to the stone age.”
Die Poolse Eerste Minister, Mateus Morawiecki en Viktor Orbán, Eerste Minister van Hongarye, het ‘n gesamentlike perskonferensie gehou en gaan poog om hierdie stap te veto en sal die begroting alleenlik goedkeur as hierdie bepaling uitgehaal word.
Dis gewoon skreiend dat ‘n staat se soewereiniteit op so ‘n wyse aangeval word en dit onder die dekmantel van die “rule of law”.
Orban se opmerking in hierdie verband is veelseggend:
“The proposal remains on the table, which would tie crisis funds to rule of law criteria, and this is not legal, but political in nature; and this proposal, from Hungary’s position, is not acceptable.”
Wat Orban (en Morawiecki) inderdaad doen is om hulle lande se soewereiniteit te beskerm, iets wat globaliste wêreldwyd verag.
Die gebruik van die term “rule of law” deur die Europese Kommissie in Brussels is ‘n gevaarlike manipulasie van dit wat van die soewereiniteit van die lidtstate oorgebly het toe hulle die Europese Unie betree het. So sal ‘n globalistiese organisasie nou kan besluit hoe die samestelling van ‘n “volkstaat” sal lyk – wat net teen ding kan beteken – volledige integrasie.
Uiteraard het links-liberale professors onmiddellik in die anti-Orbank oorgeval soos wat die Central European University, ‘n universiteit gefinansier deur die berugte Hongaarse Jood, George Soros met sy Open Society Foundations. In April 2016 reeds het ‘n artikel getiteld, “An EU Mechanism on Democracy, the Rule of Law and Fundamental Rights” uit die pen van Dimitry Kochenoven Petra Bard verskyn wat Pole en Hongarye aangeval het as sou hulle die “rule of law” negeer met die aanklag van “Rule of Law backsliding,” so uit George Orwell se boek. Die tafel was toe al gedek om Pole en Hongarye te teiken. Soros propageer openlik “oop grense vir elke staat. Orban het ‘n referendum daaroor in Hongarye gehou en met ‘n groot meerderheid is integrasie verwerp, iets wat die globaliste nie kon sluk nie.
Soros gebruik ander om sy vuil werk te doen en aanvalle op Hongarye te loods, dit terwyl Orban telkens op demokratiese wyse die wil van sy mense toets oor sake van wesenlike belang – stappe wat daarop dui dat hy die soewereiniteit van sy volk hoog ag, iets wat globaliste verwerp en verag.
Op 18 November 2020 het Soros ‘n skerp aanval op Orban geloods:
“The EU can’t afford to compromise on the rule-of-law provisions. How it responds to the challenge posed by Orbán and Kaczyński will determine whether it survives as an open society true to the values upon which it was founded…The question is whether the EU, with German Chancellor Angela Merkel perhaps leading the way, can muster the political will.”
Soros beskuldig Orban ook van korrupsie maar kan geen bewyse lewer daarvoor nie. Hy speel ook die Joodse slagoffer-kaart:
“Being of Hungarian Jewish origin, I am particularly concerned with the situation in Hungary…”
Wat Soros nalaat om te sê is dat hy self erken het dat hy tydens die Tweede Wêreldoorlog vals dokumentasie gebruik het en hom as nie-Jood voorgedoen het en Joodse families uitgewys het om in konsentrasiekampe te laat gaan werk, iets wat hy self moes erken. Die VSA-program 60 Minutes het in 2006 berig:
“While hundreds of thousands of Hungarian Jews were being shipped off to the death camps, George Soros accompanied his phony godfather on his appointed rounds, confiscating property from the Jews.”
Orban staan nie ‘n tree vir Soros terug nie en het soos volg op Soros se tirade gereageer:
“The Soros network, which has woven itself through Europe’s bureaucracy and its political elite, has for years been working to make Europe an immigrant continent. [They] promote a global open society and seeks to abolish national frameworks, [and] is the greatest threat faced by the states of the European Union. The goals of the network are obvious: to create multi-ethnic, multicultural open societies by accelerating migration, and to dismantle national decision-making, placing it in the handsof the global elite.”
Orban is duidelik ‘n nasionalis wat hom verset teen die globale “empire” wat globaliste daar wil stel. So stel hy dan ook dat Soros ‘n institusionele sisteem daar wil stel wat:
“…under the aegis of the open society, seeks to force a unified way of thinking, a unified culture and a unified social model on Europe’s free and independent nations. They seek to rescind the right of every people to decide its own destiny. This is also the purpose of their “rule of law” proposal – which does not, in fact, recognize the rule of law, but of strength. It would be more honest to call it the “rule of the majority.”
Die kruks van die saak is dat die sogenaamde “rule of law” nou die “rule of the majority” geword het, soos wat ons in hierdie land dit beleef sedert 1994. Met tragiese gevolge vir die soewereiniteit van volkere. Dit is niksandes nie as ‘n totalitêre wêreldorde wat afgedwing word – ‘n misdaad teen volkere se soewereiniteit om self te kan besluit oor hulleto ekoms. Dit terwyl state (soos Hongarye) se interne referendums eenvoudig afgemaak word. Soos Engdahl dit stel:
“The term Rule of Law is one of those slippery terms that can be used to hide a multitude of crimes. There is nothing we can call “Law” like the US Bill of Rights that have been accepted by all member states. Which law has Orban violated in exercising the allowed veto? Hungary and Poland have offered to approve the budget if the EU separates the political demand for Rule of Law from the package, something Merkel refuses”.
Dit is ‘n aanslag wat nie ligtelik opgeneem moet word nie. Dat ander state klaarblyklik geen probleem het om “vlugtelinge” in te neem nie is bewys dat integrasie reeds geen probleem is vir daardie state nie en dat hulle nie meer as volkstate geken wil word nie. Of dalk is die leiers van daardie state reeds ingekoop in die Nuwe Wêreldorde en steur hulle hulle nie meer aan die inwoners van daardie state se wense nie.
As ‘n volk sy soewereiniteit prysgee, sal hy verdwyn van die aarde se bodem, of soos dit hier by ons die geval is, deur bloed en sweet en trane moet terugveg om dit weer te bekom!