Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die meeste mense dink liefde is om besitlik te wees en iemand anders as joune te bestempel, maar liefde beteken juis dat 'n mens iets prysgee; jou voorkeure, gemak, doelwitte, sekuriteit, geld, energie en tyd, tot voordeel van daardie ander persoon. Ware liefde beteken nie 'n ekstatiese euforie nie maar die opoffering van baie dinge tot voordeel van die ander persoon.
JODE ONS VOORGANGERS IN GELOOF?
Pous Johannes Paulus II is op rekord dat hy gestel het dat die Judaïsme die “ouer broer” van die Christendom is en dat dit steeds ‘n “onbreekbare verbond met God” het. So hoor ons ook vandag gereeld hoe gepraat word van “Judeo-Christianity”, bedoelende die noue verband wat die Christendom kwansuis met die Judaïsme het.
Wel, wat is die waarheid omtrent die god van die Judaïsme en die verband wat daardie godsdiens met die Christelike godsdiens het?
Dit sou eerstens nodig wees om vas te stel wat die Jode self oor hulle godsdiens te sê het. Op hulle eie weergawe staan die Talmoed sentraal in hulle godsdiens en word dit die “living heartblood” van die Joodse geloof genoem. Die Ou Testament het hoogstens ‘n aanvullende rol te speel. Die Talmoed plaas God in ‘n ondergeskikte rol en die Jode in ‘n verhewe rol. Naas die Talmoed speel die Kabbalah ‘n vername rol en moet dit derhalwe meteens duidelik wees dat Judaïsme nie te versoen is met die Christelike geloof nie.
Dit is gevolglik ‘n kontradiksie om van “Judeo-Christianity” te praat, aangesien die twee gelowe hoegenaamd nie met mekaar te versoen is nie. Die Jode verwerp Christus. As jy Christus verwerp, verwerp jy God ook.
In sy boek Judaism Discovered bespreek Michael Hoffman, een van die grootste kenners van die Judaïsme die saakomvattend. Hy stel dat die term Judeo-Christianity “an oxymoron [is] found on the lips of many Christians”. Soos die apostel Paulus dit gestel het, “Watse verband het lig met duisternis?” (II Kor. 6:14). So kan gevra word watter verband daar tussen Jesus Christus is en diegene wat die Talmoed aanhang?
In die Talmoed word die Ou Testament ondergeskik aan die Talmoed gestel. Die godsdiens van die Ou Testament was nie Judaïsme nie. Dit was ‘n geloof in God en die belofte van die Messias wat deur Hom gestuur sou word. Daardie geloof is juis deur die Fariseërs (die grondleggers van die Judaïsme) verwerp. Hoe kan dan gesê word dat hulle wat Jesus vervolg, verwerp en gekruisig het, ons “broers”, of ons voorlopers in die geloof is? Dit is tog loutere onsin. Hoffman beskryf dit as oksimoronies. Hy skryf:
“Judaism was not viewed [by the early church] as the repository of the spiritual truths or knowledge of the Old Testament, but as a post-biblical, Babylonian cult totally at variance with [genuine] biblical Christianity”.
Jesus het sy kerk gebou op die grondwerk van die apostels en die profete (Matt. 16:18), en nie op die werk van die Fariseērs (Judaïsme) nie. Hulle het Hom verwerp (Ef. 2:20; Matt. 21:42). Trouens, Jesus het dit duidelik gemaak dat die koninkryk van God van hulle weggeneem sou word (Matt. 21:43). Dit is afdoende bewys dat die Christendom nie uit Judaïsme gegroei het nie, maar onafhanklik daarvan ontstaan het.
In sy boek Jews and Christians: The Myth of a Common Tradition skryf die rabbyn Jacob Neusner,een van die vooraanstaande gesaghebbendes oor die Judaïsme dat:
“...there is not now, and there never has been, a dialogue between the religions of Judaism and Christianity”;
en dat:
“Judaism and Christianity do not form a common tradition, the 'Judeo-Christian tradition.' They are not compatible. This is because the Christian Bible and the Judaic [oral] Torah [the Talmud] are not the same thing.... Each is possessed of its own integrity and autonomy, and if one is right, the other must be wrong.... [At] no point does Judaism, defined by the [oral] Torah, and Christianity, defined by the Bible, intersect. The [oral] Torah and the Bible form two utterly distinct statements of the knowledge of God”.
“Judaism and Christianity are completely different religions, not different versions of one religion (that of the 'Old Testament' or 'the written Torah'). The two faiths stand for different people talking about different things to different people.... If we go back to the beginnings of Christianity in the early centuries of the Christian era, we see this picture very clearly. Each [religion] addressed its own agenda, spoke to its own issues, and employed a language distinctive to is adherents. Neither exhibited understanding of what was important to the other”.
Nog ‘n vooraanstaande Judaïs, Arthur A. Cohen, skryf in syboek, The Myth of the Judeo-Christian Tradition, dat die term “Judeo-Christianity ‘n uitvindsel van die Amerikaanse politiek was en dat daar eenvoudig geen versoening tussen die twee godsdienste bestaan nie:
“The Jews expected a redeemer to come out of Zion; Christianity affirmed that a redeemer had come out of Zion, but that He had come for all mankind. Judaism denied that claim”.
Met laasgenoemde stelling slaan Cohen na die hart van die verskil, naamlik dat Judaïsme nooit Jesus sal aanvaar nie, terwyl Christene nooit van Jesus losgemaak kan word nie.
Die rabbyne leer in hulle skole (“yeshivas”) dat die Ou Testament ‘n boek is van “myths and fairy tales” terwyl hulle die Talmoed met sy 613 wette en uitgebreide kommentaar daarop verafgod. Ruth Bader Ginsberg, die Joodse regter van die Amerikaanse Hooggeregshof wat onlangsoorlede is, noem die Talmoed die Jode se “guide for daily living”. Dit te rwyl die Talmoedaanvoerdat die rabbyne meerweet as God en dat Hy hulle raad pleeg as Hy advies nodig het. So gesien het die Jode geen Messias nodig nie, hulle is hulle eie god. Dit is dus ‘n versinsel om te beweer dat die Jode net oortuig moet word om Jesus by hulle geloof te voeg. Hulle het, omdat hulle Jesus verwerp het, by implikasie ook God verwerp.
Prof Israel Shahak was professor in Hebreeus in Israel en het verskeie boeke oor die Judaisme geskryf waaronder Jewish History, Jewish Religion: The Weight of Three Thousand Years. Volgens hom is Christene onkundig oor die Judaïsme omdat hulle “popular delusions” wat aan hulle voorgehou word, sondermeer glo sonder om self ondersoek te doen oor die saak:
“The most most important of these popular delusions is that the Jewish religion is, and always was monotheistic (worshipped just one God)… This historical view is quite wrong.”
Die ware doktrines wat dominant is in die Ortodokse Judaïsme is allesbehalwe die aanbidding van God. Kom ons stel weer vir prof Shahak aan die woord:
“The decay of monotheism came about through the spread of Jewish mysticism (Kabbalah) which developed in the 12th and 13th centuries, and by the late 16th century had an almost complete victory in virtually all centres of Judaism”.
“There is yet another misconception about Judaism which is particularly common among Christians… This is the misleading idea that Judaism is a ‘biblical religion’, that the Old Testament has in Judaism the central place and legal authority which the Bible has for Christianity… This is far from being the case.”
So terwyl daar Christene is wat, hetsy ‘n politieke agenda navolg om van “Judeo-Christianity” te praat, hetsy dit naïwelik doen, verwerp die Jode enige verwantskap tuss en die twee gelowe. Die mite word dus steeds deur Christene lewend gehou, maar in die proses word Christus verloën.
Die voormalige pous kan egter nie onkunde as verskoning vir sy uitlating aanvoer nie en moet dit as ‘n verwe rping van die Christelike geloof gesien word afkomstig uit die hoogste gesag van die Rooms-KatoliekeKerk. Iets wat Rooms-Katolieke Christene tot groot onrus behoort te stem.