GEESTELIKE VERLAMMING...

… tot die dood toe!

“It is useless to attempt to reason a man out of a thing he was never reasoned into.”
― Jonathan Swift

‘n Blanke polisieman in die VSA, (wat terloops sy tegnieke by die Israeliese Mossad geleer het), tree hardhandig met ‘n swart gewoontemisdadiger op, in so ‘n mate dat die misdadiger sterf, en nou is die hele wêreld aan die brand. Selfshier moet ons blykbaar swartklere dra in meelewing, moet sportspanne die woord “Black Lives Matter” op hulle truie aanbring en het die media heeltemal mal geraak van ekstase. Intussen word wit boere op plase steeds afgemaai en ontken die liberaliste se liefling, Ramaphosa dat moorde op Blanke boere plaasvind en nou kwaai begin toeneem.

Enige mens by sy gesonde verstand sal bogenoemde onverstaanbaar vind. Maar dan lewe ons in ‘n tydvak waar die swart barbaar verheerlik en aanbid word en alles wat blank is deur swart (en wit) verag word. Dis ‘n siekte. ‘n Geestelike siekte het ‘n groot deel van die Blankedom beetgepak. ‘n Virus. Een van ‘n obsessie om sy eie af te kraak en te vernietig.

George Floyd is nie dood omdat die Blanke polisieman swartes haat nie, maar waarskynlik eerder omdat ‘n polisieman keelvol was vir misdadigheid en homself in die proses te buite gegaan het.

Dit laat mens dink aan 1960. By Sharpeville het ‘n paar polisiemanne moes toesien hoe derduisende swartes toesak op ‘n polisiestasie. Sou daardie polisiemanne ongewapen gewees het, sou hulle almal barbaars gesterf het. Maar toe hulle losbrand op die edele barbare verander Sharpeville danksy die liberalis en die geldmag wat hom befonds in ‘n geval waar wit hulle te buite gegaan het teen swart. Nou is 21 Maart “Menseregtedag”. Propaganda het die feite van Sharpeville verander. Soos in Minneapolis.

As jy nie meedoen of meegevoel het met die “Black Lives Matter”-gedoente nie, is jy ‘n rassis. Soos een kommentator dit stel:

“Unfortunately, George Floyd's body has been devoured as a sacrifice to the social justice cult. They are ravenous now, frothing at the mouth and dancing with glee, because the hard left exploits tragedy as a vehicle to mold society according to their ideals.  They NEED tragedy and division to keep their movement relevant.”

“Floyd has been turned into a morbid puppet for their benefit and entertainment. They have made his death about race politics and victim group status. They have made his death a monument to their fantasy world in which “systemic racism” and “white privilege” is the cause of all their struggles and failures.  So now, we are at an impasse.”

Wat wit liberaliste nooit sal verstaan nie is dat hulle nooit swart genoeg sal wees vir die swarte nie. Swartes sal, weens hulle innerlike minderwaardigheidsgevoel, altyd meer eis. Hier by ons is regstellende aksie nie genoeg nie, alle blanke grond en alles van die blanke moet gevat word. Ja, die blanke moet uiteindelik verdwyn; dan sal hulle te vrede wees. Geen verskoning is goed genoeg nie, geen openbare apologie sal doen nie. Dit vorm net die basis vir die volgende eis. Jy word so ‘n lewenslange gevangene van die swart barbaar, of jy dit wil weet of nie.

Nou word plekke geplunder en beroof en die polisie word enersyds verbied om op te tree en andersyds is hulle te bang om ook beskuldig te word van rassisme, terwyl dit met rassisme niks te doene gehad het nie.

Andrew Joyce skryf tong-in-die kies op die webwerf theoccidentalobserver.net die volgende:

“It is truly a melancholy sight to walk through the great cities and towns of the West today and observe the countless corpses of Black scientists, engineers, and philosophers left behind by the brutal White officers of the law. In the long illustrious history of the African, replete as it is with towering artistic and architectural genius, and the most humane social advancements, we see him now at his lowest and most persecuted ebb. This is our bitter and enduring shame. We have, of course, always attempted to render this noble people completely unable to employ their myriad talents.”

“For more than a century we’ve stopped them from working in the higher echelons of our society by requiring of them something entirely invented and fictitious (so-called “aptitudes”), and we have exerted our fiercest efforts in preventing them from gaining footholds in maths and physics.”

“Even when they engaged in a race-wide conspiracy to consistently fake their test scores in order to come out lowest of all groups, we weren’t fooled by their attempt to sneak to the top of our society. Although stubborn in the past, we must confess now that we have blocked their progress at every turn, and we did this for the selfish reason that we always wanted a large, welfare-dependent class into which to dump our vast unwanted excess tax revenue.”

Ja, vandag word dit dalk as ‘n satire beskou, maar more sal die liberalis dit glo – met sy hele hart.

Liberalisme is inderdaad ‘n ongeneeslike siekte. Maak tog seker dat u dit nie opdoen nie want geen vaksien bestaan vir hierdie kanker nie!