NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As 'n trein deur 'n tonnel gaan en dit donker om jou word, gooi jy nie die treinkaartjie weg en spring van die trein af nie. Jy sit stil en vertrou die ingenieur.

DIE MOORDVIRUS (3)

Lees reeks by Die Moordvirus

EJG Norval

VIGS IN AFRIKA (1)

Dit blyk dat die eerste Afrika VIGS-gevalle vissermanne was, afkomstig van die Zaïre-kant van die Tanganjikameer, soos deur dr Piot teen die einde van die 1970's opgeteken. Die mense het aan 'n eienaardige longsiekte gely en Piot het hulle na Antwerpen oorgeplaas waar hulle ten spyte van behandeling gesterf het. Volgens Garret was die eerste VIGS-geval waarskynlik in 1977 in die Mama Yemo-hospitaal in Kinshasa, Zaïre, opgeneem en het die vrou die daaropvolgende jaar gesterf. 'n Bloedmonster van hierdie pasiënt het later bevestig dat sy aan VIGS gesterf het.

In die begin van 1983 het 'n jong Noord-Tanzaniese prostituut met VIGS-simptome gepresenteer en die storie was dat sy die virus van 'n materiaalverkoper gekry het. Die inwoners van die stat het haar toestand dadelik aan toordery toegeskryf, maar 'n Tanzaniese dokter het 'n bloedmonster geneem en dit aan die CDC vir ontleding gestuur.

Dit was daarna duidelik dat MIV ook na Afrika gekom het en die CDC het dadelik sy spanne 'safari scientists' na Afrika gestuur om die omvang van die infeksie te bepaal. Tanzaniërs wat die uitwerking van die siekte aanskou het, die uittering van en die veelvuldige Kaposi-letsels oor die hele liggaam, het aanvanklik verkies om selfmoord te pleeg deur Thiodan insekdoder te sluk wanneer hulle gehoor het dat hulle positief toets vir die nuwe siekte (wat aanvanklik die naam 'slim disease' gekry het).

Teen die einde van 1985 was daar nog maar net 35 sterftes en 206 gevalle in die Kagera-hospitaal in Tanzanië gerapporteer. Volgens Garret se stelling kon mens dalk afleidings maak: " Of particular concern was the discovery that series of injections for some reasons during the previous two years than other patients in the hospital." Wie die inspuitings toegedien het, en watter tipe inspuitings toegedien is, bly 'n onopgeloste raaisel, wat waarskynlik interessante lig sou kon werp op die aankoms van MIV in Afrika.

Besmetting word aangewakker deur die feit dat naalde in meeste Afrika-lande herhaaldelik gebruik word tydens die toediening van entstowwe en antibiotika deur lokale WGO-opgeleide verpleegsters. Volgens CDC-wetenskaplikes wat in 1985 na Tanzanië gereis het om die epidemie te ondersoek, is vuil naalde, wat tydens die entstoftoedieningsprogram gebruik is, verantwoordelik vir die verspreiding van MIV. Maar wat van die entstof self; hoe skoon was dit en was dit werklik MIV-vry?

Teen die einde van 1984 het die 'US Walter Reed Army Facility' bloedmonsters vanuit Zambië getoets en gevind dat die siekte ook Zambiëgetref het. Die CDC-span het ook hul tasse in November gepak en afgesit na Kinshasa-hospitaal in Zaïre, waar daar 38 gevalle in die hospitaal positief getoets het – mans en vroue. Die 'safari scientists' in Zaïre was verstom om te sien dat vroue ook die siekte kon opdoen en die bevindings probeer publiseer, maar hulle het hulself teen 'n muur van teenkanting vasgeloop. Die Westerse wetenskap wou op daardie stadium nie hoor dat MIV ook vroue kon infekteer nie.

Sowat 95% van alle MIV-positiwiteit het in die arm lande voorgekom en 70% suid van die Sahara. Die finansiële las om hulle op staatskoste te behandel het te groot geword vir die meeste van hierdie lande. Volgens 'n voormalige direkteur van die WGO, ene Mann, het navorsing in 1990 aangetoon dat uit 100 van die grootste hospitale in ontwikkelde lande, die meeste nie meer kon voorbly nie, soveel te groter die probleem in die onontwikkelde lande.

Tydens die CDC se eerste Internasionale Konferensie oor VIGS in 1985, het Montagnier onder andere gesê dat VIGS in Afrika ook versprei is op 'n nie-seksuele wyse. Gedurende dieselfde konferensie het Gallo genoem dat bloedmonsters van 1972 uit Uganda reeds die virus bevat het maar volgens ander inligting is die eerste opgetekende gevalle glo eers in 1979 in die VSA gewees. Ook tydens hierdie konferensie het ene Mac Essex aangekondig dat hy die aapvirusse, genaamd STLV.3-mac en STLV.3-agm in die VSA se 'Primate Center' gevind het en dat die VIGS-virus in ape ontstaan het. 'n WGO-spreekbuis het weer beweer dat VIGS dieselfde tyd in Afrika ontstaan het as in Amerika. Tydens die konferensie het Europese joernaliste die Afrikadelegate die harnas ingejaag met vrae soos: "Tell met Docter, is it true that Africans have sex with monkies?"

In Afrika was daar 'n groeiende antagonisme teenoor die 'safari scientists' wat sentraal Afrika-state besoek het om bloedmonsters te versamel en daarna pad te tee om epidemiologiese statistieke met betrekking tot die toename en verspreiding van die siekte in Afrika, in die VSA te publiseer. Hierdie navorsers het geen medikasie of noodsaaklike spuitnaalde saamgebring nie; hulle het gekom met mooi beloftes om groot somme geld vir VIGS-navorsing te skenk en verder het hulle vinnig 'n klompie plaaslike swart assistente opgelei om die nodige bloedmonsters te neem Dit was die somtotaal van die sogenaamde "hulp" wat deur ontwikkelde lande aan Afrika in die 1980's en 1990's geskenk is.  So het president Arap Moi van Kenia die CDC beskuldig: "African AIDS reports are a new form of hate campaign."

 

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1892 gaste aanlyn