Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As ons bly en dankbaar voel oor ons hemelse Vader ons so liefhet dat Hy tot die getal hare op ons koppe ken, sal ons lus voel om dit van die 'dakke af te verkondig'. Die Here vra egter in sy Woord dat ons niks meer verkondig as wat Hy aan ons geopenbaar het nie en sy Voorbeeld moet volg om te swyg oor verborgenhede maar alles uit ons kennis van die Woord met ander te praat – ons het dus 'n groot verantwoordelikheid om die Woord deeglik te bestudeer sodat ons weet waarvan ons praat om só ander nie te mislei nie.
DIE GOLAN HOOGLANDE...
...TRUMP KRUIP VOOR ISRAEL
Dr JJ Snyman
Geen VSA-president het nog ooit so gekruip voor Israel soos Donald Trump nie. Onlangs het Trump ‘n verklaring namens die VSA geteken dat Israel se aanspraak op die Golan hooglande erken word; ‘n besluit wat lynreg in stryd is met die internasionale regsposisie. Trump het deur middel van die Jood Shaun Adelsohn aan bewind gekom, net soos Adelsohn se geld gesorg het dat Netanyahu eerste minister in Israel geword het. Trump het verder gegaan as enige vorige Amerikaanse president wat betref sy knegskap van Israel. In 2018 het hy die VSA-ambassade vanaf Tel Aviv na Jerusalem verskuif, terwyl Jerusalem se status omstrede is en dit as ‘n “internasionale” stad beskou word deur die Verenigde Nasies, ook weens die aanspraak van die Palestyne op Oos-Jerusalem.
Wat is die internasionale regsposisie van Jerusalem en die Golan Hooglande? Verskeie besluite is daaroor aangeneem. In 1980 het die Veiligheidsraad van die VVO eenparig ( dus met insluiting van die VSA) Resolusie 476 aanvaar wat onder meer die volgende bevat: “...all legislative and and administrative measures and actions taken by Israel, the Occupying Power, which purport to alter the character and staus of the Holy City of Jerusalem have no legal validity and constitute a flagrant violation of the Fouth Geneva Convention”.
Die Alemene Vergadering van die VVO het met Resolusie 478 voormelde besluit herbevestig en gestel dat enige Israeliese aksies tot die teendeel “null and void”; dit wil sê nietig is en ‘n ernstige belemmering daarstel vir vrede in die Midde-Ooste. Vir Israel om dus in 2018 te sê dat Jerusalem sy “complete and united capital” is, is ‘n uitdaging van die ganse wêreld en ‘n bewys van sy arrogansie en sy miskenning van internasionale reg. Dit het boonop geen regskrag en regsbasis nie. Oos-Jerusalem behoort aan die Palestyne, soos ook die Wes-Oewer en die Gasa strook en Israel se okkupasie daarvan is onwettig.
In Desember 1981 het die Veiligheidsraad Resolusie 497 aanvaar ten aansien van die Golan Hooglande: “The Israeli decision to impose its laws, jurisdiction and administration in the occupied Syrian Golan Heights is null and void and without international legal effect.” Die Golan Hooglande behoort aan Sirië en Israel het dit sedert die Sesdaagse Oorlog in 1967 onwettig geokkupeer en in 1981 by geannekseer ( dus ingelyf by sy grondgebied). Dit het groot strategiese waarde. 33% van Israel se water is afkomstig daaruit, 25% van Israel se wyn word hier gemaak en tussen 30% en 50% van sekere van Israel se groente. Nou is olie ook boonop daar ontdek en in groot hoeveelhede en het ‘n Amerikaanse maatskappy GENIE met bande met Trump se Joodse skoonseun, Jared Kuschner, die regte gekry vanaf Isarel om dit te ontgin. Israel gebruik 270 000 vate olie per dag en die olie in die Golan Hooglande sal meer as dit kan verskaf na beraming.
Sirië het gepoog om tydens die Yom Kippir oorlog in 1973 weer beheer terug te kry van die Golan Hooglande. Met VSA-hulp het Israel die aanslag afgeslaan. Voor Israel se okkupasie van die gebied het 130 000 Siriërs daar gewoon. Tans woon daar blykbaar maar ongeveer 16 000 wat beteken dat meer as 100 000 moes vlug. Netanyahu staar op die oomblik kriminele klagtes in die gesig en wil alles probeer om in April herkies te word as eerste minister om so vervolging vry te spring. Boonop sal dit ‘n terugslag vir Adelsohn, sy finansierder, wees as Netanyahu verloor want Netanyahu sorg vir Adelsohn soos Trump dit doen in die VSA. Netanyahu probeer ook sy gewildheid verhoog met uitsprake soos dat die Golan Hooglande Israel s’n sal bly “forever”.
Amerika moes die aftog blaas in Sirië met Rusland se toetrede en probeer Sirië nou provokeer om Israel aan te val op hierdie wyse. Wat min mense besef is dat so ‘n optrede ‘n grootskaalse oorlog sal begin omdat Rusland nie anders sal kan as om hom by Sirië te skaar nie. Israel en die VSA steur hulle nie aan die internasionale reg nie. Die Jode in Amerika het die politici in hulle sakke en daardie politici, Trump inkluis, kruip voor Israel. Geld, die wortel van alle kwaad, het Israel nou die nie-amptelike leier van die wêreld gemaak. Die groot teleurstelling is Donald Trump. Waar baie gedink het hy kon verandering meebring, het sy verslaafdheid aan geld en die feit dat hy deur Joodse geld gemaak is, maar net weer eens bewys dat Amerika se lot verseël is. Die Amerikaanse ryk sal val. Nou is die vraag net: Hoe gou.