NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Dit is vreemd dat mense lank wil leef, maar niemand wil oud word nie.

GOEBBELS...

... MEESTERBREIN VAN DIE THIRD REICH

Dr Danie Theron

Van al die persone in Hitler se Third Reich, is daar niemand so fassinerend soos dr Joseph Goebbels, die Nazi propaganda minister nie. Ja, nie eers Hitler nie. En daar is ‘n belangrike rede daarvoor. Hy was werklik die meesterbrein van die Duitsland soos wat Hitler dit wou sien. Goebbels het die gedagte volkome onderskryf en herskryf en passievol uitgeleef. Hy was dus geen gewone figuur nie; jy kan dit allermins wees as jy so ‘n posisie beklee soos wat hy beklee het. Hy was ongewoon in feitlik elke opsig. Daarom dan ook dat die boek van David Irving, Goebbels Mastermind of the Third Reich waarskynlik die heel beste uit Irving se stal is.

Irving se speurwerk oor Goebbels het hom tot by die staatsargiewe in Moskou gebring waar hy die private dagboek van Goebbels in Junie 1992 ontdek het, mikro verfilm op 1800 glasplate, gelykstaande aan sowat 80 000 bladsye. En uit Goebbels se doen en late kan mens die meesterplan en die meesterbrein in aksie sien. Hy was te midde van alles wat oor hom gesê kan word, ‘n merkwaardige en fenomenale figuur. Terloops, Irving het met sy tweede besoek aan Rusland onthou om toiletpapier en ‘n badprop saam te neem, iets wat Rusland nie het nie en waarvan ek ook kan getuig van my besoek aldaar. Klaarblyklik het Stalin dit ook as luukshede van die kapitalistiese bourgoise gesien!

 

Goebbels was ‘n student aan die Heidelberg universiteit. Hy was maar 5 voet vier duim lank en het 45 kg geweeg. Hy het een ronde voet gehad en mank geloop omdat sy een been korter as die ander was. Hy kon ook nie diensplig doen nie weens sy gebrek. Tog was hy ‘n aantrekking vir baie vroue en uiters dinamies en was selfvertroue waarskynlik nie ‘n probleem by hom, ondanks sy gebrek nie.

Daar is geen aanduiding dat Goebbels van meet af anti-Semities was nie. Inteendeel, hy was eerder die teenoorgestelde. Sy gunsteling professor in Heidelberg was ‘n Jood. Hy het ook mense tereggewys wat Jode gekritiseer het. Maar stadig maar seker het hy van mening verander en toe hy distriksleier (gauleiter) van Berlyn geword het in 1926 was hy volkome gekant teen die Jode. Toe hy in ‘n bank gewerk het, het hy die Joodse metodes in aksie gesien en dit het hom geweldig geskok:

In 1923 he worked in a bank in Cologne, where he was shocked by Jewish banking methods. He saw Jews ruining ordinary Germans, he saw speculation, and he saw inflation wiping out people’s savings. His colleagues at the bank undoubtedly drew his attention to the Jewish role in all of it, as the private banks in Germany were almost entirely in Jewish hands.

Op 15 Februarie 1926 maak Goebbels die volgende inskrywing in sy dagboek:

The Jewish question is the questions of all questions.

Sy groot ideaal was om te skryf. Sy eerste 50 artikels wat hy skryf vir die Berliner Tageblat word almal aan hom teruggestuur omdat dit nie goed genoeg was volgens die redakteur nie.

Toe Goebbels in Berlyn arriveer in 1926 het hy ‘n stad gevind met 179 000 Jode, een derde van al die Jode in Duitsland. Dit het hom dadelik opgeval hoe hierdie minderheidsgroep alles wat saak maak in Berlyn beheer.

Sy onmiddellike teiken was die adjunkhoof van die Berlynse polisie, dr Bernhard Weiss, ‘n Jood. Benewens die haakneus wat kenmerkend aan Jode was, het Weiss ook alles verteenwoordig wat Goebbels afstootlik van Jode gevind het. Goebbels het Weiss onmiddellik Isidor gedoop, om die Joodsheid te beklemtoon, in so ‘n mate dat na twee of drie jaar almal in Berlyn gedink het dit was Weiss se regte naam!

Weiss het Goebbels 28 keer gedagvaar weens laster omdat Goebbels vir Weiss ‘n Jood genoem het. 28 keer moes die regters aan Weiss uitwys dat hy inderdaad ‘n Jood is en dat dit geen laster is nie. Dit was skreeusnaaks. By geleentheid het Goebbels se koerant DerAngriff ‘n spotprent van ‘n donkie gehad met Weiss se kop en met die donkie wat op ys loop met die onderskrif “Weiss op dun ys”. Weiss het weer gedagvaar vir laster. Hierdie keer is in Weiss se guns beslis waarop die volgende uitgawe van Der Angriffse opskrif was:

Judge Confirms Donkey Has Face of Dr. Weiss.”

Goebbels se bande met Julius Streicher, begin dan ook in hierdie tydperk. Streicher was die gauleiter van Nuremberg en het die berugte anti-Semitiese Der Stürmer gepubliseer. Dis moeilik om te bepaal wat hulle werklike verhouding was, aangesien Goebbels se menings daaroor van tyd tot tyd verskil. Hulle het egter deurentyd kontak gehou. Interessant is dat Heinrich Brüning wat kanselier was voor Hitler, byvoorbeeld ‘n ondersoek na die Joodse banke in Berlyn laat doen het en hy skryf daaroor soos volg:

The results were so horrifying that I ordered this document to be kept secret, because if it had been allowed to become public knowledge, it would have resulted in anti-Jewish riots.”

Nadat die Nasionaal-Sosialiste in Januarie 1933 aan bewind gekom het, het Goebbels se mag in Berlyn versterk en algaande ook in die party. Die Internasionale Jodedom het onmiddellik ‘n internasionale boikot van Duitsland gepropageer. Goebbels het nie op hom laat wag nie. Hy stuur ‘n sistematiese kampanje van stapel om Jode uit die teater, kuns en musiek te verwyder.

Die Jode het in Februarie begin om Nazi leiers te vermoor. Die eerste was Wilhelm Gustloff van Switserland en daarna Ernst von Rath deur die Jood Herschel Grynszpan. Goebbels se dagboek vertel ook die verhaal oor die sogenaamde ‘Final Solution’, iets wat aan Hitler toegedig word. Op 11 April 1938 skryf Goebbels dat Hitler se voorneme was om alle Jode na Madagaskar te deporteer.

Die belangrikste openbaring waarskynlik uit die dagboek van Goebbels is die gebeure rondom wat later bekend geword het as die Nag van die Gebreekte Glas. In Junie 1938 het Goebbels en die polisiehoof van Berlyn op daardie stadium, Von Helldorff, besluit om die Jode van Berlyn op gereelde basis lastig te val. Dit het verskeie aspekte ingesluit. In 1938 is ‘n vergadering in Munchen gehou waar die Beer Hall Putch herdenk is. Nadat Hitler die vergadering verlaat het, het Goebbels die aanwesiges toegespreek en hulle aangemoedig om wraak te neem op die sluipmoorde van Duitse leiers. Sy woorde was:

A Jew has fired a shot. A German has died. Obviously our people will be outraged about this. This is not the time to rein in that outrage.

Die resultaat was Kristallnacht, seker een van die berugste gebeure ooit in Duitsland se geskiedenis. Duisende Joodse winkels is beskadig en verwoes en 150 sinagoges afgebrand en 38 Jode vermoor.

Wat was Goebbels se reaksie?

Our darling Jews will think twice in future before simply gunning down German diplomats.

Irving het min twyfel dat Goebbels agter dit alles gesit het nie en boonop sonder enige toestemming van Hitler en sonder om Van Ribbentrop, die minister van buitelandse sake daarin te ken. Hitler was woedend en die gebeure het skade betokken aan hulle verhouding.

Toe die oorlog in 1939 uitbreek, het die Jode oorlog teen Duitsland verklaar deur middel van dr Chaim Wezmann, president van die World Zionist Organization en die “Jewish Agency”. Duitsland se antwoord was om oorlog teen die Jode te verklaar.

Toe Goebbels Pole in 1934 besoek het hy by ‘n Joodse ghetto in Warskou aangedoen. Sy kommentaar:

Stinking and filthy. The Ostjuden. There they are.”

Vyf jaar later het hy weer ‘n ghetto besoek. Sy kommentaar:

Our task isn’t a humanitarian one, but a surgical one. Otherwise one day Europe will succumb to the Jewish pestilenc

Goebbels was verantwoordelik vir drie anti-Joodse flieks, “The Rothschilds,” “The Eternal Jew” and “Jud Süss” (“The Jew Suess”). Hy het ‘n werkywer oor die saak gehad wat niemand hom kon nadoen nie. Irving se indruk van “The Eternal Jew” is die volgende:

It is the most insidious of the three because, as a documentary, it purported to show Jews as they were. On Goebbels’ orders Jews were filmed in the ghettos of Poland, at their most profane and their most contemptible. He wanted yards and yards of footage showing Jews as caricatures. With this he mingled footage of rats invading bags of wheat and grain. Concluding the film, in one of its two versions, was an appalling, stomach-churning scene, filmed in close-up, of Jewish ritual slaughter of cattle.

Ná die verskyning van Theodore Kaufman se boek Germany Must Perish!, waarin die skrywer aanbeveel dat alle Duitsers gekastreer moet word, het Goebbels die geleentheid aangegryp om sy propaganda teen die Jode te verskerp. Hy vertaal die boek in Duits met Hitler se goedkeuring en versprei dit onder Duitsers. Telkens is dit Goebbels wat die inisiatief neem, en nie Hitler nie.

Die boek is die kortverhaal van die gevoel wat baie teenoor Jode gehad het. Goebbels het dit verwoord en dit meesterlik omskep in aksie teenoor die Jode. Goebbels was sonder twyfel die beweginsgmag agter Hitler se stryd teen die Jode. Hy was onverskrokke en doelgerig. Hy was vreesloos. Hy was ook deur al die jare en deur alle omswerwinge getrou aan die Fuhrer. Seker daarom dat hy en Hitler saam selfmoord gepleeg het en geen ander Nazileier daarvan geweet het nie. Inderdaad ‘n boek wat ek kan aanbeveel. Ook omdat die standaard (vals) weergawe van Hitler en Goebbels en die Duitse oorlogpoging telkens deur goeie navorsing van David Irving verkeerd bewys is.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1786 gaste aanlyn