Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Dra jou kruis met vreugde; moet dit nie teensinnig sleep nie. Onthou: Dis ‘n skat en nie ‘n ergernis nie.
THERESA MAY...
...NET NOG ‘N PION VAN DIE INTERNASIONALE GELDMAG
Dr Danie Theron
Theresa May, Eerste Minister van Brittanje, is soos Emmanuel Macron van Frankryk en Angela Merkel van Duitsland, pionne van die internasionale geldmagte. Hulle uitsluitlike funksie is om hulle state prooi van die geldmagte te maak. Van patriotisme (ondanks Macron se beteuterde uitspraak daaroor) en nasionalisme is daar by hulle niks te vinde nie.
Nou het May boonop die grootste nederlaag ooit in die Britse Laerhuis gelei oor haar voorstel hoe Brittanje die Europese Unie moet verlaat. Die vorige “rekord” is deur Ramsey MacDonald gehou. Sy het net-net daarin geslaag om ‘n mosie van wantroue in haar regering af te weer, maar die skrif is duidelik aan die muur.
Dit is net verregaande dat ‘n land in ‘n referendum kan stem om die Europese Unie te verlaat (bekend as Brexit), maar dan nie slegs jare moet veg voordat enigiets gebeur nie, maar boonop met ‘n eerste minister wat met ‘n halfgebakte voortel na haar mense kom wat meer lyk asof Brittanje deel van die Europese Unie wil bly. Dit is ook bewys daarvan dat dit veel makliker is om deel van hierdie unie te word as om jou daaraan te onttrek.
Haar Konserwatiewe Party is boonop verdeel in twee faksies – die nasionaal-patriotiese “regterkant” wat kapitalistiese doelstellings nastreef, en die globalistiese transnasionale vleuel, wat nie ‘n saak het met die kiesers nie en deur Joodse geld in hulle posisies gehou word (en ook daargestel is). Laasgenoemde is natuurlik ‘n produk van die Oxford geheime organisasie bekend as The Group.
Die politieke prostitute van die Konserwatiewe Party het met die mosie van wantroue-stem, gou gesien dat hulle setels in gevaar is en daarom skielik van standpunt verander. Hulle stem van ‘n dag vroeër is daarna eintlik tot niet gemaak en kan mens net die grootste veragting vir sulke beginsellose drek hê.
Intussen het hierdie klug Brittanje lamgelê want nou moet planne beraam word vir ‘n volgende slenter om die kiesers te mislei.
Die Europese Unie bestaan uit 28 state wat 500 miljoen mense verteenwoordig. Die gesamentlike ekonomie van hierdie state (sowat $19 triljoen) is gelykstaande aan dié van die VSA.
Maar in stede daarvan dat die EU outonoom optree, het dit ‘n klakkelose naprater van die VSA geword. As die VSA sanksies teen Rusland en Iran vereis, dan doen die EU dit. As die VSA eis dat NAVO militêre dreigemente moet opper teen Rusland, dan spring NAVO veel hoër as wat die VSA vereis. Dit is verdere bewys dat die Joodsbeheerde state wat die EU beheer, kop in een mus met die VSA is.
Verblydend is die feit dat spontane verset oral in Europa kop uitsteek. Die grootste demonstrasie was in Frankryk waar die “Geelhemde” (Yellow Vests) duidelik hulle misnoeë uitspreek en toon met die Rothchild-lakei, Emmanuel Macron. In plaas daarvan dat hy daarop ag slaan was sy reaksie minagtend:
Too many French don’t know the meaning of “effort” which explains at least partially the touble this country is in.
Wat Macron eintlik sê is dat die meerderheid Franse lui is en dit die rede is vir Frankryk se probleme. Verbeel jou ‘n leier van sy land sê dit van sy eie mense!
Meer as 80% van die Franse wil nou ‘n referendum hê waarin hulle eie kwessies uitgestippel word, bekend as ‘n Citizen Initiated Referendum.
Ander state waaronder Griekeland, Italië, Spanje, Pole en Hongarye is eweneens in opstand oor die ekonomiese diktatuur wat die EU daargestel het. Mense het ontwaak en besef nou dat hulle uitgebuit word. Hulle het genoeg daarvan gehad.
Waaroor gaan dit alles? Wel, die Nuwe Wêreldorde moet met alle geweld nou op state afgeforseer word. Ondanks hulle hardwerkendheid om ‘n inkomste te probeer verdien, word gesien hoe die finansiële manipuleerders hulle swaar-verdiende geld met belastings en heffings en tariewe en rente opvreet. Europa se mense word armer en die bankiers ryker. Feit is, dat indien jou geld in ‘n private bank is, sal die aandeelhouers (die eienaars daarvan) besluit wat met jou geld gebeur. Intussen verkry jy ‘n karige “rente” op jou eie geld, maar as geld geleen word by “jou” bank betaal jy tot 3 keer soveel rente. Dis ‘n blatante uitbuiting.
Maar terug na Theresa May. Enige persoon wat selfrespek het en iets vir sy of haar land omgee, sou in haar posisie bedank het. Maar duidelik word sy beheer. Sy is maar net nóg ‘n pion van die geslepe Sataniese Joodse magte wat Europa en die res van die wêreld wil verslaaf.
THERESA MAY: NET NOG ‘N PION VAN DIE INTERNASIONALE GELDMAG (68)
Dr Danie Theron
Theresa May, Eerste Minister van Brittanje, is soos Emmanuel Macron van Frankryk en Angela Merkel van Duitsland, pionne van die internasionale geldmagte. Hulle uitsluitlike funksie is om hulle state prooi van die geldmagte te maak. Van patriotisme (ondanks Macron se beteuterde uitspraak daaroor) en nasionalisme is daar by hulle niks te vinde nie.
Nou het May boonop die grootste nederlaag ooit in die Britse Laerhuis gelei oor haar voorstel hoe Brittanje die Europese Unie moet verlaat. Die vorige “rekord” is deur Ramsey MacDonald gehou. Sy het net-net daarin geslaag om ‘n mosie van wantroue in haar regering af te weer, maar die skrif is duidelik aan die muur.
Dit is net verregaande dat ‘n land in ‘n referendum kan stem om die Europese Unie te verlaat (bekend as Brexit), maar dan nie alleen jare moet veg voordat enigiets gebeur nie, maar boonop met ‘n eerste minister wat met ‘n halfgebakte voortel na haar mense kom wat meer lyk asof Brittanje deel van die Europese Unie wil bly. Dit is ook bewys daarvan dat dit veel makliker is om deel van hierdie unie te word as om jou daaraan te onttrek.