Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Jy kan soveel vir ander beteken deur slegs 'n voorbeeld te stel, sonder groot vertoon: 'n vuurtoring het nie nodig om lawaai te maak nie, dit moet net skyn.
DIE SLAGORDES IS OPGESTEL
Dr Danie Theron
Het u al opgemerk hoe mense van nuusbulletin tot nuusbulletin leef? Bykans vasgekluister voor die televisie? En niks wyser word nie? Wat is ‘n nuusbulletin tog werd as die geheel van die gebeure nie ingesien kan word nie? As die groot beplanning agter die “nuus” nie verstaan word nie?
Wel, in hierdie artikel gaan ek poog om u nader te bring aan die nuus agter die nuus, wie die nuus bestuur, waarop dit afstuur en dit is alles behalwe ‘n rooskleurige prentjie.
Die Joodse skrywer David Rothkopf skryf in sy boek Superclass: The Global Power Elite and the World they are making, oor die skepping van die “nuwe wêreld” wat besig is om plaas te vind. In hierdie boek word openlik erken watter invloede Bilderberg, die Trilateral Commission en die Council on Foreign Relations speel om dit te bewerkstellig. Hy stel dat die “political fault line” van die 21e eeu die stryd is tussen die Globaliste en Nasionaliste. Laasgenoemde staan in die weg van die “superclass” of dan wel die Nuwe Wêreldorde se elite.
Volgens hom is nasionalisme al wat nog in die pad staan van die globaliste om die oorwinning te behaal. Dan maak hy die volgende belangrike opmerking:
Whether you characterize it as nationalist vs ant-nationalist, populist vs globalist, or anti-neo-imperialist vs pro-American globalization, the fact is that the battle lines are drawn.
Hy sonder dan ‘n paar leiers uit wat in die pad staan van die Nuwe Wêreldorde. Hulle is Vladimir Poetin, Alexander Lukashenko (Belarus) en Bashir al-Assad (Sirië) en ‘n paar ander.
Hierdie is nie ydele praatjies nie. Hierdie is praat uit die binnekringe. Hy is self lid van die “superclass”. Hy is immers die besturende direkteur van Kissinger Associates – ja, die berugte knoeier Henry Kissinger se organisasie.
So waaroor gaan dit? Dit gaan daaroor dat daar leiers is wat hulle volke en state se soewereiniteit wil beskerm wat weerstand bied teen die globale imperium wat die internasionaliste wil skep – waar identiteit vernietig sal word.
Die mense aan die stuur van hierdie Nuwe Wêreldorde is Jode. Hulle is daartoe “gelas” deur die Talmoed; deur hulle siening van hulleself as “God’s chosen people”. Hulle opereer vanuit New York en Jerusalem. Hulle gebruik Joodse proseliete (goed betaalde Westerse “leiers”) om hulle vuilwerk te doen. Ons kan hulle Judasbokke noem want dit is presies wat hulle is en doen. Hulle sleep ons na die afgrond, na die slagpale.
Wat is die tegnieke wat gebruik word om hierdie doel te bereik? Die metodes?
Eerstens word ons wysgemaak dat “tiny” Israel hom in ‘n oorlewingstryd bevind in die Midde-Ooste. Daarby dat die Jode eintlik die slagoffers is, die “benadeeldes”. Dat hulle nog altyd vervolg is en steeds ten onregte vervolg word. Deur middel van hierdie “slagoffer”-mentaliteit is die aandag afgelei van die werklike feite. Die werklike feite is dat Israel ‘n magtige weermag het, ‘n kernbom-arsenaal sonder gelyke en dat die Jode deur middel van hulle geld, posisies in die VSA beklee wat hulle in staat stel om die Amerikaanse poltieke agenda te beheer. Die VSA is in die Jode se sak; geheel en al.
En dan natuurlik die “Holocaust”, daardie kishou waarmee die ganse wêreld geslaan word. Die Jode hou die hele wêreld gevange met die “Holocaust”, ‘n gebeurtenis deur hulle verhef as die enigste van belang in die geskidenis van die mensdom. Deur telkens die verskriklike Holocaust voor die goyim (soos die Jode die nie-Jode noem) se neuse te gooi, word nie-Jode gesnoer. Hulle is in die beskuldigdebank. En daar word seker gemaak dat hulle daar sal bly. Die Holocaust is heilig; oor die
“ses miljoen” mag niemand stry nie, nie eers debat voer nie, nie eers vrae vra nie. Dit is ‘n onveranderde ewige waarheid. En Joodse proseliete sing harder in die koor daarvoor as die Jode self.
So erg het dit geword dat die Holocaust nou die Joodse identiteit bepaal. Dit definieer hulle. Die Jood Yehudah Bauer beskryf dit soos volg:
...the Holocaust has become a ruling symbol in our culture.
Dalk net kan die Jode die saak met die Holocaust te ver dryf. Reeds het daar stemme opgegaan wat vrae begin vra oor die saak. Die Jodin, professor Esther Benbassa, skryf in Suffering an Identity: The Jewish Paradigm soos volg:
Victims are not ennabled by their sufferings. On the contrary, the perception of one’s own victimhood is likely to breed a desire for compensation and an identity to play the tyrant with matters.
Sy stel dat dit tyd geword het om afstand te doen van die idee dat die Holocaust die een en enigste fondament is van die Joodse geskiedenis en dat die Joodse identitet dan mos alleen bestaansreg het op grond van slagofferskap, wat sy verwerp.
Sy erken ronduit dat die Holocaust ‘n soort godsdiens geword het:
The Holocaust has not only established itself as a new secular religion, alongside the Judaïsm of the written and oral law... it put victimhood on a pedestal.
Sy sluit haar betoog af deur te stel dat as die enigste alternatief tot Judaïsme as geloof, ‘n Judaïsme is wat gegrond is op slagofferskap (“victimhood”) is daar alle rede om te glo dat laasgemelde binnekort tot ‘n einde sal kom.
Daar sal natuurlik nie op hierdie kragtige stellings ag geslaan word nie. Daarvoor sal die arrogante Jode wat die septer swaai, sorg.
So, terwyl daar stemme van rede opgaan uit Joodse geledere wat Jode waarsku oor hulle destruktiewe agenda, snel die voorstaanders van die NuweWêreldorde voort na Armaggeddon.
So stuur ons af op ‘n Joodse utopie waar hulle die wêreld sal regeer en almal wat in hulle pad staan sal uitwis. Daaroor is hulle ook baie duidelik en op rekord.
Maar die erkenning wat hulle maak dat nasionalisme die één mag is wat in hulle pad staan, is betekenisvol en ‘n faktor wat ons moet vertroetel en ondersteun in elke staat. Ook vir ons eie volk.
Dus, as u weer nuus kyk, begin vrae vra. Dink oor die gevolge en die betekenis van gebeure. En waar u staan ten opsigte van die slagordes wat ook teen u opgestel is.