Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Hoe dikwels loop mense en spog met hulle eie prestasies terwyl dit alles leuens is wat hulle opdis om aandag te kry. Mense wat werklik presteer verkondig dit gewoonlik nie aan die hele wêreld nie. Laat ons dan nederig word voor God want Hy weet altyd wat ons doen en sê, en of dit die waarheid is of grootpraat.
AMERIKA SOEK OORLOG TEN ALLE KOSTE!
Dr JJ Snyman
"Die wêreld stuur af op 'n oorlog ongekend in die geskiedenis. Die VSA se Satansbende, beheer deur die Joodse geldmagte, sit daaragter. As die mensdom maar net betyds hulle oë wil oopmaak!"
Die VSA is op die oorlogspad. En nie van vandag af nie. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het die Joods-beheerde VSA gepoog om elke ander staat in die wêreld te onderwerp. Met Kommunisme is daarin geslaag om die hele Oosblok vir meer as 'n halfeeu in bedwang te hou. Vandag moet NAVO, die IMF en die Wêreldbank alle state in die VSA se invloedsfeer hou.
Dinge is egter besig om nou totaal hand-uit te ruk aangesien die oorlogsugtige VSA nou oorlog teen Rusland wil maak en enige rede denkbaar soek om dit te kan doen. Eers was Rusland verantwoordelik gehou vir die internasionale vliegramp oor die Oekraïne se grondgebied. Dit het later geblyk 'n gesamentlike operasie van die VSA en die Oekraïne te wees. Nou mag hierdie vliegramp nie verder ondersoek word nie! Die bewindsverandering in die Oekraïne dra 'n VSA-stempel en kan die VSA nie wag dat Rusland tot sy buurman se hulp kom nie. Dan sal die VSA vir almal vertel dat Rusland die aggressor is en sal dit waarskynlik 'n volgende wêreldoorlog tot gevolg hê.
Maar hoe lyk die VSA se interne sake teenoor Rusland s'n? Rusland se skuldlas is maar 11% van sy BBP, terwyl die VSA se skuldlas 105% van sy BBP is! Die Russiese per capita skuld is $1,645; die VSA s'n $56,952. Rusland se skuld beloop $235 billjoen en die VSA s'n $18 triljoen, 76.6 times keer meer as Rusland s'n. Die VSA se BBP is $17.3 triljoen en Rusland se BBP is $2.1 triljoen. So, Rusland se BBP oorskry sy skuld by verre terwyl die VSA se skuld sy BBP uitwis! Die VSA skuld Rusland $162.9 biljoen; so as dit betaal word dan is Rusland se skuldlas grootliks uitgewis.
Rusland se probleem is sy eie sentrale bank wat in privaat hande is en wanneer daardie probleem opgelos kan word, sal Rusland die sterkste land op aarde wees. In plaas daarvan dat die roebel se waarde deur spekulasie en die VSA se manipulasie bepaal word, behoort die roebel se waarde aan 'n kommoditeit gemeet (en vasgemaak) te word, soos goud of goedere en dienste. Dit is totaal onaanvaarbaar dat jou land se geldeenheid van buite beheer word en nie deur jouself nie. Wat egter op die oomblik gebeur is dat die VSA se aanvalle op die roebel tot gevolg het dat die Russiese sentrale bank Rusland se buitelandse reserwes verkwansel om die roebel se waarde te probeer beskerm!
Soos dr Paul-Craig Roberts tereg aandui behoort Rusland sy skuld so gou moontlik af te los as eerste stap om die VSA se aanvalle af te weer. Wat egter veel beter sou wees, is as Rusland sy sentrale bank nasionaliseer en dit uit die hande van individue neem wat nie 'n saak het met die gewone Russiese burger nie, maar suiwer op winsbejag ingestel is. Feit is dat Rusland 'n monster in sy boesem dra in die vorm van sy Sentrale Bank wat elke stap wat pres. Vladimir Poetin neem, eenvoudig kan kelder na goeddunke. Daarmee sal Poetin egter sy eie doodsvonnis teken netsoos dr Verwoerd, pres. Abraham Lincoln en pres. John F. Kennedy dit gedoen het toe hulle gewaag het om die geldmagte se vlerke te wil knip.
Poetin het ook 'n ander kopseer. Die Russiese jeug smag na die verworde kultuur van die VSA met sy pornografie, vrye seks, dwelmmiddels en algemene bandeloosheid. Na 'n lewe sonder dissipline en orde. Dit is immers die nalatenskap van Kommunisme - 'n identiteitslose massa. Alhoewel Poetin se sterk staatsmanskap tot dusver die botoon gevoer het, is die VSA besig met koverte en subversiewe operasies in Rusland om Rusland te ondermyn en die bevolking teen sy leier op te stook. Dit is oorlogsdade in enige boek, behalwe die VSA s'n.
Saddam Hoessein het die VSA as "the Great Satan" beskryf. Hy was reg. Die VSA se regering het 'n Satansbende geword wat op die bevele van sy Joodse geldmeesters reageer. Daar is groot geld te maak vir hierdie magte uit oorlog. In die VSA gaan dit beteken dat die VSA-regering geld by sy eie Federale Reserwebank gaan leen vir so 'n oorlog wat die Joodse eienaars van hierdie bank nog ryker gaan maak! En as die VSA die oorlog kan wen sal sy eie skuldlas dalk verlig kan word deur die oorlogsbuit wat hy in die proses ingepalm het.
Rusland is met sy rug teen die muur en indien Rusland sou swig voor die VSA-aanslag sal die VSA se arrogansie geen perke meer ken nie. In stede daarvan dat die gewone Afrikaner na die Joods-beheerde media soos SABC en Media 24 se "nuus" luister en kyk, sal hulle baie beter doen om na Russia Today se nuusuitsendings te kyk en die artikels op Global Research se webwerf te lees. Dit sal vir baie 'n geweldige skok wees!
Die wêreld stuur af op 'n oorlog ongekend in die geskiedenis. Die VSA se Satansbende, beheer deur die Joodse geldmagte, sit daaragter. As die mensdom maar net betyds hulle oë wil oopmaak!