NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As daar iemand onder julle is wat swaarkry moet hy bid, en as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die HERE sal hom gesond maak – Jakobus 5.

VANWAAR KOM DIE REVOLUSIE?

Deur Gawie

Idealiste glo dat ‘n revolusie ontstaan as gevolg van die massas se ontevredenheid met ‘n sekere regeringsvorm. So glo baie steeds dat die revolusie in Rusland ontstaan het weens die ontevredenheid met die outokratiese regering van die tsaars.

Dit was eers later dat ingesien is dat die revolusie na Rusland “ingevoer” is.  Wladimir Lenin het hierdie revolusie van buite gestook en die massas onder die indruk gebring het dat hulle toestande verbeter sou word. Karel Marx se sosialisme is gebruik om die Russe en al die volkere rondom Rusland te verkneg, terwyl mense vas geglo het dat hulle die ideale wêreld sou betree. Min het hierdie niksvermoedende volke geweet dat hierdie revolusie bekook is deur die geldmagte.

Die vraag wat gevra moet word, is waar hierdie linkses, waaronder kommuniste, multikulturaliste en sosialiste, die fondse gekry het, want daarvan was daar deurentyd oorgenoeg. Hulle het altyd fondse tot hulle beskikking gehad, maar was self nie in die vermoë om dit te voorsien nie.

Die antwoord is dat hierdie revolusies gestook is deur die geldmagte van die wêreld. Reeds is die bewyse ten oorvloed dat die Russiese Revolusie van 1917 uit “Wall Street” gefinansier is. Sake het egter in ‘n mate verkeerd geloop vir die finansiers deurdat Stalin, in plaas van Trotsky, aan bewind gekom het na Lenin se dood. Dit het die geldmagte lank geneem om, met behulp van Joodse dokters, van Stalin ontslae te raak. Stalin was dalk die wreedste regeerder ooit, maar omdat Kommunisme ‘n Joodse geldmagprojek was, word daar steeds ‘n sluier oor sy wreedheid getrek. Nie dat Trotsky minder wreed sou wees nie!

In die tydperk na die Russiese Revolusie het die “Council on Foreign Relations” sowel as die “Royal Institute of International Affairs” tot stand gekom. Hierdie twee organisasies is deur die geldmagte daargestel om ‘n globale magstruktuur wêreldwyd te vestig. Rusland was die eerste staat wat onderwerp moes word. Nadat Rusland verkneg is, was die gevaar van ‘n opstand teen die geldmagte effektief in die kiem gesmoor en kon die revolusie van bo voltrek word. In die naam van die “revolusie” het die geldmagte gesorg dat Kommunisme se vlerke oor die wêreld sprei. Die massas was bloot as stemvee gebruik om die doelstellings van die geldmagte, naamlik wêreldregering, te bevorder.

Daar was dus nie sprake van ‘n spontane revolusie van “onder” af nie, maar wel van ‘n georkestreerde revolusie van “bo”. Die uitgangspunt was deurentyd dat die massas moes glo dat hulle die mag in die hande het, terwyl die werklike mag en finansiële vermoë gesetel het in ‘n baie klein geslepe groep.

Met die “revolusie” van 1994 in Suid-Afrika was dit natuurlik nie anders gesteld nie. Die massas glo steeds dat hulle nou sogenaamde “demokratiese” regte het, terwyl hierdie demokrasie niks meer beteken as om elke vier of vyf jaar te gaan stem nie. Die gepeupel glo dat hulle nou hemel op aarde het, maar vir die meeste is hierdie “jobs” nog steeds soekende.

Intussen is daar ‘n proletariaat gevestig in Suid-Afrika wat alle bronne van die land misbruik en verbruik vir hulle eie doelwitte en uiteraard alles in werking stel om in daardie posisies ten alle koste te behou. Hierdie vet gevrete blink gesmeerde elite vertel elke dag vir die massas hoe wonderlik die reënboognasie is. Hulle is die geldmagte se pionne. Hulle moet die illusie lewend hou dat almal “gelyk” is (“we are one”), en dat enige aanval teen hierdie misleiding “rassisties” is en ‘n hunkering na “apart-hate” is.

Intussen het die geldmagte ‘n nuwe strategie bedink om die massas in bedwang te hou wat as ‘n sagte totalitarisme beskou kan word. Hierdie totalitêre stelsel gebruik politieke korrektheid om almal wat verskil, tot stilswye te dwing. Daar is ‘n benewelde onverdraagsaamheid teen diegene wat kritiek teen die politieke stelsel lewer. Omdat hierdie magte in besit is van al die groot media, is daar ‘n gebrek aan politieke alternatiewe wat aan mense gestel word en is die keuse wat mense het, telkens tussen die spreekwoordelike duiwel en die diepblou see. In Amerika is die keuse byvoorbeeld tussen die Republikeinse en Demokratiese partye, terwyl albei die doelwitte van die geldmag bevorder. In Suid-Afrika is die keuse tussen die DA en die ANC wat eweneens albei die doelwitte van die geldmag bevorder.

In die proses is die wêreldwye tendens dat die Blanke ras verguis en verneder word. Dit vind op haas elke terrein plaas. Kurrikulums by skole en universiteite  se gevolg is die verdomming van die Blanke ras. Belastings se uiteinde is verarming. Lasterlike beskuldigings van “rassisme” lei tot ‘n verlammende skuldgevoel. Blankes leef in ‘n vyandelike omgewing en uitwissing is ‘n noodwendige gevolg. Die tragedie is dat Blankes, wetend of onwetend, hieraan meedoen deur nou hulle eie verlede te blameer vir die posisie waarin hulle verkeer. So sien ons in Suid-Afrika dat konserwatiewe Blankes fout soek met hulle eie verlede in plaas daarvan om hulle kragte saam te snoer teen ‘n vyand wat hulle wil vernietig.

Wanneer die onderwerp oor die aanslag teen ons aangeroer word, bestaan die tendens om dit telkens te vermy en eerder na ontvlugting te soek. Ander vertel weer dat die Here op sy bestemde oomblik uitkoms sal gee. So word God ook ‘n ontvlugting. Ja, ‘n afgod.

Die revolusionêre aanslag van die geldmagte teen ons is duiwels; iets waarteen afgode nie bestand is nie. Dit sal ‘n ontwaking verg wat ongekend is in ons ganse geskiedenis om hierdie aanslag af te weer.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1648 gaste aanlyn