NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons moet heilig wees want God wil dit so hê. Maar ons dink heiligwees is 'n valse vookoms van sedelikheid waarvoor mense ons sal spot. Verkeerd! Heiligwees beteken slegs om uitdrukking te gee aan die lewe van Christus soos ons dit as sy kinders ervaar. As jy vir Hom lief is, sal jy graag hieraan uitdrukking gee.

MISLEIDING VAN DIE VOLKERE (3) (SLOT)

Klaus Dieter Vaqué

Lees reeks by Misleiding van die volkere

Die sistematiese vernietiging van die Christendom as hoekpilaar en draende krag van ons Westerse beskawing word beskou as voorvereiste vir die daarstelling van 'n nuwe wêreldorde wat afpyl op sinkretisme (godsdiensvermenging) en die skepping van 'n wêreldkerk waarin alle godsdienste van die wêreld hulle plek sal vind. Daarom is dit ook goed te verstane dat die "dialoog-gewilligheid" in die afgelope jare altyd meer dikwels gelei het tot ekumeniese gesprekke met Jode, Moslems, Hindoes, Boeddhiste en ander, insluitend Vrymesselaars en Kommuniste. Opmerkenswaardig is in hierdie verband ook die huidige Pous se uitnodiging na die sinkretistiese gebed in Assisi.

Die groot Rockefeller-Stigtings in Amerika lei nie net veelbelowende "Nuwe-Wêreld-teoloë" uit die hele wêreld op in hulle Union Theolog­ical Seminary te New York waar hulle met die "God-is-dood"-filosofie ("lank lewe die sinkretisme!") besmet word nie, maar hulle het ook aan die wêreld die grootste aborsie-kliniek geskenk, waarvan die doel (1976) was om, saam met ander klinieke in Amerika, jaarliks tot een miljoen ongebore babas te vermoor, soos die destydse president van die Rockefeller-Stigting, John H. Knowles, dit met ietwat meer menslike woorde bekend gemaak het. Kan 'n mens dit "Rocky" en sy genote kwalik neem dat hulle die 6de gebod nie ernstig opneem nie, maar in plaas daarvan meer waarde heg aan geboortebeperking en bevolkings­kontrole?

Die Christo-Kommuniste van die teologiese Rockefeller-instituut sorg vandag op die kansels van baie kerke in die Westelike wêreld daarvoor dat die basiese leerstellings van die oorgelewerde Christen­dom vervals en met politieke eise uitgehol word, sodat meer en meer mense hulle kerke verlaat en selfs op die Christelike leer die rug draai. Maar 'n volk wat van sy geestelike waardes beroof word en van wie die geloof aan vaste morele grondbeginsels en gedragsreëls weggeneem word, word 'n speelbal van ideologieë en kragte wat dit in elke gewenste rigting kan dryf.

Suid-Afrika kon dit tot onlangs regkry om aan hierdie skadelike invloede en tendense van die Westerse wêreld te ontkom, seker hoofsaaklik as gevolg van sy afgeleë geografiese ligging maar sekerlik ook omdat dit teen die ontbindende invloed van 'n "televisiekultuur" beskerm was wat maar eers 15 jaar gelede hier op dreef gekom het en vandag die land oorspoel met immorele, hoofsaaklik Amerikaanse smeerfilms en propagandauitsendings. Televisie en koerante goël vir die Suid-Afrikaners 'n gesonde Amerikaanse wêreld voor die oë, 'n wêreld vol rasseharmonie wat egter in werklikheid glad nie bestaan nie, soos elkeen weet wat net eenmaal sulke stede soos New-York, Washing­ton of Miami besoek het.

Volledige vermenging en rasse-integrasie is skynbaar die gebod van die uur. Daarna sou alles glo regkom en Suid-Afrika sou weer in die skoot van die "ordentlike" nasies kon terugkeer soos dit op 'n byna onmerkbare wyse vir ons toegefluister word. Hoe dit egter gebeur dat daar, ofskoon daar net 10 persent ten volle geïntegreerde Swart Amerikaners is, tog altyd weer bloedige on: opvlam en straatgevegte tussen die rasse plaasvind, word nie aan Suid-Afrikaners verduidelik nie.

Die trouhartige nakomelinge van die Boere, waarvan verreweg meeste diepgelowige Christene is, vind hulle blootgestel aan 'n vuur van vyandige propaganda, leuens, bedrog en verraad, waarteen hulle hulpeloos is. Hulle kan die "wêreld van leuens" nie maklik uitken nie, word altyd meer en meer deur skuldgevoelens gepla, wat daar hulle ingepraat word en gaan dan maklik oor van die een uiterste na ander.

So het die hoofkerk van die land, die groot Nederduits-Gereformeerde Kerk, in 'n skielike ingewing van teologiese wysheid besluit om apartheid tot sonde te verklaar, "omdat dit nie uit die Bybel geregverdig kan word nie." Die hoë here van die Sinode, wat hierdie heldhaftige besluite geneem het, het blykbaar daarby nie agtergekom dat hulle ewe gedwee uitvoer wat hulle vyande hulle al vir jare in mond lê nie. Hoe kon hulle tog so gou vergeet het dat hulle teologiese voorgangers byna 40 jaar lank presies die teenoorgestelde verkondig het, naamlik dat "aparte ontwikkeling" van die volkere volgens God se wil Bybels wel geregverdig was? Hulle het gestaan op die standpunt dat God sy volk in die ou verbond om goeie redes gewaarsku het teen vermenging, wat tot 'n verdwyning in vreemde volkere sou lei. Hulle het verwys na die geskrifte van die Ou Testament en na die feit dat Jesus nie "gekom het om die wet of die profete te ontbind nie". (Matt 5, vers 17)

Wat 'n mens se standpunt ook al mag wees teenoor "apartheid", die geskeide ontwikkeling van volkere: wie die regte begrip daarvan het met agting vir die enkeling se menswaardigheid en die gelykheid van alle mense voor God, dié sal dit sekerlik teologies beter kan regverdig as die ekumeniese eenheidsplanne en die sinkretistiese gebedsbyeenkomste van ons Christelike kerkleiers met onchristelike godsdiensgemeenskappe.

Bybelgetroue Suid-Afrikaners behoort hulle kerkleiers te vra of dit volgens die wil van God en sy kerk kan wees om geloofsoortuigings wat tot nou toe bestaan het, oorboord te gooi net om die guns te wen van 'n gemanipuleerde wêreldopinie of om susterskerke en organisasies in die buiteland agterna te loop wie se godsdiens meer die stem dra van die anti-Christelike gees van die Wêreldraad van Kerke as van die Woord van God.

"'n Leuen reis reg rondom die wêreld, terwyl die waarheid sy stewels se veters vasbind," skryf C.H. Spurgeon in sy boek "Truth and Falsehood". Suid-Afrika se Wit en Swart burgers is blootgestel aan 'n propaganda-aanslag wat hulle daarvan wil oortuig dat hulle geen ander keuse het nie as om agter die "wêreldmening" aan te loop en "hervor­mings" deur te voer wat deur hulle vyande ontwerp is en gedikteer word.

Deurdat hulle jarelank, ja, dekadeslank onder skoot gekom het van die VVO, van "bevriende" Westerse state, van internasionale kerkor­ganisasies en van 'n voortdurende, onvermoeide en onophoudelike rits van beskuldigings, mites en halfwaarhede van die kant van 'n gema­nipuleerde binnelandse en buitelandse pers is daar in hulle 'n skuldlas en 'n sogenaamde onontwykbare situasie "ingepraat" dat hulle ten einde laaste sou moet kapituleer. Dat hierdie onontwykbaarheid glad nie bestaan nie en dat die eise ontoelaatbare inmenging in hulle land se binnelandse sake is, wil hulle vir die Suid-Afrikaners nie toegee nie. Soos 'n paddakoor styg hulle uitroepe orals op: "Dit is onvermybaar!"; "Dit is te laat!"; "Dinge het te ver gegaan, om weer te kan omdraai!" ensovoorts, ensovoorts. Met alle middele probeer hulle om die sterkte en die besluitnemingskrag van die Blankes te verswak. Vanaf kerkkan­sels en uit die massamedia word die gif van ontbinding uitgestrooi.

Buitelandse kerkdelegasies en politieke "insamelaars van feitemate­riaal" kom in steeds nuwe skares om hulle wyshede aan die man te bring en om in twee weke die land se probleme onder die knie te kry, probleme met 'n ingewikkeldheid waarvan hulle nie die vaagste benul het nie. Daarby weet die Afrikaners self die beste dat die meeste van hierdie "probleme" eers sedert die begin van die propaganda-aanslag en die inmenging van buite ontstaan het. Hierby kom dan nog Christelike en wêreldse groepe, vriendskapsverenigings en skrywers wat in goedbedoelde naïwiteit oproep tot "hervorming" en "anti-­apartheid-appèlle" uitvaardig, waarvan die uitwerking meer skadelik as nuttig is. In Duitsland, Engeland en ander lande word seminare en kerkdae gehou, waarop daar dan hoofsaaklik oor Suid-Afrika gedebat­teer word asof daardie mense nie genoeg probleme van hulle eie het om op te los nie.

Die "Organisasie van Afrika-eenheid" (OAU) wat op hulle jaarlikse samekomste nie daartoe in staat is om die probleme en twiste van een enkele van hulle ekonomies geruïneerde en verarmde ledelande op te los nie, is net oor een saak eensgesind: die verdoeming van die Blanke Boererepubliek, wat vir hulle almal as voorbeeld sou kon dien.

Hulle is almal deur die trekkrag van die propagandagolf wat om die hele wêreld spoel en deur die vyande van Suid-Afrika in beweging gebring is, meegesleur.

Die internasionale bankiers trek intussen al die registers van de propaganda-orrel oop om Suid-Afrika tot 'n val te bring. Met kunsmatig uitgelokte en kommunisties bestuurde opstande en terreurdade in die hele land stook hulle die rewolusievuur, wil hulle die Blankes moeg maak en tussen die Moskouse hamer en New York se aambeeld verpletter.

EINDE

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 4303 gaste aanlyn