NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As ons gedagtes nie met een of ander sinvolle taak gevul is nie, laat dit ruimte vir die duiwel.  En hy kom nooit alleen nie.  Hy bring altyd ‘n klomp bose gedagtes en verleidings saam.

DIE ROOI WÊRELDPARLEMENT (SLOT)

Lees reeks by Die Rooi Wêreldparlement

Klaus Dieter Vaqué

Reeds in 1985 het 17 onderkomitees van die VVO hulle besig gehou met anti-Suid-Afrikaanse programme; dit het die Wêreldorganisasie (en dus eintlik die belastingbetalers van die Weste) in die jare 1984/1985 glo 41 miljoen dollar gekos.66

Volgens die "S.A. Observer" van Julie 1987 het die aktiwiteite van die VVO toe toegeneem tot 120 "anti-apartheid"-komitees en -onder­komitees, wie se invloed in elke hoekie van die wêreld merkbaar word.

VVO-geld gaan buitendien ook direk na sulke vyande van die land soos die "African National Congress" (ANC), 'n bommeplantende, Marxisties-gedomineerde terreurorganisasie, wie se bestaan deur die VVO as ordentlike politieke organisasie ten volle erken word. Daarby kom nog 25 internasionale radiostasies, wat dag na dag haatpropaganda teen Suid-Afrika uitsaai.

Suid-Afrika se voormalige verteenwoordiger in die VVO, Kurt von Schirnding, het, volgens 'n berig in "The Citizen" van 8 April 1987 verklaar dat twee-derdes van die besprekingstyd in die VVO aan Suid-Afrika gewy word.

Hy het in 'n lesing vertel dat die VVO 'n afdeling vir "openbare inligting" het, wat jaarliks 142 miljoen Rand uitgee waarvan 10% jaarliks net aan "anti-Suid-Afrikaanse disinformasie" bestee word.

Hy het voortgegaan: "As u daaraan dink dat hierdie publikasies, radioprogamme en TV-video-films in alle tale van die "Verenigde Volke" vertaal word en na alle dele van die wêreld gestuur word — veral na skole en universiteite — dan kom 'n mens tot die skrikwekkende besef dat daar 'n hele nuwe geslag opgroei met 'n verwronge beeld van Suid-Afrika."

Die doel van die "Verenigde Volke" en die manne daaragter is en bly wêreldheerskappy, die afskaffing van die individuele nasie se soewe­reiniteit en die daarstelling van 'n sentraal-bestuurde reuse wêreldge­meenskap.

Om hierdie doel te bereik, laat die VVO, hierdie "laaste hoop van die mensdom", hom ook nie daarvan afskrik om vrye state eenvoudig met leermagte binne te val nie.

Daar is maar min mense wat vandag nog weet dat daar reeds in 1965 'n volledige oorlogsplan vir 'n inval in Suid-Afrika met see-, land- en lugmagte opgestel is. Onder die titel "Apartheid and United Nations Collective Measures" het die "Carnegie Endowment for International Peace" ('n belastingvrye Amerikaanse stigting) 'n geskrif van 170 bladsye opgestel, wat in breedvoerige besonderhede die noodsaaklike, militêre maatreëls beskryf, wat land-, see- en luglandingstroepe in 'n oorlog teen Suid-Afrika sou moet neem, waarna die land in Swart hande onder die kontrole ("international Trustee system") van die Verenigde Volke sou kom.

Die besonderhede het so ver gestrek dat daar selfs berekenings gemaak is van die aantal dooies en gewondes aan albei kante.

‘n Total van 93 000 grondtroepe met ondersteuning uit die lug en oor die see sou in 'n blitskryg van 30 dae $94 537 000 kos," het die "Chicago Tribune" op 24 Julie 1965 oor die berig geskryf.

Die verslag van die Carnegie-Stigting het die volle goedkeuring weggedra van die destydse Marxistiese hoofsekretaris van die VVO, U Thant.

Die vraag bly onbeantwoord of daar van die aanval afgesien is, omdat 'n paar Westerse afgevaardigdes dit te verregaande gevind het of dat die militêre beplanners skielik bedenkings gekry het oor die vuurkrag van Suid-Afrika se militêre eenhede.

Dit is in elk geval 'n feit dat daar aan die moontlikheid van 'n militêre aanval op 'n soewereine Westerse land oorweging geskenk is. Hierdeur behoort dit vir elke burger van die Weste duidelik te word wat die VVO se voorstelling van die "behoud van wêreldvrede" is.

Ons behoort ook te weet dat die ontwapeningsprogram van die supermagte en daarna van alle nasies, wat die VVO so sterk propageer, niks anders ten doel het nie as om die alleenbeskikking oor alle wapensisteme van die wêreld aan die VVO oor te dra.

Onder Art. 43 hoofstuk VII van die Verenigde Volke se handves lees ons die basiese verdragswet vir die daarstelling van die "bewapende Verenigde Volke:"

"Alle lede van die Verenigde Volke aanvaar die verpligting vir die behoud van veiligheid en internasionale vrede om op versoek en volgens 'n besondere ooreenkoms of ooreenkomste aan die Veiligheids­raad gewapende troepe, ondersteuning en hulpmiddele beskikbaar te stel met insluiting van die reg tot vrye deurtog as dit vir die behoud van veiligheid en internasionale vrede nodig is."

Die logiese gevolgtrekking waartoe Artikel 43 'n mens dwing, kan slegs wees dat die "Verenigde Volke" met onbeperkte oorlogsmag toegerus sal word.

Majoor Arch E. Roberts skryf daaroor in sy boek "Victory Denied" (bl. 76): "Art.43 beteken die opheffing van nasionale grense. Dit beteken die skepping van 'n onoorwinlike internasionale leër. En die volke van die wêreld word daardeur vasgeketting aan die wiel van 'n militêre oorlog."

Hy gaan voort: "Dit is die verborge doelstelling van die handves van die Verenigde Volke ... absolute, monolitiese militêre wêreldheer­skappy."

In 'n veelomvattende analise bewys hierdie VSA-majoor aan die hand van talryke dokumente dat die "State Department" van die Amerikaanse regering in beginsel gewillig is om die land se totale militêre mag aan die "Verenigde Volke" te oorhandig.

Ter bereiking van hierdie doel bestaan daar 'n drie-fase-plan wat daarmee eindig dat die wapenbeperking, of beter gesê, die ontwape­ning van alle lande "tot 'n punt lei waar geen staat meer die militêre mag besit om die steeds sterker wordende VVO-vredesmag aan te durf nie."

Daarmee het die VSA se buitelandse ministerie onomwonde toege­gee waaroor dit gaan: die daarstelling van 'n totalitêre wêreldregering wie se opdragte deur 'n oppermagtige internasionale VVO-strydmag afgedwing word.

Al wat nou nog kortkom, meen Roberts, is om die Amerikaanse publiek wat aan breinspoeling blootgestel is, te laat aanvaar dat hierdie "wet" in hulle eie, beste belang is.

Die volkere van die wêreld sou dan ten aanskoue van 'n WO-leër, toegerus met Amerikaanse atoomwapens en onder Russiese bevel, geen ander keuse hê nie as net om te kapituleer nie.
DIE GEHEIME HEERSERS ...vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1774 gaste aanlyn