Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die graf is 'n deurgang; dit gaan toe op die skemer en maak oop op die dagbreek. Jy gaan nie na die donkerte toe nie want God is lig. Jy sal nie alleen wees nie want God is by jou. Dit is nie 'n onbekende land nie want Jesus is daar.
WIE MAAK ONS GELD? (2)
FRIEDRICH JOSEF IRSIGLER
Lees reeks by Wie maak ons geld?
W.G. Simpson (op. bladsy p.622/23) skryf A.N. Field in “All These Things” (Omni Publications, 1963, bl. 218/9) soos volg: “Drie en dertig jaar nadat Cromwelll die Jode in Brittanje toegelaat het, het ’n Hollandse prins uit Amsterdam aangekom omring van ’n hele swetterjoel Jode uit daardie Joodse mekka. Nadal hy sy skoonvader uit die koninkryk verjaag het, het hy goedgunstiglik ingestem om die Britse troepe te betyg. ’n Baie natuurlike gevolg hiervan was die instelling van Nasionale Skuld ses jaar later toe die Bank van Engeland in die lewe geroep is om geld aan die Kroon leen. Brittanje het sy eie pot gekrap tot die Jood verskyn het. Toe is die pandjieswinkel geopen . . . Die geskiedenis van die tweede Joodse vestiging in Engeland is een lang spoor papierverbande wat die volke in skuld verkneg het. Elke opwaartse stap van die Jood in die volk se sake is gekenmerk deur die vermeerdering en vermenigvuldiging van skuld.
Die toppunt is bereik toe onder die Asquith-en Lloyd George ministeries, omring deur die Marconi Skandaal-Jode, die Europese Oorloggeallieerdes deur die leen van £6 000 000 000 nie-bestaande geld. Die kaaltafel bedrog van hierdie gebeure is na die oorlog nog oortref deur die vermetele ooreenkoms oor die wyse van terugbetaling, en die daaropvolgende totale verplettering van nywerhede en die verarming van miljoene mense.
A.N. Field vergeet dat miljoene Jode niks met ons slinkse geldstelsel te doen het nie en dat hierdie skatryk bankiers ons van die dwingelandy van die adel en die geestelikheid verlos het; ongelukking was die heelmiddel erger as die siekte.
Baie waarskynlik is die aandeelhouers van die Federale Reserwebank ook gedeeltelike eienaars van die Bank van Engeland, Banque de France, Bundesbank, Banca d’ Italia en ander nasionale banke: tot op die huidige oomblik bestuur en beheer hulle ons nasionale banke en verdra geen bemoeiing deur ons regerings nie. So het hulle ’n finansiële wêreldregering gevestig wat ’n beleid van oorlog of vrede dikteer wat deur ons regerings sonder meer aanvaar moet word, want die uitlener is altyd sterker as die lener.
Deur die alleenreg om geld uit te aan die nasionale banke te gee - hierna die “Superbankiers" of eenvoudig Bankiers” genoem - het demokratiese sowel as Marxistiese regerings weinig meer as werknemers van hierdie Bankiers geword, terwyl die konings wat nog vasklou aan hul trone, rubberstempelmaghebbers geword het, bruikbaar slegs by seremoniële geleenthede.
Disraeli het gesê die wêreld word regeer deur 200 man wat mekaar persoonlik ken. Graaf Walter Rathenau, vooraanstaande lid van die Bankdinastieë, het voor Wêreldoorlog I verklaar dat die gebroedsel tot 300 aangegroei het. Miskien is hulle nou 400. Hoe is dit moontlik dat ’n broederskap van 400 magsmalle finansiers 300 j aar lank eerlike, eenvoudige uilskuikens vir die gek kon hou sonder om aan die kaak gestel te word?
Van tyd tot tyd het mense ons geldstelsel ondersoek en gewaag om die skurkery te openbaar, maar dit was nodeloos, want ons regerings wat die mag gehad het om verandering aan te bring, het dit eenvoudig gergnoreer, of, gesteun deur die wêreldpers, potensiële bevryders bespot en belaster, of, erger nog, hulle gelikwideer.
Dit is die verhaal van wat met een van hulle gebeur het, Louis T. McFadden, 12 jaar lank voorsitter van die Komitee vir Finansies en Wisselkoers van die Huis van Verteenwoordigers, soos geboekstaaf deur W.G. Simpson (op. cit. bl. 613, 625/6): “Daar is euwels so groot dat as iemand daarvan weet en nie luid daarteen protesteer nie, hy self deur sy swye ’n medepligtige word van diegene wat dit begin het, dit voortsit en hulle daardeur verryk.” McFadden het nadat hy die geldstelsel sorgvuldig ondersoek het, die Kongres op 13 Januarie 1932 soos volg toegespreek: “Ons het in hierdie land een van die mees korrupte stelsels wat die wêreld ooit geken het. Ek verwys na die Federale Reserweraad en die Federale Reserwebanke . . .
"Party mense meen hulle is V.S.A. - regeringsinstellings. Hulle is dit nie.
Hulle is die privaat kredietmonopolieë wat die mense deur die V.S.A. beroof, vreemde en binnelandse smouse en . . Vanweë die Federale Reserwebank (te midde in die groolste depressie in menseheugenis).
Ons land is geplunder en verwoes deur die bose praktyke van die Federeale Reserweraad en die Federale Reserwebanke. Nooit in ons geskiedenis was die welvaart van die mense van die V.S. A. op ’n laer peil of die mense so wanhopig soos tans nie. Onlangs is in een van ons omgewings tientalle woonhuise en plase op ’n enkele dag onder die hamer verkoop ... 71 000 plus in Michigan is verkoop en hulle voormaiige eienaars is dakloos. Alle moonllike pogings is deur die Federale Reserweraad aangewend om sy misdade te verbloem maar waarheid is dat hy en die regering van die V.S. A. alles hier beheer en dit beheer al ons buitelandse verhoudinge. Dit kaap en venietig regerings na willekeur ... die lidbanke van die Federale Reserwe is valslik en ontrou op hierdie land afgelaai deur bankiers uit Europa wat ons gasvryheid beloonI het deur ons Amerikaanse instellings te ondermyn . . .”
Met hierdie toespraak het McFadden ’n potensiële bevryder uit die Bankiers se boeie geblyk te wees. Hy het duidelik besef:
- dat die verskriklike depressie kunsmatig geskep is deur die Federale Reserwe en sy lidbanke;
- dat dit ’n reusepoging was om die middelklasgemeenskap, nie slegs in die V.S.A nie maar oral oor die wêreld, deur deflasie te vernietig;
- dat die depressie oornag sou verdwyn deur die Federale Reserwe en sy 12 lidbanke te stuit wat die depressie geskep het deur 8000 miljoen dollars in te trek;
- dat alle lede van die Amerikaanse Regering niks anders as lojale, goedbesoldigde klerke van die Federale Reserwe se aandeelhouers was nie.
As die Amerikaners in 1932 die Federale Reserwe in die ban gedoen en die agt biljoen dollars in omloop teruggebring het, sou die Groot Depressie met ’n towerslag verdwyn het en die Tweede Wêreldoorlog nooit plaasgevind het nie. Maar wat het vervolgens gebeur?
By twee geleenthede het skerpskutters McFadden probeer vermoor. Hy wou ’n algehele onthulling maak toe hy skielik op ’n feesmaal immekaar gesak en gesterf het. Na my mening is hy ongetwyfeld vergiftig. Wie die Superbankiers teengaan, maak nie ou bene nie, hulle teenwoordigheid word dringend in die paradys vereis!
Vervolg...