ERF IN NOORDKAAP TE KOOP

Hierdie erf is geleë in Rietfontein net buite Philipstown, in die middel van 'n snelgroeiende Afrikanergemeenskap.

Dit is + - 90 km van Orania

Erfgrootte is + - 2000m²

Daar is weiregte op die gesamentlike meent en al die rondom geleë erwe het goeie ondergrondse water.

Vir persoonlike navrae, kontak die eienaar Hendrik Pretorius by 081 327 2170