11 Julie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die Bybel sĂȘ dat gelowiges hulle nie oor die lewe moet kwel nie; beslis nie oor die lengte daarvan nie.  Ons kan nie jare daaraan toevoeg nie.  Ons kan slegs lewe aan ons jare toevoeg.   Derhalwe gaan dit nie oor die lengte nie, maar oor die gehalte daarvan!