11 OKTOBER 2020

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons sĂȘ dikwels ons het nie tyd gehad nie; jammer, ek kon dit of dat nie ook nog inpas nie. God het ons AL die tyd van ons lewe gegee, ure, dae, jare, alles om tot ons beskikking te vul. Bring jou tyd na Hom toe, en Hy sal sorg dat jy dit reg gebruik.