1 Augustus 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moenie by jóu pyn en jóu lyding bly vashaak nie.  Fokus liewer op God se plan.  Dis hoe Jesus die pyn van die kruis verduur het.