21 Julie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Langenhoven het by geleentheid gesê dat dit geen kuns is om dood te gaan nie; selfs die slegste mense kry dit reg.  Maar weet jy wat is ‘n kuns?  Om sinvol te leef!  Baie van die wêreld se vooraanstaandes kry dit nie eens reg nie!